13.07.2015 Views

UJ_EkoFinWet_INFO2012_AFR

UJ_EkoFinWet_INFO2012_AFR

UJ_EkoFinWet_INFO2012_AFR

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NAGRAADSE PROGRAMME: TOELATINGSVEREISTESDOKTORALE PROGRAMMENB: Doktorale programme word in Engels aangebied.Die tesis kan in Afrikaans gedoen word onderworpe aan die beskikbaarheid van studieleiers/assessors.PROGRAMDOKTORALE PROGRAMMETOELATINGSVEREISTES* Rekeningkunde Magister in Rekeningkundeop NKR-vlak 8.Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlakop NKR-vlak 8, gepaardgaande met verwanteervaring wat as toepaslik en toereikend beskou deurdie Departement Rekeningkunde.* Oudit Magister in Oudit of Rekenaar Ouditop NKR-vlak 8.Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlakop NKR-vlak 8, en met verwante ervaring wat deurdie Departement Rekeningkunde as toepaslik entoereikend beskou word.* Ekonometrie Magister in Ekonometrieop NKR-vlak 8.Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlakop NKR-vlak 8, en met verwante gevorderdeekonometriese ondervinding wat as toepaslik entoereikend beskou word deur die DepartementEkonomie en Ekonometrie.KONTAKPERSOON TELEFOONEPOSProf TL Voogt 011 559 3160 tlvoogt@uj.ac.zaProf TL Voogt 011 559 3160 tlvoogt@uj.ac.zaProf R Mears 011 559 2017 rmears@uj.ac.za13* Die onderskeie departemente se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp,-metodologie en probleemstelling moet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!