13.07.2015 Views

UJ_EkoFinWet_INFO2012_AFR

UJ_EkoFinWet_INFO2012_AFR

UJ_EkoFinWet_INFO2012_AFR

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

VISIEOm 'n fakulteit te wees wat op internasionale vlakherken word vir sy akademiese uitmuntendheid, watdie uitdagings van die kompleksiteit en diversiteit vansy Afrika-omgewing verwelkom, om sodoende kennisen vaardighede te ontwikkel wat daarop gerig is omkapasiteit op die gebiede van Ekonomie enEkonometrie, Finansies en Rekeningkunde uit te brei.MISSIE> Betrek die plaaslike- en internasionale akademiesegemeenskap> Bevorder kwaliteitsnavorsing> Verskaf eersteklas onderrig> Daarstelling van bemagtigende akademiese- /werksomgewing> Lewer 'n bydrae tot die land seproduktiewiteitskapasiteit by wyse vankwaliteitsnavorsing, doeltreffende onderrig enrelevante programme.Toelatingsvereistes – SleutelinligtingElke program wat in die prospektus voorkom dra spesifieketoelatingsvereistes. Daar word van studente verwag om 'nminimum toelatingspunte-telling (TPT-telling) te behaal tergedeeltelike voldoening aan die toelatings-vereistes. Punte wordaan die sewe simbole wat in Graad 11 of Graad 12 behaal istoegeken en word soos volg in die skaal aangedui:> Die Lewensoriëntering punt moet deur TWEE gedeel wordwanneer die TPT-telling bereken word.TPT RSA SIM- IB IEB A- IGCSE O- AS- HIECSE% BOOL Level Level Level7 80-100 A 7 5 A A 16 70-79 B 6 4 B B 25 60-69 C 5 3 C A A C 34 50-59 D 4 2 D B B D3 40-49 E 3 1 E C C E 42 30-39 F1 0-29 GVOORBEELDSkoolvak Punte TPTEerste taal (Taal van Leer en Onderrig) 65% 5Ander erkende Taal 71% 6Wiskunde 61% 5Lewensoriëntering 54% 2 (4/2)Rekeningkunde 68% 5Geskiedenis 81% 7Aardrykskunde 86% 7Totaal 3702

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!