13.07.2015 Views

UJ_EkoFinWet_INFO2012_AFR

UJ_EkoFinWet_INFO2012_AFR

UJ_EkoFinWet_INFO2012_AFR

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NAGRAADSE PROGRAMME: TOELATINGSVEREISTESMAGISTERGRAADPROGRAMME(KURSUSWERK)NB: Magistergraad kursuswerk-modules word slegs in Engels aangebied.Die mini verhandeling kan in Afrikaans gedoen word onderworpe aandie beskikbaarheid van studieleiers/assessors.PROGRAMMAGISTERGRAADPROGRAMME (KURSUSWERK)TOELATINGSVEREISTES* Rekenaar Oudit BCom Honneursin Rekeningkunde op NKR-vlak 7.KONTAKPERSOON TELEFOONEPOSMe V van Dyk 011 559 3168 vanessavd@uj.ac.za* Ekonomiese OntwikkelingenBeleidsvraagstukkeBCom Honneurs in Ekonomie of Ekonometrieop NKR-vlak 7.Alternatiewelik, 'n ander vier-jaar kwalifikasie methonneursstatus op NKR-vlak 7 gepaardgaande metverwante Mikro- en Makro-ekonomiese andToegepaste Ekonometriese ondervinding, wat astoepaslik en toereikend beskou word deur dieDepartement Ekonomie en Ekonometrie.Dr PF Blaauw 011 559 3799 pfblaauw@uj.ac.za09* Finansiële Ekonomie BCom Honneurs in Ekonomie of Ekonometrieop NKR-vlak 7.Alternatiewelik, 'n ander vier-jaar kwalifikasie methonneursstatus op NKR-vlak 7 gepaardgaande metverwante ervaring wat as toepaslik en toereikendbeskou word deur die Departement Ekonomieen Ekonometrie.** Finansiële Bestuur BCom Honneurs in Finansies OF 'n verwantekwalifikasie met 'n programspesifieke minimumvaardigheidsvlak op NKR-vlak 6 in Beleggingsbestuuren/of Finansiële Bestuur. Applikante salonderwerp word aan 'n keuringsproses.Mnr A Duncan 011 559 2723 andrewd@uj.ac.zaProf G Els 011 559 3375 gels@uj.ac.za* Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen kan deur die Departement as voorvereiste gestel word.** Die Departement se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp, -metodologie en probleemstellingmoet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!