19.12.2017 Views

JOINING HANDS 20 DESEMBER

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

NSRI vra waaksaamheid

langs die kus

Die NSRI waaarsku vakansiegangers en inwoners om slegs te swem op

strande waar lewensredders aan diens is, en om slegs te swem tussne die

swem-sone-merkers (rooi en geel vlaggies).

Kinders behoort ook asseblief ten alle tye vergesel te wees van verantwoordelike

volwassenes.

Hengelaars wat langs die kuslyn vis vang, veral langs rotse aan die kuslyn,

is die grootste risiko tydens die seisoen, waar inkomende golwe tydens hoë

gety groter as normaal is. Hengelaars moet nie hul rug na die see draai nie

en moet te alle tye waaksaam en versigtig wees vir die golfaksie.

Die volgende springgety is die volmaan-springgety op die tweede Januarie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!