Views
5 months ago

JOINING HANDS 14 Maart 2018 WEB

JOINING HANDS 14 Maart 2018

Dis lekker om terug te gee! COMMUNITY PROJECT: MOM AND BABY CLINIC p8 BUSINESS PROFILE LUVIT EMPIRE p5 THE BEST OF MEXICO ON YOUR DOORSTEP p7 Die trappies na die see by Barracudaweg, Paradysstrand het nuwe lewe nodig gehad en selfs hondjies kon dit naderhand nie meer gebruik nie – dit is toe dat Roelof Grové en Freddie Engebrecht van Happy Homes Renovations, besluit het dit is hulle nuwe gemeenskapsprojek en aan die werk gespring het. Die nodige toestemming is van die Paradaysstrand Buurtwag verkry en die trappies is reggemaak, mooi gemaak en NUUT gemaak – Die twee manne met ‘n hart vir die gemeenskap het ook onderneem om die trappies van nou af in stand te hou. “Dit is altyd lekker om iets terug te gee vir die gemeenskap,” gesels hul, “ ‘n klein geleentheid om ons dankbaarheid teenoor ons gemeenskap te betoon vir hul ondersteuning. Sonder hul ondersteuning sou ons nie vir ons gesinne kon sorg en vir ander werksgeleenthede kon bied nie”. Die twee vennote van Happy Homes Renovations het die besigheid in 2017 oorgekoop by Gavin ‘O Moore en die span bestaan tans uit 8 werkers waarvan die meerderheid saam met die besigheid oorgekom het nadat hul vir 15 jaar lank vir Gavin gewerk het. “Dit gaan goed met ons besigheid,” gesels die twee vennote, “ons het heelwat nuwe kliënte bygekry, maar Gavin se bestaande kliënte ondersteun ons ook steeds! – Wat ‘n voorreg om presies hier te kan werk en woon!” JOINING WOMEN p10 FARMING NEWS p11 GARDENING p12 JOINING KIDS p14 Sien ook Happy Homes Renovations se advertensie op bladsy 2!)

Maart 2007 - Prader-Willi Syndrome Association of South Africa
CC- Maart - web - Curro Private School
Kovsies verloor krag! - University of the Free State
The Pretorian 2010 (2).indd - Pretoria Boys High School