16.02.2018 Views

Curro Afrikaans 01/2018

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hartlik welkom aan die

volgende nuutaangestelde

laerskoolpersoneel. Mag jul

onderwysloopbaan by Curro

Roodeplaat met sukses gevul

wees!

• Me. Bianca Beytell

• Me. Kobie Boshoff

• Mnr. Wilfred Bridges

• Mnr. Arno Basson

Is is baie trots op Myralene

Fourie (silwer) en Dirk

van der Hoff (brons) wat

besonders presteer het

in die AMESA Wiskunde

olimpiade. Baie geluk!

Ethan van Deventer is tot

die Northerns Triahlon span

verkies. Ons is net so trots

op hom!

LAERSKOOL

TONEEL

Let asseblief daarop dat die

skool u sal kontak indien u

kind siek is of in geval van

nood. Geen oproepe sal

gemaak word vir boeke,

tablette ens. wat tuis vergeet

is nie.

“ It always seems impossible

until it’s done”

- Nelson Mandela

Ons kyk terug na die jaar 2017

en is trots op al die prestasies

en wonderlike gebeurtenisse

wat plaasgevind het. Die jaar

is met ‘n hoogtepunt afgesluit

deur die beste matriekuitslae

in Curro Roodeplaat se

bestaan.

Welkom terug vir die 2018

skooljaar! Ons wens is dat elke

ouer, leerder en personeellid

net vreugde en sukses deur

die jaar sal ervaar! Mag elkeen

spore vind wat inspireer en

spore agterlaat wat ander sal

wil volg!

‘n Opregte, warm welkom

aan al ons nuwe leerders en

ouers. Dit is ‘n voorreg om u

te verwelkom by die Curro

Roodeplaat familie en ons

wens u ‘n voorspoedige tyd as

deel van die skoolgemeenskap

toe. Mag u die skoolomgewing

as positief beleef en vry voel

om u bydrae tot die sukses

van die skool te lewer.

U sal belangrike datums vir

die kwartaal in die nuusbrief

onder die kolom “Belangrike

datums” vind. Inligting

en kontakbesonderhede

rakende die onderskeie

sportsoorte is ook by hierdie

nuusbrief ingesluit sowel as

inligting rondom die nuwe

klastoepassings (app’s) wat

ons vanaf 19 Februarie sal

gebruik.

Vriendelike groete,

Alta Theunissen

FEB 2018 PROUDLY DESIGNED BY SALES SQUAD 14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!