16.02.2018 Views

Curro Afrikaans 01/2018

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ontvang vier 1ste plekke

en een 2de plek.

• Ons het ook twee nuwe

ruiters wat deelneem

aan Sanesa, Shakeira

Lee Davey en Sulize

Hillocks.

• Shakeira

het

deelgeneem aan drie

klasse en ontvang twee

2de plekke en ‘n 6de

plek.

• Sulize het ook

deelgeneem aan drie

klasse en ontvang

1ste en 4de plek.

die Appletree-toepassing

(app) gebruik maak.

Prosedure: laai die

toepassing (app) op u

selfoon by Playstore of

appStore af. Vind u kind se

klas volgens die klasnaam

wat aan u gekommunikeer

gaan word vanaf die

onderwyseres. Tik dan die

‘access code’ in wat ook

deur u klas se onderwyseres

gekommunikeer gaan word.

U sal dan deel wees van u

klas se groep en sal inligting

kan ontvang

Daar is nog drie

kwalifiserende rondtes

oor voor die Nasionale

kampioenskappe

Baie geluk en sterkte.

Klastoepassing (app)

Vanaf Maandag, 19 Februarie

gaan die twee fases in die

laerskool van onderskeie

toepassings gebruik maak

om belangrike klasinligting

aan u deur te gee.

Die Grondslagfase gaan van

Die Intersenfase gaan

van die Remind: School

Communication-toepassing

(app) gebruik maak.

Prosedure: laai die

toepassing (app) op u selfoon

by Playstore of appStore af.

Vind “Join a class” en “Enter

your class code” en sleutel

u kind se register opvoeder

se unieke kode in. Hierdie

kodes sal in ‘n brief aan u

gekommunikeer word.

FEB 2018 PROUDLY DESIGNED BY SALES SQUAD 17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!