08.01.2019 Views

KAMP IS LEKKER JANUARIE 2019 TYDSKRIF

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

INHOUD

JANUARIE 2019

5 STERRE op 4 WIELE - `n Luukse naweek weg in `n BOBO Camper

VISRIVIER en die LUISLANG

DENISE SE MAZDA KAMPKAR

KampKIEKIES : op die VLEUELS van FLAMINKE

SOLO op my BEEMER

SELF WEG op `n BREEK

Voorbladfoto:

Rikus en Karlo drink die mooi van `n goue

sonsak in langs ons Camper. Ons

kampplek is ingerig by Khomeesdrif, en die

vuurtjie brand. Ons eerste brouseltjie is

aan die gang, en ons Kamp LekkeR!

Pierre neem die Kiekie…

DANKIE

BOBO Campers Atlantis, vir die leen van julle ryhuis. Dit was `n voorreg om vir `n

naweek luuks te kon kamp!

Khomeesdrif, vir `n nag se akkommodasie. Julle plek is pragtig!

Hooikraal Tented Camp vir `n boskamp-ervaring en akkommodasie. Ons kom weer!

Die SKEERHOK Padstal, vir die beste koffie ooit, en `n “Chicken-Mayo” op die huis!

(Wimpy het verloor!)

L

EES SAAM

P

RAAT SAAM

K

AMP SAAM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!