28.05.2019 Views

Verkyker 1 2019

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Koorkamp 2019

Die Oviekoorkamp het vanjaar oor

die naweek van 25 tot 27 Januarie

plaasgevind. Onder die vrolike gekwetter

van die voëltjies buite in

die natuur, het die koorlede en onnies

die kort roete aangepak na die

“Joy Unspeakable” – Kampterrein.

Die ure se swoeg en sweet kan

baie gou ‘n hoë vlak van moedeloosheid

teweeg bring onder

ons sangers, maar spanbou aktiwiteite

en swemsessies bring telkemale

nuwe moed en vuur onder

ons verenigde koorspannetjie.

Die asemrowende uitsig tydens

sonsopkoms het die Roodeplaatdam

in ‘n kragbron vir ons span

verander. Wat ‘n voorreg om deel te

wees, nie net van so ‘n mooi omgewing

nie, maar ‘n span wat op hierdie

manier tot nuwe hoogtes gelei is.

Die koorspan het onder die bekwame

leiding van mnre Attie Rossouw (ons

koorleier) en Ferdie Geyer (koorbegeleier)

nuwe liedere aangepak, bekendes

se stof afgeskud en weereens

besef hoeveel talent hierdie leiers vir

ons bied. Dr Marlene le Roux en mev

Janneke Lemke en die personeel van

die “Joy Unspeakable”-kampterrein

het ons tot in die grond toe bederf en

verseker dat ons 2019 se koorkamp

nie gou gaan vergeet nie! ‘n Spesiale

woord van dank aan mnr Daneel de

Beer wat die spreekwoordelike “ekstra

myl” gestap het om die atlete en mnr

en mej Ovie debutante veilig by

die kamp vir ons te besorg. Dit is ‘n

groot voorreg om deel te wees van

‘n uitstaande skool en so ‘n spesiale

koor wat gehore oral betower. Die

Oviekoor is slaggereed vir die jaar

wat voorlê en die woorde van Robin

Williams lê ons na aan die hart en

spreek presies uit oor hoe ons voel

oor die suiwer klanke wat ons gaan

lewer hierdie jaar: “You know what

music is? God’s little reminder that

there’s something else besides us in

this universe; harmonic connection

between all living beings, everywhere,

even the stars.”

Monique du Plessis

KOORKAMP 2019

KOMITEE GEE OM VIR ONNIES

VERKYKER 2017 2019 13

Uitgawe 21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!