28.05.2019 Views

Verkyker 1 2019

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

#OVIELETICS

Na Interhoër op 21 Februarie kan die atletiekafrigters met bre bors rondloop, die Ovie-atlete het puik presteer. Hulle

ontvang 69 medaljes (29 goud, 11 silwer, 28 brons). Die Ovie span stap weg met 13 van die 17 trofees.

• Vihan Kemp: Beste junior hekkies-atleet, beste junior baan-atleet

• Martiné Degenaar: Beste senior hekkies-atleet, beste senior baanatleet, senior Victrix Ludorum

• Carmen Britz: Beste senior veld-atleet

• Beste seuns aflosspan

• Beste seuns hekkiespan

• Beste dogters sprongespan (5de agtereenvolgende jaar)

• Beste spronge skool

Maar die Ovies se sukses stop nie daar nie…

• By die Gauteng Kampioenskappe stel Tian Stoltz ‘n nuwe diskus rekord op en Odette van Wyk word as

dogters o.17 Victrix Ludorum aangewys.

• Daar is 5 atlete wat deurdring na die SA- Skole Kampioenskappe. Carmen, Martiné, Tian, Odette en Thato

baie geluk julle hou die Ovies se naam hoog! Baie sterkte met die seisoen wat nog voorlê!

OVIELETICS

Ons sien uit na die volgende atletiekseisoen wat nog vele goeie uitslae sal oplewer.

Ovie atlete julle maak ons trots!

Charlize en Anzé Nel

CHANEL VILJOEN

VIHAN KEMP

CARLA BRITZ

ODETTE VAN WYK

THATO YEDWA

MARTINÉ DEGENAAR

AMONÉ BRITS

MEGAN ANDERSON

MENÉSHA MARX

ANTWOORD: 1. Mev N Bierbaum, 2. mnr Maurice van Wyk, 3. mev Shanelle Pretorius, 4. mev

Aldali Kotze, 5. mej Milize Swanepoel, 6. mnr Heinrich Enslin, 7. mev Elna van Jaarsveld , 8. mev

Noekie Oosthuizen, 9. mev Kariena Smit !

VERKYKER 2019 15

Uitgawe 1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!