18.02.2013 Views

Afrikaans HL Intermediate Phase - Curriculum

Afrikaans HL Intermediate Phase - Curriculum

Afrikaans HL Intermediate Phase - Curriculum

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Lu 6 As 2,5

As 4 Bespreek hoe 'n spreker se toon en woordkeuse vir

verskillendeteikengroepe en doeleindes verander.

As 5 Luister vir inligting in verskillende soorte tekste (soos

weerverslae, skoolaankondigings, onderhoude), herroep

hoofidees op spesifieke besonderhede en reageer gepas.

Lu 2 Praat

As 1 Dra ervaringe, idees en inligting in verskillende

kontekste vir verskillende teikengroepe en doeleindes oor:

Gebruik taal met gemak vir interpersoonlike kommunikasie

in alledaagse

gesprekke;

Gebruik taal vir beeldryke selfuitdrukking (soos: Vertel 'n

storie, resiteer

'n gedig of rolspeel 'n situasie);

Deel idees en lug mening oor bekende onderwerpe uit eie

ervaring;

Herroep en beskryf 'n reeks gebeurtenisse of handelinge;

Gee aanwysings of instruksies;

Stel en reageer op vrae;

Bespreek en vergelyk eie en ander se idees en menings

Hou by die onderwerp.

Stel relevante vrae.

As 3 Gebruik gepaste liggaamstaal en

24

As 4 Bespreek hoe taal gebruik word om

atmosfeer te skep.

As 5 Luister na verskillende soorte informatiewe

tekste (aanwysings, instruksies, toesprake,

radioprogramme, televisiedokumentêre) neem

kennis van hoofidees of spesifieke besonderhede

en gebruik inligting op 'ngepaste manier.

Lu 2 Praat

As 1 Dra ervaringe, idees en inligting in

verskillende kontekste vir verskillende

teikengroepe en doeleindes oor:

Gebruik taal denkende vir interpersoonlike

kommunikasie (soos: Prys iemand se pogings;

verskil van iemand)

Gebruik taal vir skeppende en beeldryke

selfuitdrukking (soos: Gee uitdrukking aan

gevoelens en gedagtes; dramatiseer);

Deel idees en lug mening oor minder bekende

onderwerpe en gebeurtenisse deur spekulasie en

hipotese te gebruik;

Beskryf gebeurtenisse, gee terugvoering en gee

aanwysings op 'n logiese manier.

Stel kritiese vrae wat nie voor die handliggende

antwoorde het nie en kan denkend reageer

As 3 Gebruik gepaste liggaamstaal en

oor hom/haar voel? Is mense altyd so in die ware

lewe?

As 4 Lewer kommentaar op klank- en visuele effekte

soos ritme, herhaling alliterasie, klanknabootsing,

vergelykings.

As 5 Luister vir inligting in 'n verskeidenheid

mondelinge tekste (debatte, verduidelikings, verslae,

televisiedokumentêre), som hoofgedagtes op en neem

kennis van spesifieke besonderhede.

Lu 2 Praat

As 1 Dra ervaringe, idees en inligting in verskillende

kontekste vir verskillende teikengroepe en doeleindes

oor:

Gebruik taal met gemak vir interpersoonlike

kommunikasie wat dieper persoonlike gevoelens en

besinning openbaar (soos: gesels oor gevoelens en

aspirasies).

Gebruik taal vir skeppende en beeldryke

selfuitdrukking (soos:

gedigte, reaksie op musiek)

Deel idees en lug mening oor uitdagende onderwerpe

op 'n logiese

samehangende en gestruktureerde manier (soos:

plakkaataanbiedings, verslae, debatte).

Beskryf gebeurtenisse, gee terugvoering en gee

aanwysings op 'n logiese manier

Opstel en reageer op uitdagende vrae.

Ontwikkel feitelike en beredeneerde argumente om

mening te regverdig

As 3 Gebruik gepaste liggaamstaal en

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!