18.02.2013 Views

Afrikaans HL Intermediate Phase - Curriculum

Afrikaans HL Intermediate Phase - Curriculum

Afrikaans HL Intermediate Phase - Curriculum

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Wat het sy/hy gesê om jou so te laat voel).

As 4 Bespreek hoe 'n spreker se toon en woordkeuse vir verskillende teikengroepe

en doeleindes verander.

As 5 Gesels oor die klank in die taal en lewer kommentaar op die uitwerking daarvan

op die luisteraar

Lu 2 Praat

As 2 Gebruik interaksievaardighede en -strategieë tydens groepwerk:

Neem beurte.

Hou by die onderwerp.

Stel relevante vrae.

Help die bespreking om te vloei.

Reageer met empatie en respek op ander se idees.

Gee gebalanseerde en opbouende terugvoering.

Gebruik gepaste intonasie en gesigsuitdrukkings.

Toon respek vir ander in die groep.

As 3 Gebruik gepaste liggaamstaal en aanbiedingsvaardighede:

Maak oogfkontak en vroetel nie.

Gebruik gepaste gebare en gesigsuitdrukkings.

Praat hoorbaar, gebruik gepaste pouses en praat teen 'n redelike tempo.

As 4 Gebruik gepaste taal vir verskillende doeleindes en teikengroepe:

Gebruik taal in gepaste register (formaliteitsgraad) in verskillende

situasies (toon, woordkeuse, styl, liggaamstaal)

Gebruik gepaste taal wanneer hoflikheidsvorme gebruik word (versko-

50

Die hele klas

Vorme:(hoe?)

Toetse

Eksamen

Gevallestudie

Uitstalling

Plakkaat

Opstelle

Onderhoude

Praktiese oefening

Demonstrasie

Drama/opvoering

Vraelyste

Klaswerk

Aanbieding

Debat

Projek

Collage

Waarneming

Rolspel

Gesprek

Vra en antwoord

Onderhoudvoering

Individueel (op sy eie)

Paneelbespreking

Rolspel

De Bono se 6 dinkhoede

Jigsaw

Gevallestudies

Storievertelling

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!