18.02.2013 Views

Afrikaans HL Intermediate Phase - Curriculum

Afrikaans HL Intermediate Phase - Curriculum

Afrikaans HL Intermediate Phase - Curriculum

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

As 4 Bespreek hoe die keuse van taal en grafiese kenmerke

die leser beïnvloed

As 7 Verstaan die woordeskat en bespreek die keuse van

woorde, beelde en byklanke in gedigte, stories en

multimedia-tekste (soos: Ritme, rym,

alliterasie, woordprente, humor)

As 8 Herken die verskillende strukture, taalgebruik, doel en

teikengroep van verskillende soorte tekste (soos toesprake,

stories, gedigte, advertensies)

Identifiseer die taal wat in verskillende soorte tekste gebruik

word (soos die direkte rede in fabels, volgorde-woorde in

aanwysings, die passiewe vorm in verslae)

32

As 4 Bespreek hoe die skrywers en visuele

kunstenaars op verskillende maniere met lesers in

wisselwerking tree en hoe hulle taal en visuele

kenmerke gebruik om verskillende

wêreldbeskouinge oor te dra

As 7 Herken die verskillende strukture,

taalgebruik, doel en teikengroep van verskillende

soorte tekste:

As 8 Verstaan en gebruik informatiewe tekste

gepas:

Som hoof- en ondersteunende gedagtes op.

Onderskei tussen feite en menings

Kies en teken relevante inligting op 'n gepaste

manier op.

Volg redelik komplekse instruksies en aanwysings

sonder enige hulp

g e e re d e s g e b a se e r o p d ie te k s o f o p e ie e rv a rin g .

As 4 Bespreek hoe skrywers, grafiese ontwerpers en

fotograwe se tegnieke 'n spesifieke wêreldbeskouing

oordra en die leser op verskeie maniere posisioneer

As 7 Identifiseer en bespreek kulturele en sosiale

waardes in tekste krities:

Interpreteer die skrywer se bedoelde en onbedoelde

verskuilde boodskappe.

Identifiseer verskillende perspektiewe binne 'n

ingewikkelder teks en gee eie perspektief gebaseer op

bewyse uit die teks.

Ontleed die uitwerking van stereotipering, partydigheid

en vooroordeel en bespreek hoe dit bevraagteken en

verander kan word en gee eie gemotiveerde mening.

As 8 Identifiseer en bespreek omgewings-, kulturele

en sosiale waardes in tekste:

Identifiseer en bespreek vertelperspektief en die doel

en effek daarvan

Herken en bespreek stereotipes en hoe dit geskep

word

Bespreek en vergelyk die hantering van verskillende

sosiale en kulturele vraagstukke deur verskillende

skrywers

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!