Afrikaans HL Intermediate Phase - Curriculum
Afrikaans HL Intermediate Phase - Curriculum
Afrikaans HL Intermediate Phase - Curriculum
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
As 2 Gebruik taal om te ondersoek

As 4 Gebruik taal om skeppend te dink:

Voorspel na aanleiding van versamelde bewyse wat volgende gaan gebeur of hoe iets

gaan eindig;

Ontwikkel verskillende moontlikhede of senario's vir 'n gegewe situasie;

Vind verskillende maniere om idees uit te druk deur 'n tesourus te gebruik en bespreek

nuanses in betekenis

Lu 6 Taalstruktuur en Taalgebruik

As 1 Werk met woorde:

Teken woorde in 'n persoonlike woordeboek op

Toon ontwikkelende kennis van die kompleksiteit van alfabetiese volgorde

Spel dikwels gebruikte woorde korrek

Gebruik skryftekens (kappie, deelteken, koppelteken) doeltreffend in alledaagse

woorde

Gebruik hoofletters korrek

Gaan spelling en betekenis in 'n woordeboek na

Herken korrekte woordeverdelings

Ontwikkel woordeskat deur woordvorming, deur woordfamilies en woorde uit dieselfde

veld te herken en deur betekenis uit die konteks af te lei

Begin besef dat talle woorde uit verskillende komponente bestaan

Gebruik klankverandering, eenvoudige samestelling en voorvoegsels, stamme en

agtervoegsels om woorde te vorm.

Ondersoek die herkoms van woorde op 'n algememe vlak (soos leenwoorde)

Gebruik alledaagse afkortings

42