13.03.2017 Views

January/February 2017 Volume 61 | No 1

2lSObQ3

2lSObQ3

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

In the middle of the Black Sea the Amazons rose up and

overcame their captors, and after days of drifting at the mercy

of the wind and waves, were washed up on the shores of the Sea

of Azov. There they mated with the local Scythians to begin the

Sauromatian nation. Most classicists believed that there was

absolutely no foundation in reality for the myth. The Amazons,

they argued, were invented by the Greeks to prove that a

woman warrior was a wicked and unnatural phenomenon, who

would always come to a bad end. However, since the breaking

up and opening up of the old Soviet Union, news has travelled

to the West of astonishing finds in Russia and Ukraine which

might prove the classicists wrong. This highly enjoyable and

speculative account about women from the ancient world, is

well written, fast paced, and thought-provoking. EB

ADULT FICTION

VOLWASSE VERHALENDE VAKLEKTUUR

BARKHUIZEN LE ROUX, Christine

Drieklawerblaar.- Human & Rousseau, 2016.

‘Hoewel Christine Barkhuizen le Roux ook bekend is as

kortverhaalskrywer en digter, het Padmaker en Getuie haar

as skrywer van lekkerlees romans met diepte gevestig. Haar

jongste, Drieklawerblaar, val

ook in dié kategorie. Dié keer

word die plaasgemeenskap

van die Klein-Karoo betrek,

maar Drieklawerblaar handel

ook oor familie, verhoudings,

die houvas wat die verlede

kan hê en grond. Hoewel die

verhaal fiktief is, is dit op ’n

ware gebeurtenis geskoei:

Abré Marais van die Paarl se

oupa, Abraham Bier, het sy

plaas in die omgewing van

Barrydale verloor nadat hy

vir ’n buurman borg gestaan

het. Maar toe draai die wiel

…Die verlies wat die familie

ervaar het, was die vonk

vir dié roman. Die tragiese

geheim wat verband hou

met die draai van die wiel, hou jou aandag tot op die laaste

bladsy. Drieklawerblaar word aanvanklik uit Kate Jooste

se perspektief vertel. Ook sy dra swaar aan die verlede. Dié

afgetrede verpleegster is ’n nasaat van ’n Ierse weeskind wat

weens hongersnood Kaap toe gestuur is. Hierdie deel van die

verhaal is ’n welkome toevoeging wat met besondere deernis

vertel word. Met verloop van tyd vind Kate nie net uit wat in

haar Ierse oumagrootjie Fanny se verlede gebeur het nie, maar

ook hoekom daar so ’n slegte verhouding tussen haar ouma

Sarah en haar ma, Grace, is. Eers wil Kate absolusie vra by die

nasaat van ’n Fransman wie se oupa Abraham Bier sy grond

verloor het en dan wil sy vir haar eie beswil — en vir syne — die

donkerste deel van die geheim aan Abel Marais in die Klein-

Karoo gaan vertel. Dié ambisieuse sakeman is ook met sy

familiegeskiedenis gemoeid. Sy Hugenote-herkoms lei hom na

die Franse platteland, waarna hy hom vestig op ’n stuk grond

— Doringboomlaagte — digby sy oupa se plaas van vroeër.

Tinneke le Grange, die gastehuiseienaar van langsaan, worstel

eweneens met haar verlede: Sy verloor haar man, Jannes, lank

voordat hy in ’n fratsongeluk omkom. Nie net moet Tinneke

vrede maak met sy dood nie, maar ook met die feit dat hy haar

van soveel geleenthede ontneem het. Met Kate se aankoms

by dieselfde gastehuis begin onheilspellende dinge gebeur.

Drieklawerblaar bevat al die elemente van ’n goeie roman. Die

verhaal is behoorlik gestruktureer. Die karakters is volrond en

ontwikkel mettertyd na behore, maar dis veral hul donker kant

wat die leser boei. Die milieu word deeglik ontgin en so sintuiglik

weergegee dat dit voel of jy dit sélf beleef. Drieklawerblaar is

’n roman wat jy nie wil misloop nie. Dis trouens een van 2016

se vondse.’ (Rapport Weekliks, uittreksels uit Riette Rust se resensie)

FELLOWES, Julian

Belgravia.- Weidenfeld, 2016.

This is the latest novel from the creator of the BBC TV series

Downton Abbey and writer of Gosford Park. Here he continues

to explore England’s past and to look particularly at the class

system and the way in which convention and reputation so

dominated British society of

the early 19th century. The

story is set in London during

the early 1840s, and features

two families of different

backgrounds. The aristocratic

Bellasises live in a mansion

on Belgrave Square, and the

rather more down-market

Trenchards, whose fortune

stems from trade, in the

slightly less magnificent Eaton

Square. The two families

are linked through a secret

marriage between the heir

of the Bellasis family and a

daughter of the Trenchards,

the result after a grand ball

hosted in Brussels on the eve

of the Battle of Waterloo. The

birth of an unexpected heir of mixed lineage is the outcome.

Belgravia is an unashamed homage to the Victorian serial novel

and has everything one would expect of a Victorian novel.

The story has the pace of a television show and is likely to be

enjoyed by followers of the Downton Abbey series. EB

HEESE, Marié

Maestro: ’n roman oor die

vormingsjare van

Gianlorenzo Bernini.- Human

& Rousseau, 2016.

‘Marié Heese beklee binne die

Suid-Afrikaanse letterkunde ’n

besondere posisie as skrywer

van Die uurwerk kantel (1976)

tot historiese romans soos

The double crown (2009),

The colour of power (2011)

en A triple-headed serpent

(2012) waarmee sy buite die

landsgrense beweeg en ’n

groter leesgehoor verower

het. Met haar roman Vuurklip

(2014) het sy die argeologiese

32 Cape Librarian January/February 2017

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!