13.03.2017 Views

January/February 2017 Volume 61 | No 1

2lSObQ3

2lSObQ3

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LITERARY AWARDS | LITERÊRE TOEKENNINGS

Jaco Jacobs behaal sonderlinge prestasie

Jaco Jacobs, een van Suid-Afrika se voorste kinder- en

jeugboekskrywers, het onlangs ’n sonderlinge prestasie

behaal deurdat 29 van sy boeke onder die internasionale

maatskappy Nielsen BookData se top-100 verskyn het.

Nielsen tel elke week alle boekverkope in Suid-Afrikaanse

winkels, insluitend dié van oorsese skrywers. Die lys

word ingedeel in fiksie vir

volwassenes, nie-fiksie en

kinder- en jeuglektuur, die

afdeling waarin Jacobs

selfs JK Rowling getroef

het. Die beskeie Jacobs

sê: ‘Kinderboeke verkoop

meestal goed dié tyd van

die jaar, omdat ouers besef

hulle moet vir hul kinders

leesstof gee.’ Izak de Vries

van Lapa-uitgewers sê 26

van die 29 boeke dra die

naam Jaco Jacobs en drie

verskyn onder sy skuilname

Tania Brink en Lize

Roux. Sy prestasie is nóg beter as in ag geneem word dat

JK Rowling dieselfde week sewe boeke op die lys gehad

het en die uiters gewilde Jeff Kinney agt. (Die Burger, Elretha

Britz, 31/01/2017)

Anker wen groot prys

Willem Anker se grensroman Buys het die vierde grootste

letterkundeprys, die Helgaard Steyn-toekenning in Suid-Afrika

vir die roman oor die historiese

figuur Coenraad de Buys, ’n

eenman-oorlogsmasjien wat

vere vir enige vorm van grense

voel, ontvang. Uitgewers

het altesaam 30 titels vir die

tydperk 2012 tot 2015 aan die

beoordelaars voorgelê. Buys

is in 2014 deur Kwêla Boeke

uitgegee en Anker het reeds die

Universiteit van Johannesburg

se prys vir kreatiewe skryfwerk

in Afrikaans, asook die WA

Hofmeyr-prys en die kykNET-

Rapport-boekprys vir fiksie in

sy koker. Die prys word in ’n vierjaarlikse siklus toegeken en

roteer tussen die dissiplines: toonkunskomposisie, skilderkuns,

letterkunde en beeldhoukuns. Vorige wenners van die gesogte

prys sluit in die komponis Peter Klatzow vir musiek, die

kunstenaar Wim Botha vir visuele kuns en die skrywer Dan

Sleigh vir romankuns. (Die Burger)

POST BAG | POSSAK

TRY THIS | PROBEER DIT

Cape Librarian

Ek het die Nov/Des uitgawe van julle tydskrif ontvang en baie

geniet om dit te lees. Dis voorwaar ’n puik tydskrif.

Ek wens julle ’n suksesvolle en verrykende 2017 toe, op

persoonlike en beroepsvlak.

Marinda van Zyl

Baby changing tables at libraries

While I was recovering from a hand operation during

October last year, I had ample time to listen to the

radio. I heard a mother calling in to one of our local

radio stations praising the wonderful service Claremont

Public Library offered to mothers with young children

who wanted to introduce their toddlers from a very

young age to the wonderful world of books, stories and

reading. However, she missed an essential facility for

young moms when bringing their little ones for story

hour: a nappy changing table in the bathroom of the

library. The mom pointed out that it had to be nothing

fancy, just a suitable surface with a little plastic-covered

mattress or something similar.

It made me wonder how many of our libraries are

geared for young moms who visit their library with

their babies and toddlers. If you do not have a nappy

changing station yet — maybe this is a nice project for

your Friends group or your library assistants in 2017.

After all, we should make our libraries as pleasant and as

user-friendly as possible to ‘grow’ our new generation

of patrons.

Helga Fraser, Librarian, Research

Kaapse Bibliotekaris Januarie/Februarie 2017

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!