08.04.2013 Views

Sluit Sasol?

Sluit Sasol?

Sluit Sasol?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PAGE 10 PHALABORWA HERALD - Friday 5 June 2009 S KO L E N U U S

So bek moet jam kry! Jené-Marie van den Berg

van die Groenskool is gekies om deel te neem

aan die semi finale ronde van die ATKV

redenaars kompetisie.

Jene praat op semi-finaal

Baie geluk aan Jenè-Mariè van den Berg wat

gekies is om aan die Limpopo semi-finale

ATKV redenaars in Groblersdal deel te neem.

Groenskool is voorwaar trots op jou en ook

op al ons ander redenaars met hul goeie

verslae wat hul gekry het by die eerste rondte

in Groblersdal.

Rooiskool sê skaakmat! Brendan het deelgeneem

in die junior skaak proewe in Pietersburg.

Hy wen 2 wedstryde en speel 1

gelykop.

Richard Dean Taylor van die Rooiskool het

onlangs aan die provinsiale proewe in Pretoria

deelgeneem en baie goed gevaar. Geluk met

jou prestasie Dean.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!