01.05.2013 Views

porcus - sappo

porcus - sappo

porcus - sappo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VoorGrond

Mededingingswet: NAMC

ondersoek verspreiding van

inligting

Dawie Maree, ekonoom: Agri SA

Markinligting is noodsaaklik vir

boere om volhoubaar en mededingend

te produseer. Dit was die

gevolgtrekking van ‘n werkswinkel

wat in Februarie deur die Nasionale

Bemarkingsraad (NAMC)

in Pretoria aangebied en deur

verteenwoordigers van verskeie

bedryfsorganisasies bygewoon is.

Die werkswinkel vorm deel van die

Nasionale Landboubemarkingsraad

(NAMC) se ondersoek na die inwinning,

gebruik en verspreiding van inligting in

opdrag van die CEO Forum. Die saak

het vir bedryfsorganisasies ‘n groot kopseer

in die lig van die Mededingingswet

geword.

Die NAMC het vraelyste aan 107

instansies (soos bedryfsorganisasies

en maatskappye) gestuur en terugvoer

teen ’n koers van 34%, wat as statisties

geloofwaardig beskou word, is ontvang.

Die inligting wat die NAMC op dié wyse

bekom het, word in verslae vervat wat

aan die deelnemende organisasies

teruggestuur is. Dit handel hoofsaaklik

oor die soort inligting wat deur die organisasies

ingesamel word, hoe gereeld

dit plaasvind en hoe die inligting weer

gebruik en versprei word.

Bedryfsorganisasies (onder meer

SAVPO) was goed by die werkswinkel

verteenwoordig en verskeie aspekte van

die hantering van inligting is bespreek.

Sagis het ‘n voorlegging gedoen oor

hoe inligting suksesvol op onafhanklike

vlak bestuur kan word. Sagis versamel

en versprei kerninligting onafhanklik om

te verseker dat die Mededingingswet

nie oortree word nie. Inligting word ook

gelyktydig aan belanghebbendes via

hul webwerf beskikbaar gestel om geen

persoon of instansie te bevoordeel nie.

Die grondwet van verskeie bedryfsorganisasies

en ander instansies is by

die werkswinkel onder die soeklig ge-

Alltech leads the battle in Europe

against Mycotoxins

In a media statement Alltech welcomed

the innovative Regulation (EC) 767/2009

of the European Parliament, which

enables the EU feed industry to be more

competitive and permits companies who

have invested in scientific research to

capitalise on this investment.

“Alltech is firmly committed to continuous

research and development, and

upholding regulatory values in Europe

and throughout the world,” said Marc

Larousse, vice president of Alltech

Europe. “We have invested significant

resources to ensure that we can scientifically

substantiate our claims as per

Article 13 of Regulation (EC) 767/2009

of the European Parliament, so our customers

can be secure in the knowledge

that they are using a product that is not

only high quality and traceable, but one

that provides the best proven performance.”

The efficacy of Mycosorb from Alltech

has been shown in over 55 peerreviewed

in-vivo (in animal) trials and is

plaas om vas te stel hoe die verspreiding

van inligting daarin uiteengesit word. Die

gevolgtrekking was dat organisasies die

saak duidelik in hulle grondwet moet

uiteensit om te verseker dat die Mededingingswet

nie oortree word nie.

Die NAMC sal die aanbevelings wat

uit die werkswinkel voortspruit in ‘n finale

verslag vervat, waarna die NAMC die

saak met die CEO Forum en die Mededingingskommissie

sal bespreek.

Die uiteindelike doel is om regulasies of

riglyne daar te stel om landbou-organisasies

in staat te stel om belangrike

markinligting in te samel, te verwerk en

te versprei tot voordeel van die produsent.

supported by 16 PhDs and 19 Masters

theses. Mycosorb has also been awarded

two patents which protect its novel

composition and methods of production.

“Alltech’s goal is to completely eliminate

mycotoxins from the food chain.

Mycosorb is a broad spectrum mycotoxin

binder, and using it is the first step

towards this ultimate goal,” said Alltech’s

founder and president Dr Pearse Lyons.

For more information on mycotoxins,

visit: www.knowmycotoxins.com

Porcus April/May 2011 11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!