01.05.2013 Views

porcus - sappo

porcus - sappo

porcus - sappo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Marieta Human

promosies

SAVPO se promosies op regte

pad, sê navorsing

Die promosies wat tot dusver

deur SAVPO gedoen is, het reeds

‘n baie positiewe verskuiwing in

die organisasie se teikenmark

tot gevolg gehad, sê Marieta

Human, SAVPO se promosiekoördineerder.

Sy sê ‘n projek waarin TNS Global

SAVPO se reklame vir varkvleis geëvalueer

het, wys duidelik dat swart mense

baie meer bewus is van varkvleis se

Foot and mouth

disease: Legal

opinion awaited

positiewe eienskappe as voorheen. Hulle

weet dat varkvleis gesond en veelsydig

is, dat dit ‘n wit vleis is en dat dit deur

die Suid-Afrikaanse Hartstigting onderskryf

word.

SAVPO het ses fokusgroepe en verskillende

konsepte aan TNS Global voorgelê

vir evaluering. Die doel daarvan was

om die reklame-konsepte te toets en te

bepaal watter konsepte die beste werk.

In die evualering het die teikengroepe

aangedui dat SAVPO se DVD met kooklesse

loshande hul gunsteling item is. Dit

was ook duidelik dat die swart verbruikers

glad nie weet hoe om varkvleis gaar

te maak nie. Dié feit is as die grootste

struikelblok geïdentifiseer en is ook die

grootste uitdaging wat SAVPO se Promosiekomitee

in die gesig staar.

Die Promosiekomitee het daarom

besluit om nog tien DVD’s met kooklesse

te vervaardig, sodat daar op die ou end

‘n reeks van 12 beskikbaar sal wees.

Dit sal op SAVPO se webblad en by die

organisasie se kantoor beskikbaar wees.

Omdat dit egter vir die teikenmark

moeilik is om die DVD’s te bekom, is

daar besluit om ‘n verkorte stap-vir-stap

weergawe in familie-tydskrifte te publi-

“A comprehensive report compiled by Agri Inspect,

commissioned by the Red Meat Industry Forum (RMIF),

is being studied by senior advocates and the RMIF

awaits a recommendation on possible legal action, says

Dave Ford, chairman of the Forum. The report deals

with border controls, roadblocks and vaccination actions

in the demarcated foot-and-mouth areas.

“The red meat industry has in the past years often raised concerns

regarding the state of border fences and the serious danger of

diseases spreading from neighbouring countries to South Africa,”

Ford says.

He points out that the KZN Department of Agriculture recently

said: “We regret allowing the foot-and-mouth disease fence to fall

apart” and in an article Mr Mkhize from the Department said: “The

fence started falling apart in the early 1990’s”.

seer. Die teikenmark het aangedui dat

televisie en tydskrifte hul kommunikasiemedium

van voorkeur is.

Die advertensies sal in die tydskrifte,

Drum, Huisgenoot, True Love, Bona en

Oprah gepubliseer word in dubbelbladformaat.

Daar sal ook aan die begin van

Julie afgeskop word met ‘n reeks van 13

insetsels oor varkvleis op die betaalkanaal,

TOP TV.

Met die publisering van die artikels

word nie net die swartmark nie, maar

ook die varkvleisbedryf se bestaande,

lojale varvkleismark geteiken. Dit is

waarom die advertensies ook in You en

Huisgenoot, wat met twee miljoen lesers

spog, geplaas word, het Human gesê.

Porcus April/May 2011 9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!