01.05.2013 Views

bocma signs an mou with a namibian partner - Breede Overberg ...

bocma signs an mou with a namibian partner - Breede Overberg ...

bocma signs an mou with a namibian partner - Breede Overberg ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BIED NUWE RIVIERPLANNE VERLIGTING VIR

PRODUSENTE?

Groot moeite word deur baie boere in die Breërivier-omgewing gedoen om aanplantings

en plaasinfrastruktuur teen oorstromings te beskerm of, waar vloede reeds skade

aangerig het, om dit so gou moontlik te herstel.

Hierdie tipe aktitiweit word wyd en sonder veel ophef

beoefen. Voorkomende bestuur sluit in die platstoot van

eilande in rivierlope, fluitjiesriet wat verwyder word, of

om klipbelaaide lope met grondverskuiwingsmasjienerie

oop te maak. optredes ná vloede kan wissel van die

herstel van erosie-skade tot die herbou van verspoelde

driwwe. Vir die boer, is sulke instandhouding noodsaaklik

en vorm dit deel van sy algemene beplanning en

bestuur van landbou- en natuurlike hulpbronne. Dit

word ook egter deur wetgewing

beheer en daar word toenemend

gehoor van produsente wat

hulle teen veral omgewings- en

waterwetgewing vasloop omdat

hulle sonder die nodige goedkeurings

grondverskuiwings en ander

werke in riviere en vloedvlaktes

onderneem.

Die drie vernaamste wette wat

op ontwikkeling binne en rondom

riviere en vleilande van toepassing

is, is die wet op nasionale

Omgewingsbestuur (Wet 107

van 1998 – oftwel ‘NEMA’) en sy

omgewingsimpakregulasies, die

Nasionale Waterwet (Wet 36 van

1998) en die Wet op die Bewaring

van Landbouhulpbronne (Wet 43

van 1983).

Grondverskuiwings en uitgrawings

binne waterlope val direk onder die beheer van

Aktiwiteit nr. 18 van Lyskennisgewing 1 van die 2010

nema-omgewingsimpakregulasies en artikels 21(c) en

21(i) van die nasionale waterwet. laasgenoemde het

betrekking op veranderings aan die bedding en oewers

van rivierlope, en die belemmering of verandering aan

die vloei van water in ‘n rivierloop. Sulke aktiwiteite

word oorhoofs deur watergebruikslisensies en, onder

voorgeskrewe toestande, deur algemene magtiging

beheer. Al is ‘n watergebruikslisensie nie nodig

nie, kan daar wel vereis word dat die skoonhou en

algemene instandhouding van ‘n rivier op ‘n plaas as ‘n

watergebruik geregistreer word.

PaGe 10 - bocma newsletter 10

As daar n íé so ‘n

bestuursplan deur

die wes-Kaapse

Departement

omgewingsake en

ontwikkelingsbeplanning

goedgekeur is nie, sal

daar vir omgewingsgoedkeuring

aansoek

gedoen moet word.

Daarsonder maak jy jou

potensieel skuldig aan

‘n oortreding.

Die nema-omgewingsimpakregulasies word in die wes-

Kaap deur die provinsiale Departement omgewingsake

en Ontwikkelingsbeplanning toegepas. Aktiwiteit 18

verskyn op die eerste van die drie lyste aktiwiteite wat

deur die nema-omgewingsimpakregulasies beheer word.

Kragtens hierdie aktiwiteit, is dit onwettig om meer as

vyf kubieke meter material (sand, gruis, spoelklippe ens)

sonder omgewingsmagtiging in ‘n waterloop te stort, te

skuif of te verwyder. ‘n Mens kan dadelik die relevansie

van hierdie aktiwiteit raaksien t.o.v.

die instandhouding en bestuur

van riviere in landbou-opsette

(lw hierdie aktiwiteit is slegs van

toepassing op grondverskuiwings

ens in waterlope; konstruksie

en uitbreiding van infrastruktuur

binne 32 meter van waterlope

w o r d d e u r a n d e r g e l y s t e

aktiwiteite beheer en mag nie

sonder omgewingsgoedkeurings

geïmiplementeer word nie).

Aktiwiteit 18 maak ook egter

voorsiening vir ‘n alternatief tot die

verpligte omgewingsimpakstudie

wat gewoonweg gedoen moet word

alvorens grondverskuiwings in ‘n

rivier mag plaasvind

Ingevolge hierdie maatreël, mag ‘n

mens meer as vyf kubieke meter

materiaal (klip, gruis, sand ens)

sonder omgewingsgoedkeuring vir die doeleinde van

instandhouding in ‘n rivier of vlei stort, uitgrawe of

verskuif mits die omgewingsowerhede ‘n bestuursplan

hiervoor goedgekeur het (sien Aktiwiteit 18 van

Staatskennis-gewing R. 544 van 18 April 2010, soos

gewysig). As daar níé so ‘n bestuursplan deur

die wes-Kaapse Departement omgewingsake en

ontwikkelingsbeplanning goedgekeur is nie, sal daar

vir omgewingsgoedkeuring aansoek gedoen moet

word. Daarsonder maak jy jou potensieel skuldig aan

‘n oortreding.

Prakties-gesproke, kan ‘n grondeienaar – of verkieslik

‘n watergebruikersvereniging of besproeiingsraad (wat

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!