31.07.2013 Views

A COMPARATIVE STUDY OF LANDSLIDES AND GEOHAZARD ...

A COMPARATIVE STUDY OF LANDSLIDES AND GEOHAZARD ...

A COMPARATIVE STUDY OF LANDSLIDES AND GEOHAZARD ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

op stomp- en borshoogte, kroonbedekking en -hoogte.

Vraeslyste/opnames is gebruik om plaaslike kennis en opvattings oor

grondstortings te bepaal. ‘n SPSS statistiese pakket is gebruik om beide die

sosiale en fisiese data te verwerk.

Daar is bevind dat 131 grondstortings plaasgevind het, waarvan 98 in die

Rumphi distrik, noord Malawi, en 33 in die Ntcheu distrik, sentraal Malawi,

plaasgevind het. Die variasies word toegeskryf aan die graad van

versteuring van die fisiese ongewing. Die Ntchenachena area, met die

hoogste digtheid (88), was onder verbouiing en die afro-montane

plantegroei is totaal vernietig. Die diepste slote is in die Ntchenachena

area waargeneem, deels as gevolg van die diep chemiese verwering

van die bodem. In teenstelling daarmee het die res van die gebied dun

grond gehad. Daar is bevind dat hange en hulle aard weinig bydra tot

die voorkoms en ruimtelike verspreiding van insidente.

Die analise van data het aangedui dat die insidente veroorsaak is deur

die vloeibaarmaking van sand en silt fraksies as gevolg van hoë en

langdurige neerslae. Die aanduiding uit die Chiweta en die Mvai areas is

dat hoë kloofwaterdruk tussen rots- en grondmassas sommige

grondstortings kon veroorsaak het. Nietemin, die vernietiging van

plantegroei, verbouiing op marginale landerye, hoë hangehllings,

verwering van die basis en hellinginsnyding het tot onstabiliteit bygedra.

Tydens die studie is ook opgemerk dat die Ntchenachena, die Mvai en

die Livilivi areas grotendeels haalbare oplossings vir die

grondstortingsprobleem vereis. Dit sluit in bosaanplanting, behoorlike

plasing van huise en ‘n verbod op nedersettingsaktiwiteite in moontlike

gevaarsones. Inkomste-genererende aktiwiteite om armoede te

viii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!