23.11.2012 Views

In voeling In touch - Durbanville Kinderhuis

In voeling In touch - Durbanville Kinderhuis

In voeling In touch - Durbanville Kinderhuis

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

In voeling In touch

Nuusbrief • Newsletter Oktober/October 2011 - Januarie/January 2012

Hulle is ons Kerfeeskinders

Beste Kinderhuis-vriende

Kersfees met sy helder liggies, Kerskaartjies en groot geskenke het

vanjaar ’n heel ander betekenis vir twee van ons dogtertjies. In die

begin van die jaar is die twee blonde dogtertjies, Hanna 3 jaar oud,

en haar ouer sussie, Kobie 6 jaar, in ons sorg geplaas. Hulle is reeds

van ’n vroeë ouderdom sorgbehoewend bevind en is vanaf ’n ander

kinderhuis oorgeplaas na die Durbanville Kinderhuis. Hulle ma, ’n

pragtige donkerkopvrou, het aanvanklik die tweetjies baie gereeld kom

besoek.

Almal, inkluis die tweetjies, was seker dat dit hierdie keer anders sou

wees – hulle ma sal haar rehabiliteer en hulle sal terug huis toe kan

gaan. Gaandeweg het die besoeke van die ma minder geword en

toe eendag word die Kinderhuis ingelig dat hulle ma oorlede is. Die

maatskaplike werker moes die tragiese nuus aan die kinders oordra.

Die kleintjie het daarna vrolik aan almal vertel dat haar mamma hemel

toe is die groter enetjie was baie stil. Later toe die nuus insink, was

beide ontroosbaar.

Die maatskaplike werker het vir elkeen ’n herinneringsboks gemaak.

Binne-in is foto’s wat ons geneem het toe die kinders opgeneem is

(die enigste foto’s wat hulle ooit van hulle saam met hulle ma sal

hê) ’n beursie en kettinkie van hul mamma en briefies wat hulle aan

haar geskryf het asook ’n kruisie en kershouertjie wat een van ons

personeellede gemaak het. Ek was geskok toe ek besef die boksie is

al wat hulle ooit sal hê van hulle lewe as gesin. Een van die briefies

van Kobie aan haar ma het gesê: “Mamma ek mis jou baie. Wanneer

gaan ons nou huis toe?”

As u reeds betrokke is by die Kinderhuis, baie dankie. As u nog twyfel,

weet dat kinders soos Hanna en Kobie ons almal se Kersfeeskinders

is. U bydraes help ons om vir hulle ’n veilige tuiste te skep en hulle

deur terapie te help om sin te maak van dít wat in hul lewens verkeerd

geloop het.

Ek hoop u geniet die stories van ons kinders en dat dit u hart sal

aanraak om hierdie Kersfees ’n verskil in ’n kind se lewe te maak.

Indien u ’n donasie wil maak skakel gerus vir Johanna Strauss by

021 975 6822 of jstrauss@durbanvillekinderhuis.org.za

Bankbesonderhede: Durbanville Kinderhuis, Absa Bank, takkode

632005, tjekrekeningnommer 141 029 00983.

Glo dit – u bydrae maak ’n verskil!

Kersfeesgroete

Rudolf Bezuidenhout

Bestuurder

Our children’s stories

This edition of the newsletter is dedicated to

all our children. We have asked children in the

Children’s Home to contribute to this newsletter.

We’ve had an overwhelming response! We gave

the children no topics or boundaries about what

to write or draw and thus the contributions vary

from thank you notes to pleas for understanding

to despair and disappointment. But above of all,

our children’s hopes and yearning to be part of a

family underline most of the published articles.

The purpose of this publication is to give you

insight into the daily challenges and emotional

trauma experienced by children admitted to

institutions like the Durbanville Children’s Home.

The contributions are published in four broadly

defined categories, namely: om hier te woon;

familie; dankie; and skoolverlaters. These

categories will speak for themselves when you

read the contributions.

Please note: All contributions are published

verbatim and anonymously. Some of the content

may be disturbing to readers.

Durbanville Children’s Home, a registered non-profit organisation (NPO 011 - 891), is a programme of BADISA that

is a joint ministry of the DR Church (Western and Southern Cape) and URCSA (Cape).

Alle kinders het vlerke, ons leer hulle om te vlieg! 1

2

Om hier te woon

Hoekom is ek in die Kinderhuis as ek n ouma en oupa en n Antie het by wie ek kan bly. Die vakansie

het ek so goed gevoel of ek weer vir ewig terug is by die huis, maar toe wil ek nie terug kom nie

want ek gaan weer eensaam voel as ek hier is. Ek wil net op een plek wees en dit is by my familie.

Ek het my bes prober om vir my tannie tevrede te stel my tannie het gese dat sy vir ons uit die

Kinderhuis sal kom haal.

Dogter, 14 jaar

Ek het nie van skool gelyk nie want ek konnie lekke lees nie en my maatjies laf

vir my. Ek willie lees want hulle laf vi my. Tannie Lita het n volunteer gekry ek

hou baie van my volunteer en ek wens my volunteer wil my uitvat.

Ek willie baklei nie, want dan kry ek ’n log en as ek log kry mag eki buite speel

nie.

Dogter, 8 jaar

Ek is 7 jaar oud en ek is Gr 2. My volunteer kom elke

Dinsdag en Donderdag om my met my hyswerk te

help. My volunteer is baie slim en baie mooi. As ek al

my hyswerk doen gee sy my ’n verassing. Dan kan

ek iets kies. Ek het stiekers gekies. Ek hou baie van

stiekers. My volunteer is baie gaaf.

Dogter, 7 jaar

All children have wings, we teach them to fly!

The Durbanville Children’s Home has done so much for me. They

have given me a roof over my head and food and a bed to sleep

in.

They allow me to go to school. On Mondays people come to help

me with homework and mathematics its kief.

They allow me to see my family like my Gran, mommy, Daddy

and Nanna.

We get to have culture day, Springball, valenties ball and family

day. My sister won everything last year.(2010)

On Sundays we go to church and Monday people come to the

Children’s home to teach us more about Our father God.

We get pocket money on the weekend R10 each.

If u in high school you can go to town.

Lovies

Girl, 13 years

Die Kinderhuis is n plek waar

almal, iemand is.

In moeilike tye, verlang jy na

jou familie, maar daar is altyd

n liefdevolle kinderversorger

wat moeite sal doen om jou

te troos en onthou ons is

net normale kinders, presies

dieselfde as ander wat nie

hier is nie en ek sal altyd DKH

onthou en terug dink hoeveel

hulle vir my beteken het. En

hoe lief hulle vir my was,

want dkh is n plek waar jy jou

talente kan beoefen en iets

uit jou lewe maak met al die

geleenthede

Dogter, 15 jaar

Om hier te woon (vervolg)

My lewe in die kinder huis is baie leke ek geniet dit baie hier.

Die eerste keer dat ek in die kinderhuis gekom het, was dit nie lekker nie maar

toe ek gewoont geraak het, het ek dit nogals hier geniet.

Maar ek vir lang net huis toe en ek wil net huis toe gaan en op

Christmas gaan ek my liefde aan my family gee

Ek wil net Christmas huis toe gaan.

Dogter, 10 jaar

Ek willie meer my broodjie skool toe vat

nie, ek kry net bovril elke dag en ek is al

moeg daarvan, ek soek ham en chips

Dogter, 8

The Childrens home is a difficult

place to grow up because you dont

have the same comforts as you

had at home/with your parents but

it is something that you can easily

grow out of if you have a long stay

at home you get use to everything.

In the beginning its hard but the

longer you stay the easier and beter

it becomes.

To be honest we get life easy in a

tough way for e.g. You grow up with

parents – You have a totally different

life as before, but it is easy for you

because, your parents don’t have

to worry about school, clothes, your

healt because it is already, taken

care of by the Children’s Homes.

Boy, 15 years

Ek geniet dit baie in die Kinderhuis. Ek doen kitaar en klafvier en dromme

en ek het ook n huiswarktannie. Ek is hierso as n rede ek weet dit is nie

my skild nie dat ek hierso is nie. Ek het 4 vriende in die kinder huis en hulle

name is ……………………………….

Dogter, 10 jaar

When i came in the children’s home it was very nice, and the children were very

nice but it was hard to see my family leave. It felt as if i was never gonna see

them again but after a while it become normal and i was happy again. I’m in the

children’s Home for 3 years

Your sincerely

Girl, 12 years

3

I don’t like school, is too difficult, but I

like soccer. I like to play soccer. I want

to be a soccer player one day.

Boy, 9 years

Familie

Net n paar gedigte om so min of meer vir jou te se ek is

vrek bly om vir jou as n broer te he want jy is altyd bereid

om na my te luister in moeilike tye…………….

You yes, your no

You hot, your cold

At least you are my

Brother and the coolest kid……..

By die huis slap almal

van ons saam in een

kamer, dus vrek klein.

Dus lekker hier by die

Kinderhuis want ons

het warm komberse,

en ek slaap net met

twee maatjies in

n GROOT kamer.

– maar ek wil nog

altyd huistoe gaan.

Wanneer ek groot is

gaan ek n groot huis

koop waar elkeen sy

eie kamer en bed het.

Ek en twee sussies is in die Kinderhuis, ons het almal saam gebly

op die “flats” toe word ons weggeneem. Nou se my ma hulle het

nie bus fare om vir ons te kom kuier nie. Ek gaan vir Oom Rudolf

vir bus fare om na hulle toe te gaan. Ek dink hy sal my help.

Seun, 11 jaar

Sien keersy asseblief. / Please see reverse side.

JA Ek wil graag ’n verskil maak aan ’n kind se lewe in 2011!

YES I’d like to make a difference to a child’s life in 2011!

Ingesluit is my geskenk: / Enclosed is my gift:

R100 – Kersfeespartytjie / Christmas party

R150 – Kospakkies / Food parcles

R200 – Uitstappies / Outings

Maandelikse bydrae / Monthly contribution

Enige bedrag / Any amount R

Name / Naam:

Address / Adres:

E-mail / E-pos:

Ek is in die Kinderhuis

maar my broetie en

sussie is by die huis.

Ek is nie n stout kind

nie maar my Ma se

ek is in die Kinderhuis

omdat ek stout is.

Seun, 14 jaar

Waarom is ek hier, hoekom voel ek sleg waarom gee

my Pa en Ma nie om nie. Ek wil he hulle moet my

meer bel, by die skool wil hulle weet hoekom ek in die

Kinderhuis is, ek het gese my ma-hulle is oorsee, toe

se hulle ek jok. As ek groot is gaan ek nice wees met

my kinders.

Dogter, 16 jaar

Ek gaan naweke huistoe – dus

baie lekker. Maar ek se vir

hulle hulle moenie so mors inni

huis nie

I enjoy it sometimes here but i really don’t want to be here

Love my friends and childcareworkers But miss my family

Girl, 13 years

Dankie

Ons land Suid Afrika

O,heer bewaar ons land

Met al sy mooie diere

Die blomme en die berge

en al sy mooi riviere

Ons se dankie vir u liefde

Oor ons mooie land

die see en die skulpies

met sy mooi wit sand.

Dankie dat u ons beskerm

Dankie dat u ons bewaar

Dankie dat u ons veilig hou.

in ons land Suid Afrika.

Tjeks is betaalbaar aan Durbanville Kinderhuis. Voltooi asseblief

adresbesonderhede.

Cheques are payable to Durbanville Children’s Home.

Please add address details.

Kerkstraat 1 Church Street, Durbanville, 7550

Tel: 021 975 6822, Faks / Fax: 021 975 1613,

E-pos / Email: jstrauss@durbanvillekinderhuis.org.za

Web: www.durbanvillekinderhuis.org.za

Skoolverlaters

n Briefie aan die skoolverlaters

Hi Skoolverlaters van 2011.

Ek is ’n agtien jarige dogter.

Ek wil net graag die briefie aan die skoolverlaters rig.

Ek is ’n skoolverlater 2010.

Ek was vir vier jaar in die Kinderhuis.

Ek het my skool Loopbaan voltooi.

Ek was in pleegsorg by baie goeie mense.

Ek het niks kort gekom nie, maar agv verkeerde gedrag in die

Kinderhuis beland.

Terwyl ek in die Kinderhuis was sterf my moeder.

My broer was aan tik verslaaf.

My oudste sister het kontak gemaak, maar het weer van die

toneel af verdwyn.

Ek het die Kinderhuis verlaat en by my oom gaan woon.

Dit was ’n groot geboude huis en ek het my kos optyd gekry.

Dit het nie vir lank goed gegaan nie.

My familie het begin verander teenoor my.

Ek het na die Kinderhuis verlang,die kos, die klere, die

maandpakkie geld en die sakgeld wat ek nooit waardeur het

nie.

Ek sit vandag nog en wonder waar daai geld vandaan kom,

want elke maand het ek geweet ek gaan dit kry.

Ek is weer terug in my ouer huis wat ek niks van wou weet nie.

My broer is dwelm vry en gelukkig getroud.

Ek kom goed oor die weg met my broer en sy vrou.

En ek dink dit is waar ek behoort.

Ek werk en verdien ’n goeie salaris.

Ek wil die Kinderhuis bedank vir die tyd wat ek daar was.

Ek wil die skoolverlaters van 2011 alle sterkte toe wens.

Met liefde van Anoniem

Bydrae-opsies / Contribution options

Ek is baie dankbaar vir wat die Kinderhuis vir my gedoen het,

vir die afgelope 5jaar. Die kinderhuis het my gehelp om my

doelwitte en drome te bereik. Dit is my eer om die Kinderhuis

se naam hoog te hou.

Seun, 19 jaar

Om dit vir jou makliker te maak om Durbanville Kinderhuis met ’n bydrae te help, is daar ’n paar opsies waaruit jy kan kies.

To make it easier for you to help Durbanville Children’s Home with a contribution, there are a number of options you can choose from.

Direkte inbetalings / Direct bank deposits

Ek betaal graag R in julle rekening in.

I would like to pay R into your account.

ABSA Bank. Rekening / Account no: 1410290983 Ref: your name/winter

(Please fax proof of payment, plus your name, telephone number

and address to 021 975 1613)

Tjek en posorders / Cheque and postal orders

Ek sluit graag ’n tjek/posoder van R in.

I gladly enclose a cheque/postal order to the value of R

Debietorder Durbanville Kinderhuis / Children’s Home debit order

This authority may be cancelled by me/us giving you 30 days notice in

writing, sent by prepaid, registered post. I/we understand that I/we shall

not be entitled to any refund of amounts which you have withdrawn

while this authority was in force if such amounts were legally owed

to you. Receipt of this instruction by you shall be regarded as receipt

thereof by my/our bank (whichever it is or will be).

My tweede kans

Durbanville Kinderhuis het tot my redding gekom en my gehelp.

My lewe was op ’n afdraand wat sou lei tot ’n slegte lewe.

Ek is dankbaar vir wat die Kinderhuis vir my gedoen het.

Hulle het my ’n tweede kans gegee, ’n goeie opvoeding,

huisvesting en ’n streng struktuur wat my gehelp dissiplinëer

het.

Ek is trots om by die kinderhuis te wees en op wat ek met hulle

hulp bereik het.

Seun, 19 jaar

ASSIGNMENT: I/We acknowledge that the party hereby authorised to

effect the drawing(s) against my/our account may not cede or assign

any of its rights to any third party without my/our prior written consent.

I/we may not delegate any of my/our obligations in terms of this

contract authority to any third party without prior written consent of the

authorised party.

Ek gee hiermee toestemming dat my rekening gedebiteer word met

R

I hereby give permission for my account to be debited with R

Naam/Name:

Bank:

Takkode/Branch code:

Rekeningno/Account no:

Tipe rekening/Type of account:

Datum van 1ste aftrekking/Date of 1st deduction:

Handtekening/Signature:

Word ’n beskermengel

vir ’n kind

Ons wil graag teen die einde van vanjaar ’n “beskermengel” vir elk van ons

kinders werf. Ons versoek graag dat u ’n donasie van minstens R50 per

maand maak en sodoende by ons borg-’n-kind-program betrokke raak.

Dít beteken die mens wat die bydrae maak word soos ’n kind se

beskermengel wat vir die duur van sy/haar verblyf by die Kinderhuis

volledig of ten dele na die kind se behoeftes omsien, geskenkies gee en

briefies skryf.

’n Beskermengel volg ’n spesifieke kind se vordering en ontvang

nuusbriewe, maar ter wille van die kind sal ’n persoonlike ontmoeting nie

gereël kan word nie.

Wil u ’n beskermengel wees? Voltooi asb. die strokie op bladsy 5 en stuur

aan ons terug.

Vir meer inligting kontak asb vir Soulvy Pretoors by 021 975 622 of epos

mpretoors@durbanvillekinderhuis.org.za

Nota: Vyftig rand is gelykstaande aan vyf etes per maand vir ’n spesifieke

kind.

We need your support

If you would like to make a donation please contact Johanna Strauss on

021 975 6822 or send e-mail to jstrauss@durbanvillekinderhuis.org.za

Bank details: ABSA cheque account

Name: Durbanville Kinderhuis

Account number: 1410 290 983

Branch code: 632005

Swift code: absazajj (for overseas payments)

Registered charity number: 011 - 891

We are registered for tax rebate.

We would greatly appreciate it if you fax us proof of payment, along with your name,

surname, telephone number and postal address to 021 975 1613.

6

Ontwerp geborg deur

RoundOne

Cambridge House 8, Oxfordstraat 23,

Durbanville, 7550

Skakel 021 979 0488,

e-pos studio@roundone.biz

www.roundone.biz

Drukwerk geborg deur

Durbanville Commercial Printers.

Skakel Allan 021 946 4074 of

e-pos allan@durbstat.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!