12.07.2015 Views

01 Resensies - Tydskrif vir Letterkunde

01 Resensies - Tydskrif vir Letterkunde

01 Resensies - Tydskrif vir Letterkunde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Finally, the stories by established writersfeatured in this collection range from PeterMerrington’s rollicking Tarrantino-meetsthe-Cohen-brothers,a very American (tall!)tale, to Veronique Tadjo’s and ShimmerChinodya’s stories of unfulfilling love –unfortunately the latter are both rather disappointingpieces. But as the old man inMbongisi Dyantyi’s story warns, “The wisdomhidden in a story is for kings to discover;a fool sleeps for lack of understanding”(112).Annie GagianoUniversity of StellenboschDie onsigbares.E.K.M. Dido. Kaapstad: Kwela Boeke. 2003.224 pp. ISBN 0-7957-0158-6.As eerste nie-wit vroueskrywer wat dieAfrikaanse prosa-arena betree, debuteerE.K.M. Dido in 1996 met Die storie van MonicaPeters, gevolg deur Rugdraai en stilbly in1997. Na laasgenoemde effense insinking,toon haar oeuvre weer ’n stygende lyn met’n Stringetjie blou krale in 2000, met as hoogtepuntin haar oeuvre tot dusver die onlangsverskene Die onsigbares.Die roman handel oor die lewens van vieregpare, maar sentreer veral om die ervaringsvan die vroue wie se mans in die huidigegewelddige postapartheid Suid-Afrika, in diejaar 2003 (54), in die polisiediens is. Oprealistiese wyse word die destruktiewefisiese sowel as psigiese gevolge van diégevaarlike beroep op die gesinsverhoudingeen op individuele gesinslede uitgebeeld.Die titel verwys in die eerste plek na dievrouens, wat nie slegs vir hulle afgetrokkeen oorspanne mans “onsigbaar” word nie,maar ook vir die gemeenskap wat onbewusskyn te wees van die uitwerking van diéberoep op die gesinslewe (77 en 111). WanneerJoan Arries se huwelik sienderoë beginverbrokkel, plaas sy ’n advertensie in’n koerant, en sit daarmee ’n telefonieseondersteuningsnetwerk, waarby die onderskeievroue dus vir mekaar “onsigbaar” bly,aan die gang. Ook die polisiemanne en –vroue self is egter die “onsigbares”, omdathulle in hulle beroep noodgedwonge ’nbeeld moet uitstraal van selfvertroue enbekwaamheid, maar tuis bang en onsekeroptree – ’n beeld wat eweneens vir die buitewêreld“onsigbaar” bly. Die titel hou ookdie gedagte in van ’n anonieme, ongeïdentifiseerdemag – die “hulle” (107) – wat diewelstand van sowel die individu as die gemeenskapop allerlei vlakke bedreig.Die sterk sosiale bewustheid wat uit dieroman spreek is tiperend van Dido se prosaoeuvre.Hier lewer sy kommentaar op diealgemene huidige landswye misdaad, maarvestig veral die aandag op bepaalde knelpunterakende die polisiewêreld, soos diestres verbonde aan dié beroep, wat onderandere lei tot geestelike versteurings waarvangesins- en selfmoorde getuig (87); dieonoordeelkundige vrylating van misdadigersop borgtog; swak salarisse, wat medeverantwoordelikis vir korrupsie onderwerknemers, ensovoorts. Met haar romandwing sy die leser as ’t ware om met anderoë na die polisieberoep te kyk in ’n pogingom die “haatlike houding” (43) van diegemeenskap jeens die polisie te vervangmet begrip.Soos telkens in die postapartheidsroman,wys die individuele gevalle uit na die kollektiewe.Behalwe dat die vier egpare uit verteenwoordigendestreke van die land kom(die Kaapse Vlakte, Oos-Londen; Sowetoen Pretoria), word grense tussen ras, klasen geslag deurbreek om ’n deursnee samelewingte verteenwoordig. “‘Problems kyk(immers) nie na colour nie’” (81), meen Joanse buurvrou. Gekleurd (Willem en Joan Arries;Shalon en Adam van Dyk); swartTYDSKRIF VIR LETTERKUNDE • 41 (2) • 2004 214

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!