12.07.2015 Views

01 Resensies - Tydskrif vir Letterkunde

01 Resensies - Tydskrif vir Letterkunde

01 Resensies - Tydskrif vir Letterkunde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

didaktiek nie. Die roman hou die boodskapin dat selfs ’n geringe bydrae om grense tedeurbreek en mekaar die hand te reik, ’nverskil kan maak. ’n Wins ten opsigte vanveral Dido se debuutroman, is dat diemoralisering hier minder opsigtelik endaarom ook minder hinderlik is. Ten slottelewer die visuele aanbod op die voorbladook kommentaar, Op ’n algehele rooi agtergrondlê daar onder in die hoek ’n rooihart – moontlik as (idealistiese) teken datnaasteliefde oor klas, ras en geslag heen ’ntoekomstige oplossing <strong>vir</strong> die huidigelandsgeweld sou kon bied?Heidi de VilliersUniversiteit van KwaZulu-NatalWoman today. A celebration: 50 years ofSouth African women.Hilary Reynolds & Nancy Richards.Kaapstad: Kwela. 2003. ISBN 07957<strong>01</strong>659.Op 30 Junie 1952 is Woman’s World <strong>vir</strong> dieeerste maal uitgesaai vanuit die Kaapstadseateljees van die destydse SAUK. Geskoei opdie resep van die BBC program Woman’sHour wat vanaf 1946 uitgesaai is en gepooghet om vroue weer tuis te bring in die huisna die afloop van die wêreldoorlog, het dieSuid-Afrikaanse weergawe Woman’s Worldook elke moontlike onderwerp wat vrouemag raak op die lug aangepak. Vanaf 1995is die program herdoop tot Woman Todayen dit is dan ook die titel van die bundelsaamgestel deur Hilary Reynolds en NancyRichards. Die boek is soos die samestellersdit stel, “’n boek van die radioprogram” watdie eerste vyftig bestaansjare van die programdek vanaf 1952 tot 2002.Met ’n voorwoord deur die politiekeveteraan Helen Suzman wat haar alleenstrydas vrou in die politiek verwoord en ’nnawoord deur die nuwe politieke ster opdie horison Patricia de Lille, is daar minvrouefigure in die Suid-Afrikaanse openbaresfeer wat nie deur die boek gedekword nie. Soos Suzman en De Lille teregopmerk het vroue in Suid-Afrika ’n ver padgestap na demokrasie en erkenning, nie netin die politieke sfeer nie, maar ook in dieprivate wêreld. Die boek poog om ’n samevoegingvan al die stemme van vroue uitdie afgelope vyftig jaar te wees wat op dieprogram was en hulself op verskeie gebiedebeywer het <strong>vir</strong> die saak van vroue. Al is ditdan ook in die kombuis met ’n paar lekkerresepte soos deur Ina Paarman en andere.Die boek lees gemaklik in die sin dat daarvan ’n “verteller” gebruik gemaak wordwat die geskiedenis en konteks van elkedeelnemer en onderwerp bekendmaak alvorensdie deelnemer self aan die woordgestel word.Die oorgange tussen verteller en deelnemeris nie altyd seepglad nie, maarorigens bied die teks ditself naatloos aan.Die transkripsies van die onderhoude wordnie volledig weergegee nie, maar is aan dieoordeel van die redakteurs en samestellersoorgelaat. Dit hinder soms, want die leserwonder waarom die spesifieke gedeeltegeplaas is en nie ’n ander nie.Die program het ook sedert sy bestaangepoog om ’n forum aan vroue te bied veraldeur die gebruik van briewe van korrespondente(Elizabeth Webb van Oxfordshiretot Sibongile Khumalo van Dobsonville,Soweto) en die meer onlangse inbelprogramme.Die boek volg soos die programdie formaat van ’n dagboek wat volgensdie samestellers moontlik nie as“groundbreaking in male terms” beskoukan word nie, maar wel tot die meestevroue sal spreek.Vrouekwessies word vanuit ’n liberalelens beskou want, die vrou word bestempel“first of all as an individual, then as a wife,as homemaker, as mother, as intelligentTYDSKRIF VIR LETTERKUNDE • 41 (2) • 2004 216

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!