27.09.2015 Views

Om Ferdie Devenier se lewensloop en persoonlike gegewens ... - VVK

Om Ferdie Devenier se lewensloop en persoonlike gegewens ... - VVK

Om Ferdie Devenier se lewensloop en persoonlike gegewens ... - VVK

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VORM 3(3)

STANDAARD VRAELYS:

LEWENSLOOP VAN VOLKSRAAD-KANDIDATE

LEWENSLOOP EN PERSOONLIKE GEGEWENS

van

Ferdinand Smartenryk (“Ferdie”) Devenier

(volle voorname en familienaam van kandidaat)

1

1. GEBOORTEDATUM: 24 Julie 1972.

2. GEBOORTEPLEK: Port-Elizabeth.

3. FAMILIE-AGTERGROND (noem enige feite na goeddunke):

Na my geboorte het ek op ‘n plaas genaamd Renosterdraai

tussen Koppies en Heilbron groot geword tot die ouderdom van

8 jaar.

Op daardie stadium het ek by my grootouers opgegroei weens

omstandighede, waar ek vanaf ek kan onthou elke aand die

Woord gehoor het by my Oupa met huisgodsdiens.

My vader is oorlede toe ek 11 jaar oud was, en het my moeder

twee jaar later weer getrou. Terwyl ek in die bediening was het ek

my stiefpa begrawe in 2003.

My ma het my Sondagskool toe laat gaan van ouderdom 8 jaar af

tot en met katkisasie.

As ‘n kind van 11 jaar oud het ek besef dat ek ‘n verlore sondaar

is, en het ek reeds op daardie stadium tot bekering gekom en het

die Here my siel gered.

In standerd 9 is ek voorgestel as lidmaat van die Evangelies-

Gereformeerde kerk te Rustenburg waar ek groot geword het

vanaf 8 jaar tot en met 18 jaar.

Ek is een van ‘n tweeling broers; my broer is ook soos ekself in

die bediening van die Evangelies-Gereformeerde kerk. Hy is te

Upington in die werk van die Here.

My ouma aan moederskant het my meer as een keer vertel dat

haar pa, Daan Bornmann, ‘n nasaat was van die 10de kind van

Sarel Cilliers (‘n dogter wat met Bornmann getrou het). Daardeur

het ek nog altyd besef dat ek as nasaat direk aan die gelofte van

Bloedrivier verbind is, en is dit vir my ‘n eer om dit te besef.

Die Here het vir my ‘n wonderlike lewensmaat – Karen – gegee;

ons is in 1999 getroud. Sy ondersteun my in alles wat ek doen vir

die Here en my volk. Ek het verder baie waardering dat my vrou

by al haar take ook kans sien om ons kinders tuis te onderrig, en

voed sy hulle waarlik op in die vrese van die Here. Die Here het

ook reeds vir ons twee seuns (Johan, 9 jaar en Bester, 7 jaar) en

een dogter, Adelie (4 jaar) gegee.

4. LAERSKOOL-OPLEIDING - waar, wanneer, enige toekennings,

leierskapfunksies en enige ander feite na goeddunke:

2

Ek het Laerskool-onderwys ontvang te Koppies, Kroonstad en

Rustenburg.

Ek was nie iemand wat die beste toekennings ontvang het in

sport en akademie nie - wel een jaar ‘n toekenning met die beste

Wiskunde-prestasie in my standerd. Ek was redelik betrokke met

al die gewone gebeure op skool en het hier en daar akademiese

en atletiek-toekennings ontvang. Ek was maar meer deel van die

gemiddelde kinders op skool.

5. HOЁRSKOOL-OPLEIDING - waar, wanneer, enige toekennings,

leierskapfunksies en enige ander feite na goeddunke:

My hoërskool-opleiding het ek te HTS Rustenburg begin en

voltooi waar ek gematrikuleer het in 1990. Ek het aan rugby en

krieket deelgeneem.

6. LOOPBAAN IN DIE WEERMAG, POLISIEMAG, INTELLIGENSIE- OF

ANDER VEILIGHEIDSDIENSTE (indien u nooit enige sulke dienste

verrig het nie, meld “GEEN”) – tye, plekke en hoedanighede waarin u

gedien het en/of steeds dien. Meld moontlike toekennings,

leierskapfunksies en enige ander feite na goeddunke. In geval van

dissiplinêre optrede teen u, meld die agtergrond en uitkoms daarvan:

Na skool het ek met verpligte (op daardie stadium 1 jaar)

Weermag-opleiding begin te 4 SA Infanteriebataljon te

Middelburg; en is geloot om die res van die jaar in die SAP

diensplig te doen. My Polisie-opleiding is te Maleoskop voltooi.

Ek was nooit in enige spesiale magte of dienste vir die regering

nie.

7. NASKOOLSE OPLEIDING (indien u geen opleiding na skool deurloop

het nie, meld “GEEN”) – waar, wanneer, enige toekennings,

leierskapfunksies en enige ander feite na goeddunke. In geval van

dissiplinêre optrede teen u, meld die agtergrond en uitkoms daarvan:

Ek het studeer aan die Teologiese Seminarium van die

Evangelies-Gereformeerde Kerk; en is in 1998 te Potchefstroom

georden as predikant. Ek het die Ventersdorp-gemeente begin

wat vandag daar funksioneer, met die hulp van die Here en ander

lidmate van die kerk.

Na my teologiese opleiding het ek ‘n verdere 2 jaar

beradingsdiploma suksesvol voltooi.

8. BEROEPSGESKIEDENIS (noem tye, plekke, en hoedanighede waar

u werksaam was sedert die begin van u beroepslewe. Meld moontlike

3

toekennings, leierskapfunksies en enige ander feite na goeddunke. In

geval van dissiplinêre optrede teen u, meld die agtergrond en uitkoms

daarvan):

Tans is ek predikant van die Evangelies-Gereformeerde Kerk te

Carletonville. Ek is verder die kapelaan van die A.W.B. en was dit

my voorreg om Mnr. Eugene Terre’ Blanche se roudiens en ter

aarde bestelling te hanteer. Aangesien ek my volk se vryheid

begeer is ek altyd gemoeid met enige regse aksie wat die volk se

belange op die hart dra, en is ek ook die kapelaan van die

Suidlander beweging.

9. HUWELIKSTATUS: Soos genoem is ek getroud met Karen en het

ons drie kinders.

10. KERKVERBAND EN -GEMEENTE (indien u tans nie lid van enige

kerk is nie, meld “GEEN” en ‘n kort uiteensetting van omstandighede

in hierdie opsig) – noem ook enige hoedanigheid waarin u moontlik

gedien het en die gemeente(s) waar dit die geval was of is:

Predikant van die Evangelies-Gereformeerde kerk te

Carletonville.

11. ENIGE GELOOFSAKTIWITEITE OF -BETROKKENHEID BUITE

FORMELE KERKVERBAND (indien u geen Geloofsaktiwiteite buite

Kerkverband bedryf nie, meld “GEEN”):

Geen ander as reeds genoem nie.

12. OORSIG VAN U BETROKKENHEID BY ENIGE SAKE IN

VOLKSBELANG, OP WELKE TERREIN OOKAL, SEDERT DIE

BEGIN VAN U VOLWASSE LEWE (noem tye, plekke, en

hoedanighede van u aktiwiteite in hierdie opsig so volledig as

moontlik; meld of u leiding gegee het en/of steeds gee in enige

verband; en enige ander feite na goeddunke – byvoorbeeld of enige

optrede in belang van die volk u tot persoonlike nadeel gestrek het):

As A.W.B. kapelaan, op die Generale staf; ook Suidlander

kapelaan.

Op een stadium wou ‘n joernalis ‘n negatiewe berig oor my plaas

en my betrokkenheid by die Suidlanders, ook dat ek

vergaderings by my kerk gehou het wat sogenaamd “vrees”

aanblaas. ‘n Wyse vriend het haar oortuig sy verstaan verkeerd,

waarna die skynbare joernalis haar negatiewe beriggewing gelos

het. In my gemeente was ook een persoon wat ‘n brief aan die

kerkraad gerig het om my te stop in my aksies vir die

Suidlanders. Dit was op ‘n vriendskaplike basis hanteer.

Verder was die Here nog net goed vir my, en het ek nie groot

nadelige optredes ooit teen my beleef nie.

4

13. VRYETYDBESTEDING, STOKPERDJIES EN BELANGSTELLINGS

(meld ook moontlike toekennings of leierskapfunksies in hierdie opsig,

hetsy in die verlede of huidig):

Ek hou van gholf en het ‘n stel maar kry nie tyd vir speel nie. In

die laaste 5 jaar het ek seker net 5 keer kon speel. Ek lees graag

oor bedieningsake, en media en politieke sake as ek tyd kan

maak. Ook bestudeer ek ekonomiese sake wanneer ek kan.

Verder speel ek bietjie skaak ter wille van my kinders se

ontwikkeling.

14. GUNSTELING KUNS EN MUSIEK:

Ek kan enige goeie stukkie musiek of lied waardeer, maar verkies

goeie Afrikaanse musiek. Die “bubblegum” geskreeu van ons

huidige tyd staan my nie veel aan nie, dit is te oppervlakkig en

doen ons taal skade.

15. VERSKAF KORTLIKS DIE REDE(S) WAAROM U BEREID IS OM AS

VOLKSRAADSLID TE DIEN:

Ek glo ons moet eers hierdie demokratiese pad volg - ons is

gedwing daartoe of ons wil of nie. ‘n Paar persone wat my ken en

weet hoe ek voel oor ons vryheid het my genader oor die saak.

Ek weet daar is baie goeie kandidate en sal terugstaan as dit

moet; toe ek ingewillig het was dit omdat ek nie bewus was van

te veel ander kandidate nie. Ek wil nie hierdie goeie saak sien

skade ly nie - in my geaardheid is ek eerder ‘n doener as iemand

wat wag dat ander iets doen.

As my betrokkenheid kan meehelp om ‘n goeie proses te volg is

ek gewillig, maar ek sal nie spyt wees indien ek nie verkies word

nie. My kinders moet eendag weet hulle pa het alles in sy vermoë

gedoen, hoe gebrekkig dit vir ander ookal mag wees, om vir hulle

‘n eie vrye land te probeer terugkry. Hierdie is die enigste

vreedsame moontlike oplossing wat ons nou het. Mag die Here

ons geroep hoor en ons help, met of sonder ons aksies.

16. KORT UITEENSETTING VAN U GESONDHEIDSTOESTAND:

Ek beleef goeie gesondheid.

17. ENIGE HELDE EN ROLMODELLE (insluitende u redes daarvoor):

5

As geestelike godsman wat die Here vrees en dien, Mnr. Keith

Daniël van die Afrika Evangeliese Bond. God hoor as hy bid want

hy leef in heiligheid en gehoorsaamheid voor die Here en is altyd

nederig.

As staatsman, Dr. Hendrik Verwoerd - sy foto hang in my huis.

As spreker en iemand wat sterk vir ons saak gestaan het al was

hy dikwels verneder gewees deur die media, wyle Mnr. Eugene

Terre’ Blanche (ek wens ek het sy vermoë as spreker gehad).

As teoloog, Dr. John MacArthur van Grace Community Church in

Amerika - hy verklaar die Skrif soos dit daar staan.

As voortrekker: Andries Pretorius - hy het die Barbare gaan straf.

As digter: Totius, wat die pyn van die lewe geken het.

As Bybelfiguur: Paulus, wat dikwels gely het ter wille van die

Evangelie en steeds aangehou het.

As Boereheld: Jopie Fourie wat gerebelleer het teen Smuts en

vreemde oorheersing.

As Boeresoldaat: Danie Theron wat sy lewe gegee het vir ons

saak.

As dienende mense wat nog altyd eerder gee as neem, my

skoonouers Johan en Tertia Bester van Vanderbijlpark.

As geliefde, my wonderlike vrou wat my so getrou bystaan.

As huidige stryders van die volksaak: hulle wat in tronke sit vir

ons saak se onthalwe; omdat hulle die moed gehad het wat baie

ander nie het nie.

18. ENIGE ANDER PERSOONLIKE FEITE- OF INLIGTING WAT U

MOONTLIK WIL VERSTREK EN VOLGENS U RELEVANT MAG

WEES IN TERME VAN U VOLKSRAAD-KANDIDATUUR:

Nie op hierdie stadium nie.

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!