27.09.2015 Views

Om Ben Geldenhuys se persoonlike opvattings en standpunte te ...

Om Ben Geldenhuys se persoonlike opvattings en standpunte te ...

Om Ben Geldenhuys se persoonlike opvattings en standpunte te ...

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

VORM 3(4)

STANDAARD VRAELYS:

PERSOONLIKE OPVATTINGS EN STANDPUNTE

VAN VOLKSRAAD-KANDIDATE

PERSOONLIKE OPVATTINGS EN STANDPUNTE

van

Barend Petrus (“Ben”) Geldenhuys

(volle voorname en familienaam van kandidaat)

1

1. Wat is u definisie van ons “volk” – wie is dit, wie is deel daarvan, en

wie is nie?

As jy deel is van die volk, sal jy dit weet. Niemand het die mag

om hekwag te speel oor wie is deel van die volk en wie nie. Wat

belangrik is, is dat ‘n persoon die wil moet hê om deel te wees

van die volk en dat hy deur die volk aanvaar word as deel van die

volk.

Ons volk het immers sy ontstaan uit die Nederlanders, Duitsers

en Franse. Sedert die ontstaan van die volk is daar ook Skotte,

Iere en ‘n verskeidenheid mense uit ander volke toegevoeg tot

ons volk.

2. Boer, Afrikaner, Boere-Afrikaner - welke benaming gebruik u

persoonlik om na ons volk te verwys, en hoekom?

Ek verwys ewe maklik na die volk as Boere en/of Afrikaners. Die

twee benamings is vir my sinoniem. Die twis oor die benaming

van ons volk is vir my onsinnig en word waarskynlik aangevoer

deur magte wat ons volk wil verdeel.

Selfs ‘n man soos Christiaan de Wet wat sy lewe gegee het aan

sy volk, het in sy boek “Die stryd tussen Boer en Brit” die

benaming Boer en Afrikaner as wisselvorme gebruik. As dit dan

goed was vir Christiaan de Wet om na hierdie volk te verwys as

Boere en/of Afrikaners, dan is dit ook goed genoeg vir my,

aangesien ek deel wil wees van dieselfde volk as wat Christiaan

de Wet is.

3. Hoekom, dink u, het ons as volk tot stand gekom in Afrika - wat is

volgens u die sin van ons bestaan op hierdie kontinent?

Niks gebeur as dit nie God se wil is nie. Daarom glo ek ook dat

dit God se wil is, dat ons volk hier in die donkerste van

kontinente ‘n volk geword het. ‘n Volk wat juis hier, ‘n lig moet

wees van Sy Waarheid. Ek is ook vas oortuig dat dit God se wil is

dat ons volk sal bly voortbestaan. Die enigste manier om as volk

voort te bestaan in Afrika, is in ‘n eie begrensde gebied.

4. Hoe belangrik ag u as persoon die Verbond (oftewel “Gelofte”, soos

sommiges daarna verwys) van 16 Desember 1838?

Net so belangrik as die Gelofte van Jan van Riebeeck op 6 April

1654 en net so belangrik as die Gelofte van 1880 wat by

Paardekraal afgelê is. Ek voel my gebind daartoe aangesien

hierdie Geloftes namens ons volk afgelê is en gevolglik ook my en

my nageslag insluit.

2

5. Wat behels dit, volgens u, om daardie Verbond na te kom; en wie

almal is die mense wat dit moet nakom?

Om die beloftes wat gemaak is tydens die aflegging van die

Geloftes, na te kom. Na my mening moet die hele volk hierdie

beloftes aan God nakom, uit dankbaarheid teenoor die genade

wat ons voorvaders van ‘n Almagtige Skepper ontvang het.

6. Behalwe die Verbond van 1838, is twee ander datums ter sprake in

hierdie verband: 6 April 1654 en die gebeure by Paardekraal in

Desember 1880. Wat (indien enigiets) is ons plig vandag volgens u, in

die lig van 6 April 1654 en Desember 1880 se gebeure?

Soos reeds vermeld in die vorige twee antwoorde, ag ek hierdie

Geloftes net so belangrik soos die van 1838.

7. Nadat Transvaal en die Vrystaat as verloorders uit die Tweede

Vryheidsoorlog getree het, het politieke partye ook in hierdie

voormalige Republieke ontstaan. Wat is u standpunt rondom die

sukses en wenslikheid al dan nie van ‘n politieke stelsel gebaseer op

politieke partye - vandag sowel as in die toekoms? (Motiveer).

Weens FW de Klerk se politieke verraad, laat ‘n regeringstelsel

gebaseer op politieke partye ‘n wrang smaak in my mond. Ek

besef dit is ‘n emosionele siening oor die saak maar besef ook

dat ‘n groot deel van ons volk so oor die saak voel. Gevolglik sal

dit sinneloos wees om ‘n stelsel te gebruik wat met agterdog

bejeën sal word.

8. In 1948 het die Nasionale Party aan bewind gekom en die beleid van

“Apartheid” gevolg. Dink u ons het vandag enige rede om spyt of

skuldig te voel na aanleiding van daardie beleid? (Motiveer).

Apartheid is liefde. Net so min as wat mens oor liefde kan

skuldig voel, net so min kan jy oor Apartheid skuldig voel.

9. In 1994 het ons alle politieke mag om oor onsself te regeer, verloor.

Waarom het ons, volgens u, in hierdie posisie beland?

Die volk was naïef genoeg om FW de Klerk se leuns te glo en het

hom by die stembus gesteun in sy verraad, alhoewel hy nooit die

volle waarheid van sy planne bekend gemaak het nie. In

werklikheid het hy buite sy mandaat opgetree.

10. Verskaf ‘n uiteensetting van u standpunte oor ekonomiese sake

(byvoorbeeld die ekonomiese stelsel waaraan u voorkeur heg; u idees

of, en indien wel hoe, verarmdes gehelp kan word; u standpunt oor

“affirmative action”; oor volkseie sakekamers en u moontlike

betrokkenheid daarby; oor volkseie bankwese; hoe u dink ons

3

volksgenote op hierdie stadium hulle geldsake behoort te hanteer; en

enige ander standpunte wat u mag huldig in ekonomiese verband).

As bestuurslid van die Oranje Sake Instituut en lid van die

Toesighoudende komitee van Oranjekas, bevind ek myself

vierkantig binne die Volksekonomie. Die volksekonomie soos hy

tans daar uitsien, is ‘n tydelike stelsel totdat ons volk vry is in ‘n

eie begrensde grondgebied.

As ekonomiese stelsel vir die Volkstaat, sou my voorkeur

Meelewende Kapitalisme wees. Dit is kapitalisme gebaseer op

Christelike waardes.

11. Wat is u standpunt oor die gebruik van volksvreemde arbeid – in die

verlede, in die hede asook in ‘n vrye toekomstige Republiek?

In die situasie waarin ons volk ons tans bevind, is volksvreemde

arbeid ‘n doodsvonnis.

Dit is ook ‘n feit dat ons, ons vorige Republiek verloor het weens

ons verslaafdheid aan volksvreemde arbeid.

Dit mag nooit weer gebeur nie. Nooit weer mag ons volk gebruik

maak van volksvreemde arbeid nie. Nie nou nie en beslis nie in

‘n volkstaat nie.

12. Verskaf ‘n uiteensetting van u standpunte oor sosio-maatskaplike

sake (byvoorbeeld, wat u siening van huidige omstandighede- en u

strewes vir die toekoms is in verband met die volkshuishouding in

gesins- en ander verbande; en enige ander standpunte wat u mag

huldig in sosiaal-maatskaplike opsig).

Die Bybel bied die beste riglyne in die verband. Daarom is dit

soveel te meer belangrik dat ons volk volgens daardie riglyne

leef.

13. Wat is u godsdienstige oortuigings?

Protestantse Christen. Lid van die APK.

14. Die proses en besluit insake die ligging van die onafhanklike

Republiek waarheen ons op pad is, word reeds uitgespel in die

dokument tot Aanvaarding van u nominasie: Vorm 3(2); en dit behels

dat die VOLK SELF IN DIE FINALE INSTANSIE DAAROOR SAL

BESLIS, BY WYSE VAN ‘N MEERDERHEIDSBESLUIT. Waar, in

terme van u persoonlike voorkeur, sou die grense getrek word van die

onafhanklike staat wat ons nastreef? (Motiveer). Hoe, dink u, sal ons

volksvreemde besetting (indien wel) in so ‘n staat moet hanteer?

4

Die ligging is vir my onbelangrik. Wat wel belangrik is, is dat ons

in ‘n begrensde grondgebied ons Christelike lewenswyse kan

uitleef en oor onsself regeer.

15. Wat is u visie vir ons volk in ‘n vrye en onafhanklike staat; wat is u

ideale (op nasionale en internasionale gebied) vir so ‘n staat; en wat

behoort Regeringsbeleid in so ‘n staat te wees? U kan alle of slegs

sekere terreine hanteer, na goeddunke. (Sien ook Vrae 16, 17 en 18

hieronder).

Ek is van mening dat ons goeie verhoudinge met die

internasionale gemeenskap moet opbou en ook met ons bure.

Dit sal egter net moontlik wees indien ons onsself kan verdedig.

Daarom sal dit belangrik wees om militêre diensplig in te stel. In

Afrika, is mag reg.

Ek glo dat ons volkstaat ‘n Christelike staat moet wees en dat

God se gesag, die hoogste gesag moet wees.

16. Dui aan of Afrikaans, wat u betref, die enigste amptelike taal in so ‘n

staat sal wees.

Afrikaans sal die enigste amptelike taal wees.

17. Dui ook aan of daar godsdiensvryheid, wat u betref, in so ‘n staat sal

wees. Hoe sal moontlike ateïsme, of mense met gelowe wat op iets

anders as die Bybel gegrond is, op individuele basis hanteer word?

Sal diesulkes - wat u betref – op groepsbasis toegelaat word om hulle

eie moskees, tempels of dergelike op te rig? Wat sal, wat u betref,

staatsbeleid moet wees oor sake soos dobbelary; aborsie;

pornografie; homoseksualisme; en professionele sport- en besigheid

op die Sabbat?

Daar kan geen godsdiensvryheid toegelaat word nie, aangesien

die Woord ons leer dat God nie toelaat dat ons vreemde gode

voor sy aangesig bring nie.

18. Verskaf u standpunte oor wat die hantering van misdadigers in so ‘n

staat behoort te wees, onder andere u siening rondom die doodstraf.

Ek is ‘n voorstaander van die doodstraf in ‘n verantwoordelike

staat.

19. Sal volksgenote wat van hierdie Volksraad-verkiesing geweet het,

maar nie daaraan- óf die verdere proses wat dit behels, deelgeneem

het nie, welkom wees (wat u betref) in die vrye Republiek waarvoor

ons werk? (Motiveer).

5

Volksgenote het ‘n keuse om te maak, of hulle is deel van die

oplossing, of hulle is deel van die probleem. Die keuse wat hulle

nou maak, sal ook ‘n invloed hê op die toekoms.

20. Wat is u houding oor die belangrikheid van sport tans in ons volk; wat

die belang van sport in ‘n eie staat behoort te wees, en enige ander

opmerkings in sport-verband?

Sport is ‘n vryetydsbesteding-aktiwiteit. Tans word dit verafgod.

My wens is dat wanneer ons in ons vrye staat is, sport weer op

amateur basis hanteer word.

21. Wat is u persoonlike opvattings en ideale rondom onderwys, asook

tegnologiese- en nywerheidsontwikkeling?

Dit is belangrik vir volhoubare ekonomiese groei dat onderwys

van die hoogste standaard aangebied en deur die staat

ondersteun word. Dit sluit ook staatsondersteuning in vir

tegnologiese ontwikkeling. Die staat se plig rondom

nywerheidsontwikkeling strek sover as om ‘n klimaat te skep

waarby nywerheidsontwikkeling sal floreer.

22. Wat is u persoonlike opvattings en ideale rondom landbou,

omgewingsake, die natuur en besoedeling?

Ons het ‘n Bybelse opdrag om die wêreld te bewoon en te

bewerk en om daaroor te heers. Dit moet met

verantwoordelikheid gedoen word en daarom moet die natuur

bewaar word en besoedeling bekamp word.

23. Wat is u persoonlike keuses en ideale rondom volksimbole soos vlae?

Wat is u voorstel vir ‘n volkslied in ‘n eie staat?

Die Vierkleur lê my na aan die hart. So ook die Volkslied van die

ZAR. Ek het egter geen probleem daarmee dat wanneer ons in

die nuwe staat is, ons ‘n nuwe vlag en ‘n nuwe volkslied sal

gebruik nie.

24. Wat kan en -moet ons mense wat strewe na ‘n onafhanklike staat,

nou reeds doen om te werk na ons ideaal?

Smeek om genade van ons Almagtige Vader. Sonder Sy wil sal

niks gebeur nie. Word deel van die Volksekonomie. Maak seker

die volgende geslag het die begronding wat nodig is, gevolglik

sal die CVO skole ondersteun moet word. Raak betrokke op

welke wyse ookal by die volkshuishouding; sodat dit wat ons

nog het, behoue kan bly.

6

25. Enige ander op- of aanmerking rondom u persoonlike opvattings en

standpunte, wat u meen belangrik of relevant is in verband met u

kandidatuur in die Volksraad-verkiesing?

Geen.

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!