04.07.2017 Views

Deckle Edge Media_Maluti_Issue 1 Winter 2017

Community magazine: From the hearts and homes in the Eastern Free State

Community magazine: From the hearts and homes in the Eastern Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Boekwurm

Bergburgers

Deur LEON STRACHAN

Dit is die skrywer se vierde en laaste bundel, na

Blafboom, Blinkoog en Botterbek wat handel oor

karakters en stories van Harrismith.

Ons grootste karakter, Platberg, kom aan die beurt - waarna

nooit weer met dieselfde oë na hom gekyk sal word nie. Ook

die Bergwedloop se stories én mense verstom.

Dan ʼn totale teenstrydigheid: ʼn skraal grofsmid met min

skoling wat argeologiese fondse in die berg (en distrik) vind

wat internasionale aandag getrek het.

Harrismith se bekendste en mees invloedryke persoon, by

verre, is ʼn jong vrou wie se buitengewone lewe na twee eeue

steeds onlosmaaklik deel is van die karakter van die Vrystaat.

ʼn Onuitwisbare nalatenskap is ook deur maestro Isaac Bloch

gelaat; sy lewensverhaal gryp aan en inspireer.

Die monumentale onreg wat kwaadpraters die families van

die Verlore Vallei aangedoen het, word ontmasker en aan die

groot klok gehang.

Die heel onwaarskynlike storie van die Homeward Bound

word ontrafel dat ʼn skip 130 jaar gelede in ons distrik gebou

en daarmee Engeland toe gevaar is. Dit kon tog nie?

Die dorp se afsaalplek, Eliza Liddell, en haar volhoudende

weldoener se stories móét gehoor word. So ook dié van die

dorp se grootste bate.

Harrismith se stories verbaas en vermaak weer.

In the

Next

issue ...

• Basie and his neighbour Sechaba, and their

interesting shenanigans,

• Normandienspass and other,

• Calendar with upcoming events in the area,

• Fun with Mom

and much more!! Out end September 2017.

Maluti Berg & Dal • Winter 2017 • 22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!