01.05.2013 Views

INTERNE VORDERINGSBELEID VIR VERKEERSBEAMPTES.pdf

INTERNE VORDERINGSBELEID VIR VERKEERSBEAMPTES.pdf

INTERNE VORDERINGSBELEID VIR VERKEERSBEAMPTES.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4. Ten einde bevorder te word na ‘n Graad I Verkeersbeampte, moet ‘n persoon aan die

volgende vereistes voldoen:

POSBENAMING POSVLAK

KWALIFIKASIE

VEREISTES

Verkeersbeampte Gr I

Ondersoeker van voertuie:

8 Gr 10 +

Bestuurderslisensies om te

kwalifiseer vir gradering as

Toetsbeampte soos in Nr 3

vermeld, & ook

Ondersoeker van voertuie

A Gradering - EC & A Bestuurderslisensie

B Gradering - EB & A Bestuurderlisensie

5. Dat vir die doeleindes van bevordering, riglyn 3 en riglyn 4 uitruilbaar is.

ERVARINGS

VEREISTES

3 jaar

4 jaar

6. Geen bevordering mag plaasvind indien ‘n betrokke beampte nie aan die bepalings van die

Beleid voldoen nie.

7. Alle bevorderings is onderhewig aan Raadsgoedkeuring en vind nie outomaties plaas nie.

PROSEDURE

1. ‘n Verkeersbeampte wat kwalifiseer vir bevordering, moet skriftelik aansoek doen om die

K53 Toetsbeampte vir Leerling- en Bestuurderslisensies of Ondersoeker van Voertuie Kursus

by ‘n geakkrediteerde opleidingskollege by te woon.

2. Die Hoof Verkeersdienste, in oorleg met die Direkteur Ontwikkelingsdienste, sal jaarliks

voldoende begroot ten einde die akkurate toepassing van die Beleid te verseker.

3. Die Hoof Verkeersdienste sal ‘n voorlegging insake bevordering aan die Direkteur

Ontwikkelingsdienste voorlê.

4. Die Direkteur Ontwikkelingsdienste sal op sy beurt die aangeleentheid aan die Direksie voorlê

vir bespreking.

5. Die voorlegging insake bevordering sal ‘n omvattende verslag wees wat ook die finansiële

implikasie vir die Raad voorlê.

6. Na voorlegging aan die Direksie sal ‘n omvattende Item aan die Raad voorgelê moet word

vir finale goedkeuring van die bevordering.

ROLLE

1. Die Munisipale Bestuurder of sy gedelegeerde.

2. Direkteur Ontwikkelingsdienste.

3. Hoof Menslike Hulpbronne.

4. Hoof Verkeersdienste.

5. Senior Personeelbeampte (Werwing en Keuring).

6. Erkende vakbonde.

7. Die Raad.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!