01.05.2013 Views

INTERNE VORDERINGSBELEID VIR VERKEERSBEAMPTES.pdf

INTERNE VORDERINGSBELEID VIR VERKEERSBEAMPTES.pdf

INTERNE VORDERINGSBELEID VIR VERKEERSBEAMPTES.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

RAADSBELEID

ONDERWERP : INTERNE BEVORDERINGSBELEID VIR VERKEERSBEAMPTES

VERWYSING : 5/4/4 & 14/2/3/3

BESLUIT NR : 19/03/07 DATUM : 27 Maart 2007

BELEIDISOOGMERK : Om bevordering binne die Munisipale Verkeersdissipline op ‘n

ordelike wyse te laat geskied.

BELEIDSFILOSIE

Om deur middel van toepaslike en gemotiveerde gekwalifiseerde Verkeersbeamptes ‘n beter diens

aan die breë //Khara Hais gemeenskap en besoekers te lewer.

RIGLYNE

Bevordering van Verkeersbeamptes na ‘n volgende vlak, sal in lyn met die primêre vereistes soos

uitgewys, geskied:

1. Ten einde aanstelling as Leerling Verkeersbeampte te verkry, moet ‘n persoon aan die

volgende vereistes voldoen:

POSBENAMING POSVLAK

KWALIFIKASIE

VEREISTES

Leerling Verkeersbeampte 12 Gr 10 + Kode B

lisensie

ERVARINGS

VEREISTES

Soos per Kollege

toelatingskriteria

2. Ten einde bevorder te word na ‘n Graad III Verkeersbeampte, moet ‘n persoon aan die

volgende vereistes voldoen:

POSBENAMING

POSVLA

K

KWALIFIKASIE

VEREISTES

Verkeersbeampte Gr III 11/10 Gr 10 + Kode B lisensie

Basiese Verkeersopleiding

ERVARINGS

VEREISTES

6 maande

3. Ten einde bevorder te word na ‘n Graad II Verkeersbeampte, moet ‘n persoon aan die

volgende vereistes voldoen:

POSBENAMING POSVLAK

KWALIFIKASIE

VEREISTES

Verkeersbeampte Gr II 9 Gr 10 +

Bestuurderslisensies om te

kwalifiseer vir gradering as

Toetsbeampte

Toetsbeamptes vir bestuurderslisensies:

A Gradering - EC & A Bestuurderlisensies

B Gradering - EC Bestuurderslisensie

C Gradering - EB & A Bestuurderslisensie

D gradering - EB Bestuurderslisensie

ERVARINGS

VEREISTES

3 jaar

4 jaar

5 jaar

6 jaar

4. Ten einde bevorder te word na ‘n Graad I Verkeersbeampte, moet ‘n persoon aan die

volgende vereistes voldoen:

POSBENAMING POSVLAK

KWALIFIKASIE

VEREISTES

Verkeersbeampte Gr I

Ondersoeker van voertuie:

8 Gr 10 +

Bestuurderslisensies om te

kwalifiseer vir gradering as

Toetsbeampte soos in Nr 3

vermeld, & ook

Ondersoeker van voertuie

A Gradering - EC & A Bestuurderslisensie

B Gradering - EB & A Bestuurderlisensie

5. Dat vir die doeleindes van bevordering, riglyn 3 en riglyn 4 uitruilbaar is.

ERVARINGS

VEREISTES

3 jaar

4 jaar

6. Geen bevordering mag plaasvind indien ‘n betrokke beampte nie aan die bepalings van die

Beleid voldoen nie.

7. Alle bevorderings is onderhewig aan Raadsgoedkeuring en vind nie outomaties plaas nie.

PROSEDURE

1. ‘n Verkeersbeampte wat kwalifiseer vir bevordering, moet skriftelik aansoek doen om die

K53 Toetsbeampte vir Leerling- en Bestuurderslisensies of Ondersoeker van Voertuie Kursus

by ‘n geakkrediteerde opleidingskollege by te woon.

2. Die Hoof Verkeersdienste, in oorleg met die Direkteur Ontwikkelingsdienste, sal jaarliks

voldoende begroot ten einde die akkurate toepassing van die Beleid te verseker.

3. Die Hoof Verkeersdienste sal ‘n voorlegging insake bevordering aan die Direkteur

Ontwikkelingsdienste voorlê.

4. Die Direkteur Ontwikkelingsdienste sal op sy beurt die aangeleentheid aan die Direksie voorlê

vir bespreking.

5. Die voorlegging insake bevordering sal ‘n omvattende verslag wees wat ook die finansiële

implikasie vir die Raad voorlê.

6. Na voorlegging aan die Direksie sal ‘n omvattende Item aan die Raad voorgelê moet word

vir finale goedkeuring van die bevordering.

ROLLE

1. Die Munisipale Bestuurder of sy gedelegeerde.

2. Direkteur Ontwikkelingsdienste.

3. Hoof Menslike Hulpbronne.

4. Hoof Verkeersdienste.

5. Senior Personeelbeampte (Werwing en Keuring).

6. Erkende vakbonde.

7. Die Raad.

VERWANTE BELEID

1. Aanstellingsbeleid.

2. Vaardigheidsontwikkelingsbeleid.

3. Plasing van wetlike kennisgewings.

4. Employment Equity Plan.

5. Kollege toelatingskriteria.

HERROEPINGS/WYSIGINGS

Dat alle vorige beleidsbesluite in hierdie verband herroep word.

Nota: Alle Verkeersbeamptes wat die K53 Toetsbeampte Kursus vir Leerling- en

Bestuurderslisensies of die Ondersoeker van Voertuie Kursus wil bywoon, moet aan die

kriteria voldoen soos vereis deur die prosedures en die geakkrediteerde opleidingskollege.

Verkeersbeamptes wat kwalifiseer vir opleiding, sal gestuur word soos die Raad se behoeftes

daarna uitsien en ook volgens hul kwalifikasie kriteria en die prinsiep van die meeste

diensjare word eerste na ‘n geakkrediteerde kollege gestuur. Afwykings van hierdie kriteria

sal deur die Direkteur Ontwikkelingsdienste en die Direksie bepaal word.

Kollege toelatingskriteria:

1. Matriek/Graad 12 Sertifikaat of gelykwaardige kwalifikasie.

2, Kode B Bestuurderslisensie (vir handrat voertuig en nie ge-endosseer nie).

3. RPL Sertifikaat.

4. Geen kriminele rekord (skoon SAP 69).

5. Mediese Sertifikaat dat persoon veeleisende oefeninge kan doen.

6. Privaat persone sal oorweeg word om die kursus by te woon, maar voorkeur sal

gegee word wat vanaf ‘n Plaaslike Owerheid of Provinsiale Owerheid gestuur word.

7. Applikante mag nie ouer as 40 jaar wees nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!