26.09.2013 Views

Burgemeester Rdl LA Koloi Daar is ook ... - Kharahais.gov.za

Burgemeester Rdl LA Koloi Daar is ook ... - Kharahais.gov.za

Burgemeester Rdl LA Koloi Daar is ook ... - Kharahais.gov.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Maart/March 2013 Nr. 03

Onwettige rommelstrooi is ‘n groot probleem in //Khara Hais regsgebied. Rommelstrooi veroorsaak nie

net onhigiëniese toestande nie, maar dit het ook groot finansiële implikasies vir die Raad sowel as die

belastingbetalers.

Die redes waarom onwettige rommelstrooi wél plaasvind, is omdat die gemeenskappe nie

voldoende samewerking gee deur die vullissakke op die bepaalde tye uit te sit sodat dit verwyder

kan word nie. Mense toon ook baie min respek teenoor die omliggende inwoners waar hulle

hierdie rommel strooi.

Munisipaliteit //Khara Hais lewer verskillende tipes vullisverwyderingsdienste en op sekere Burgemeester

voorwaardes:

Rdl LA Koloi

(1) Huishoudelike vullis word wél eenkeer per week vanaf Maandag

tot Vrydag by alle woongebiede gedoen. Inwoners is veronderstel om

vanaf 07:30 op die betrokke vullisverwyderingsdag van die gebied,

vullis voor hulle wonings te sit.

(2) Die tuinvullis word wél verwyder, indien dit op die spesifieke

huishoudelike vullis-verwyderingsdae in hanteerbare houers geplaas

word of in hanteerbare bondels vasgebind word.

(3) Huidiglik is daar ook die stortbakke “skips” in sekere

woongebiede, wat uitsluitlik vir die tuinvullis daar geplaas is.

(4) Bourommel of enige lywige afval kan wél op spesiale tarief wat R404.00 beloop verwyder word, indien dit toeganklik

gemaak word om die diens te lewer.

Daar is ook relevante wetgewing wat hierdie onwettige vullisstorting aanspreek en dit is Verordening nr.12 van 2007.

Hierdie verordening maak voorsiening dat, indien die oortreders nie die vullis binne vyf werksdae na die

stortingsterrein gaan verwyder nie, kan die Raad die diens lewer en die kostes van die oortreders verhaal.

Rommelstrooi kan bekamp word indien ons begin om respek

teenoor ons omliggende inwoners te betoon. Wat ons nie besef

nie, is dat onwettige vulllisstorting die waardes van eiendomme

in die omliggende areas verlaag en ook dat dit siektes kan

veroorsaak.

Die Raad doen ‘n beroep op alle inwoners en besoekers van

die //Khara Hais regsgebied om onwettige rommelstrooi te

bekamp.

Munisipaliteit //Khara Hais is tans besig met ’n Kliëntedienswerkswinkel. Die Wykskomitees en lede van

die publiek maak deel uit van hierdie werkswinkel en rommelstrooi is een van die punte wat in die

werkswinkel bespreek word. Hierdie werkswinkel word gesamentlik deur die departemente:

Wetstoepassing, Omgewingsgesondheid en Kliëntediens, aangebied.

VERKOPERS ADRES TELEFOONNOMMERS

Mev R Freeman Louwstraat 1, Louisvaledorp 054 335 1297

Mnr Ruben Bosman Hoopstraat 8, Lambrecthsdrift 079 957 5819

Me Sandra Maasdorp Loopstraat 4, Karos 083 319 6952

Mnr Nicolaas Pieterse Winkelstraat 22, Leerkrans 054 7510092

Me Nomsa Sokoyi Jupiterstraat 35, Paballelo 078 992 5528

Me Esta Franse Lensiestraat 35, Raaswater 073 653 9773

Me Emma van Eden Swartkopweg 80, Leseding 076 019 1789

Mnr Leon van Schalkwyk Johnny Goeiemanstraat 40, Rosedale 082 085 7272

Mev Virginia Ratshofola Mayabastraat 223, Paballelo 079 744 4426

Mnr Abraham Olyn Bougainvilla Straat 41, Louisvaleweg 082 730 2334 / 074 612 1104

FEBRUARIE/MAART 2013

DATUM ROETES DATUM ROETES DATUM ROETES

22 FEB 1,2,4,18 28 FEB 38,46,42,21 6 MRT 84

25 FEB 23,5,22,25 1 MRT 44, 8,24,30 7 MRT 43,32,33.13

26 FEB 29,20,27,35 4 MRT 9,7,11,10 8 MRT 47,16,14,39

27 FEB 37,3,36,6 5 MRT 80,31,45,12 11 MRT 28,19,41,15

12 MRT 17,40

MAART/APRIL 2013

DATUM ROETES DATUM ROETES DATUM ROETES

22 MRT 1,2,4,18 2 APR 38,46,42,21 8 APR 84,31,45,12

25 MRT 23,5,22,25 3 APR 80 9 APR 43,32,33.13

28 MRT 29,20,27,35 4 APR 44, 8,24,30 10 APR 47,16,14,39

29 MRT 37,3,36,6 5 APR 9,7,11,10 11 APR 28,19,41,15

12 APR 17,40

DATUM WOONBUURT PLEK

01 Maart Paballelo Munisipale Kantore

04 Maart Progress /Extension

Tol Speelman Gem. Saal: Keimoes

05 Maart Louisvaleweg Moses Links Gemeenskapsaal

06 Maart Rosedale Piet Thole Gem.skapsaal:Rosedale

07 Maart Kalksloot/Louisv. Dorp Betaalkantoor : Mev R Freeman

08 – 28 Maart Dorp Munisipale Hoofkantoor

NB: BRING ASSEBLIEF U ID

BOEKIE EN VOLMAGVORM

SAAM AS U KRAG KOM

AFHAAL!!!

SLEGS WEEKSDAE

VANAF 07:30 TOT 15:30

Behalwe Vakansiedae

21 Maart 2013 & 29 Maart 2013

Uitgereik deur Kommunikasie & Kliëntediens, Munisipaliteit //Khara Hais Tel: 054 338 7000

Vaughn`s Computer Networks 072 579 2414/054 3340 841

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!