09.01.2013 Views

RAADSBELEID

RAADSBELEID

RAADSBELEID

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ONDERWERP : TELEFOONTOELAE

VERWYSING : 5/5/2/10

RAADSBELEID

BESLUIT NR : 21.7/04/2003 DATUM :29 April 2003

BELEIDSOOGMERK

Om die uitbetaling van telefoontoelae aan amptenare te orden.

BELEIDSFILOSOFIE EN BEGINSELS

Die Raad poog om ‘n effektiewe en noodsaaklike diens aan die gemeenskap te lewer.

RIGLYNE

1. Die volgende poste kwalifiseer vir die ontvang van telefoontoelae:

-Senior Klerk : Kitskrag

-Senior Klerk : Water en Elektrisiteit

-Senior Rekenmeester : Inkomste

-Voorman : Swembaddens

-5 x Elektrisiëns

-2 x Superintendent : Elektries

-3 x Loodgieters

-Superentindent Dienste

-Superentindent Werke

-Superentindent Rioolsuiwering

-Senior Watersuiweringsbeampte

-2 x Pomppassers

-Assistent Rampbestuur

-Brandweerhoof

-Hoof Verkeersdienste

-Hoof Sekuriteitsdienste

-Bestuurder : Oorde

2. Die betaling van die toelae sal vanaf datum van installasie van die telefoon geld.

3. Die bebrag van die toelae word bereken as die bedrag gelykstaande aan die

maandelikse huur van die lyn.

4. Die telefoontoelae is pos gebonde en nie bekleër gebonde nie.

5. Indien die fasiliteit nie beskikbaar is nie, sal die Raad eenmalig die

installeringskoste van die telefoon betaal.

6. Enige verdere installeringskoste, as gevolg van verskuiwings, sal die

verantwoordelikheid van die betrokke amptenaar wees.

7. Indien ‘n Amptenaar op ‘n deurlopende basis van ‘n poelselfoon gebruik maak,

sal die telefoontoelae aan hom/haar betaalbaar, gestaak word.

8. ‘n Keuse kan slegs vir die betaling van telefoontoelae of ‘n poelselfoon op ‘n

deurlopende basis, uitgevoer word.

PROSEDURE

1. Die nodige bewyse dat daar wél ‘n telefoondiens bestaan, moet by sy/haar

afdelingshoof ingehandig word.

2. Die nodige bewysstukke moet aan die Subdirektoraat Menslike Hulpbronne

gestuur word vir afhandeling.

3. Na ontvangs van die aansoek om ‘n telefoontoelae, stel die Subdirektoraat

Menslike Hulpbronne die Subdirektoraat Finansies in kennis van die betaling van

‘n maandelikse telefoontoelae.

ROLLE

Direkteure, Afdelingshoofde, Subdirektoraat Menslike Hulpbronne, Subdirektoraat

Finansies.

VERWANTE BELEID

Selfoonbeleid vir amptenare.

HERROEPINGS/WYSIGINGS

Dat alle vorige beleidsbesluite in hierdie verband, herroep word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!