01.05.2013 Views

november 2008 vraestel 1

november 2008 vraestel 1

november 2008 vraestel 1

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

Die beskuldigdes – die Lotters se jongste kinders, Nicolette (26) en Hardus (20),

en Nicolette se vriend, Matthew Naidoo, het aandagtig geluister toe die polisie

die misdaadtoneel beskryf het. Die beskuldigdes is die dag ná die moorde in

Junie gearresteer. Naidoo het aansoek om borgtog gedoen wat sterk deur die

Staat teengestaan is. Die Lotters – wat in Westville Gevangenis aangehou word

– het nie ’n soortgelyke aansoek gedoen nie. Naidoo se borgtogaansoek sal op 8

November 2008 aangehoor word.

Beantwoord die volgende vrae met verwysing na bogenoemde koerantberig:

13.1 Noem vier pleite wat beskuldigdes moontlik met betrekking tot ’n kriminele

aanklag kan aanbied. (2)

13.2 Die Lotters vra jou om aan hulle te verduidelik wanneer, in die algemeen,

’n persoon op borgtog vrygelaat sal word. Skryf jou verduideliking met

verwysing na die relevante statutêre voorskrifte. (3)

13.3 Wanneer, in die algemeen, sal getuienis toelaatbaar wees? Met ander

woorde wat is die toets vir die toelaatbaarheid van getuienis? (1)

13.4 Wat is die doel van herondervraging? (1)

13.5 Tydens jou konstultasie met jou kliënte, me en mnr Lotter, onthul hulle dat

hulle bang is dat jy as hulle regsverteenwoordiger gedwing kan word om

oor hulle kommunikasie met jou teen hulle te getuig. Adviseer jou kliënte

asseblief dienooreenkomstig. (2)

13.6 Verduidelik die inhoud van artikel 49 van die Strafproseswet Wet 51 van

1977 volledig. (3)

13.7 Noem twee regte wat ingevolge artikel 35 van die Handves van Regte vir

gearresteerde persone gewaarborg word. (2)

10

TOTAAL: 150

[14]

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!