01.05.2013 Views

november 2008 vraestel 1

november 2008 vraestel 1

november 2008 vraestel 1

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

10.2.3 ’n wetsontwerp.

10.3 Waarna verwys die lang titel van ’n wet? (2)

10.4 Verduidelik die presedentestelsel. (2)

10.5 Verduidelik die verskil tussen gewoontereg en die gemenereg as bronne

VRAAG 11

van die Suid-Afrikaanse reg. (2)

Me Kelly het op 7 September 2008 haar aansoek om diens as lugwaardin by Fly

High Lugdiens ingehandig. Haar aansoek was vergesel van ’n omvattende

curriculum vitae. Op 12 September 2008 is me Kelly uitgenooi om ’n

voorkeuringsonderhoud by te woon. Sy is geskik gevind om na die volgende

stadium in Fly High Lugdiens se keuringsprosedure te beweeg. Op 26

September is sy uitgenooi om psigometriese toetse te onderneem. Hierdie laaste

resultate het getoon dat sy ’n geskikte kandidaat vir die posisie van lugwaardin

was. Die laaste fase van die keuringsprosedure het ’n mediese ondersoek

ingesluit. In die loop van die mediese ondersoek is ’n bloedmonster van me Kelly

geneem. Bloedtoetse het onthul dat me Kelly ’n MIV positief was. Die mediese

verslag het aangedui dat me Kelly nie ’n geskikte kandidaat was nie en sy is nie

‘n pos aangebied nie. Me Kelly voer aan dat Fly High Lugdiens slegs op grond

van haar MIV-positiewe status onbillik teen haar gediskrimineer het deur haar

aansoek as lugwaardin te verwerp.

Beantwoord die volgende vrae met verwysing na bogenoemde:

11.1 Bespreek die hoofverskille tussen MIV en VIGS. (3)

11.2 Me Kelly nader u om advies. Sy beoog verdere regsaksie en vra oor die

moontlikhede van sukses.

Stel ’n kort memorandum op waarin u u advies uiteensit. U moet omvattend na

die toepaslike regspraak en wetgewing verwys.

8

(3)

[11]

(7)

[10]

../9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!