01.05.2013 Views

november 2008 vraestel 1

november 2008 vraestel 1

november 2008 vraestel 1

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

6.3.4 Lucky is die eienaar van ’n groot residensiële eiendom in Durban.

Hy sluit ’n kontrak met Dolphin Blue Pools (Edms.) Bpk. Ingevolge

die kontrak moes Dolphin Blue Pools binne ’n periode van drie

maande ’n swembad by Lucky se huis bou. Na ’n periode van vier

weke en voordat hulle die swembad voltooi het, verdwyn Dolphin

Blue Pools van die toneel af. Dit lyk of die maatskappy nie meer

sake doen nie. Lucky stel ’n aksie teen Dolphin Blue Pools in. Hy

eis skadevergoeding van R55 000 en, as alternatief, spesifieke

nakoming. (1)

6.3.5 Mnr Brits wil ’n aksie instel vir skadevergoeding van R101 000 wat

tydens ’n botsing in Pretoria aan sy motor opgedoen is. (1)

6.3.6 ’n Strafsaak, in Johannesburg, waar die beskuldigde van moord

VRAAG 7

aangekla word. (1)

Rihanna is ’n eerstejaarstudent in die Regte. Sy woon by Skoonveldkoshuis op

die kampus van die Universiteit van Johannesburg.

Sy het onlangs haar eie besigheid begin deur die heerlikste kolwyntjies in ’n

stalletjie by die Studentesentrum te bak en te verkoop.

Haar kolwyntjies is so gewild en die besigheid het tot so ’n mate gegroei dat drie

ander studente belangstelling getoon het om by haar in hierdie onderneming aan

te sluit. Rihanna is van mening dat deur saam met Fergie, wat bemarking

studeer, en Britney, wat vir ’n BCom-graad studeer, te werk, hulle kundigheid

sodanig sal wees dat sy die wins van die onderneming sal kan verhoog.

Aangesien hulle studente is, het hulle geen fondse om op formaliteite soos

registrasie van die onderneming ens. te spandeer nie.

Beantwoord die volgende vrae met verwysing na bogenoemde:

7.1 Rihanna nader u om advies. Adviseer haar oor die soort

ondernemingsvorm wat die geskikste vir hierdie onderneming is. (1)

7.2 Dui aan hoe hierdie ondernemingsvorm tot stand kom. (2)

7.3 Noem twee nadele van hierdie tipe ondernemingsvorm. (2)

6

[13]

[5]

../7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!