01.05.2013 Views

november 2008 vraestel 1

november 2008 vraestel 1

november 2008 vraestel 1

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

UNIVERSITEIT VAN JOHANNESBURG

FAKULTEIT REGSGELEERDHEID

EKSAMEN : NOVEMBER 2008

VRAESTEL 1 : TEORIE

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie TYDSDUUR: 3 URE

KURSUSKODE: IRS0000 PUNTE: 150

EKSAMINATORE: 1) MEV ES FOURIE

2) ME ML DU PREEZ

HIERDIE VRAESTEL BESLAAN 10 BLADSYE.

1. MOET NIE TE VEEL TYD AAN EEN VRAAG SPANDEER NIE –

ANTWOORD NET WAT GEVRA WORD.

2. GEE AANDAG AAN DIE PUNTE-ALLOKASIE VAN ELKE VRAAG EN

BEPLAN U ANTWOORDE DAARVOLGENS.

3. BEANTWOORD AL DIE VRAE. LEES ALLE VRAE AANDAGTIG EN

VRAAG 1

BEANTWOORD VOLLEDIG. VERWYS NA ENIGE RELEVANTE

GESAG.

Verduidelik die volgende uitdrukkings in slegs twee reëls elk:

1.1 diligens paterfamilias;

1.2 contra bonos mores;

1.3 curia advisari vult;

1.4 ad litem;

1.5 domicilium citandi et executandi;

1.6 mens rea;

1.7 incola;

1.8 ipso facto;

1.9 locus classicus;

1.10 mero motu;

1.11 nemo iudex in sua causa;

1.12 pacta servunda sunt;

1.13 prima facie;

1.14 facta probanda;

1.15 quid pro quo;

1.16 a quo;

1.17 audi alteram partem;

1.18 ultra vires; ../2

1

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

1.19 viva voce;

1.20 postea.

VRAAG 2

Bespreek kortliks slegs die ratio decidendi in elk van die volgende

gerapporteerde sake:

2.1 Prokureursorde van Transvaal v Kleynhans 1995 (1) SA 839 (T); (3)

2.2 Kaplan v Incorporated Law Society of Transvaal 1981 (2) SA 762 (T);

2.3 S v Makwanyane and another 1995 (3) SA 391 (KH); (3)

2.4 Minister of Health and others v Treatment Action Campaign and others

VRAAG 3

2

[20]

(No. 2) 2002 (5) SA 721 (KH). (3)

Voltooi die volgende sinne deur slegs die ontbrekende woorde neer te skryf:

3.1 In 1774 het lord Mansfield in die saak van _________ verklaar dat dit ʼn

vaste reël van die Britse staatsreg is dat the laws of a conquered country

continue in force until they are altered by the conqueror. . (2)

3.2 Die__________is ʼn kodifikasie van die juristereg. Hierdie is die grootste

en belangrikste gedeelte van die Corpus Iuris Civilis. Dit is ʼn samevatting van die

Romeinse juriste se geskrifte. Hulle het oor al die bronne van die Romeinse reg

geskryf. (1)

3.3 Persoonlikheidsreg reël die verhoudinge tussen persone met betrekking

tot aspekte van ʼn mens se persoonlikheid, soos byvoorbeeld ______________

en _________________. (2)

3.4 Die begrip __________ beteken die aanvaarding of oorname van die

Romeinse reg as deel van die geldende reg van ʼn bepaalde land of streek – nie

net as aanvullende gesag nie, maar as primêre gesag. (1)

(3)

[12]

../3

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

3.5 ___________ is ʼn bedrag geld wat mens eis vir ʼn ekonomiese verlies wat

gely is, byvoorbeeld vir mediese kostes of verlies aan inkomste. (1)

3.6 In 1682 is ʼn __________vir Stellenbosch ingestel, wat in dispute van ʼn

klein omvang uitspraak gegee het. (1)

3.7 ʼn Bekende juris, ___________, het die opdrag gekry om ʼn versameling en

sistematisering van al die praetors en ander, minder belangrike amptenare se

belangrikste edikte te maak. Hierdie versameling/kodifikasie is die ________

genoem en is in ongeveer 135 nC gepubliseer. (2)

3.8 Die_________ was opgelei in die kuns van welsprekenheid (retoriek) en

dit was in hofgedinge hulle taak om die getuies namens hulle kliënte te ondervra

en regters en juries te oorreed om in die guns van die kliënt te bevind, aan die

hand van regsbeginsels wat deur die juriste vooraf uitgespel is. (1)

3.9 Internasionale reg staan ook as__________________ bekend. (1)

3.10 _________ reg fokus op die inhoud en betekenis van regsreëls.

VRAAG 4

"The last time I appeared in court was to hear whether or not I was going to be

sentenced to death. Fortunately for myself and my colleagues, we were not.

Today I rise not as an accused, but on behalf of the people of South Africa, to

inaugurate a court South Africa has never had, a court on which hinges the future

of our democracy."

Constitutional Court website/Webtuiste van die Konstitusionele Hof, "Speech by President Nelson

Mandela at the inauguration of the Constitutional Court, 14 February 1995”.

www.constitutionalcour.org.za/site/mandelaspeech.html.

Skryf kort aantekeninge oor die Konstitusionele Hof in Suid-Afrika met verwysing

na die volgende:

4.1 oorsprong van die Hof; (2)

4.2 jurisdiksie; (2)

4.3 voorsittende beamptes en die aanstelling van voorsittende beamptes;

3

(1)

[13]

(3)

../4

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

4.4 die logo. (2)

VRAAG 5

BSI Farmaseuties (Edms) Bpk is ‘n internasionale maatskappy wat in

Johannesburg gesetel is en mediese produkte invoer en versprei onder verskeie

handelaars in Suid-Afrika. Die mediese produkte word gebruik vir die

behandeling van ‘n dodelike virus, “Eisholo”, wat in Suid-Afrika uitgebreek het.

Op 10 April 2008 het BSI ‘n skriftelike ooreenkoms met ‘n ander maatskappy,

Medi Bpk, gesluit ingevolge waarvan:

1) BSI mediese produkte ter waarde van R10,4 miljoen Rand aan Medi Bpk

sal voorsien;

2) BSI die relevante produkte sal aflewer teen nie later nie as 10 Julie 2008;

3) BSI sal toesien dat die verpakking van die produkte kennisgewings bevat

wat die verbruiker se aandag daarop vestig dat hy/sy aan geen sport

aktiwiteite mag deelneem of aan enige vorm van ys blootgestel mag word

terwyl hy/sy die medikasie gebruik nie.

Gedurende Junie 2008 het Medi Bpk voortgegaan om die volle ooreengekome

bedrag aan BSI te betaal. BSI het egter versuim om die produkte af te lewer en

gedurende November 2008 nader twee direkteure van Medi Bpk u vir

regsadvies.

Beantwoord die volgende vrae met verwysing na bogenoemde feitestel:

5.1 Identifiseer die regsubjek/te. (1)

5.2 Identifiseer die regsobjek. (1)

5.3 Identifiseer die relevante subjektiewe reg. (1)

5.4 Verskaf een voorbeeld van essentialia van die ooreenkoms tussen die

partye. (1)

5.5 Verskaf een voorbeeld van naturalia van die ooreenkoms tussen die

partye. (1)

5.6 Sal u die kliënt adviseer om die aksie- of die aansoek prosedure in te stel?

Motiveer u antwoord. (2)

4

[9]

../5

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

5.7 Identifiseer die eerste dokument wat u namens u kliënt op die ander party

sal laat beteken. (1)

5.8 Wie dra die bewyslas in hierdie saak? (1)

5.9 Verduidelik die volgende uitdrukkings in nie meer as een sin per item nie:

5.9.1 bevel nisi;

5.9.2 absolusie van die instansie;

5.9.3 ex parte-aansoek;

5.9.4 replikasie;

5.9.5 funderende beëdigde verklaring. (5)

VRAAG 6

6.1 Bespreek die fundamentele reg van toegang tot die howe. (U moet in u

antwoord na relevante statutêre voorskrifte verwys).

6.2 Identifiseer die verskillende vorms van alternatiewe dispuutbeslegting.

6.3 Dui aan watter hof die geskikste is om elk van die volgende sake te

5

[14]

verhoor. U mag na slegs een hof per saak verwys. Gee elke hof se volle

naam.

6.3.1 Die Limpopo Provinsiale Wetgewer het onlangs die grondwet vir

hierdie provinsie goedgekeur. Hierdie grondwet moet gesertifiseer

word. (1)

6.3.2 Mnr Jones, me Botha en mnr Xolani, drie lede van die Vryheid vir

Ewig politieke party, word daarvan aangekla dat hulle probeer het

om die regering van Suid-Afrika omver te werp. Die verhoor vind in

Pretoria plaas. (1)

6.3.3 Die Universiteit van Johannesburg wil ’n interdik verkry om die

werknemers te verhoed om aan ’n staking deel te neem. (1)

(4)

(3)

../6

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

6.3.4 Lucky is die eienaar van ’n groot residensiële eiendom in Durban.

Hy sluit ’n kontrak met Dolphin Blue Pools (Edms.) Bpk. Ingevolge

die kontrak moes Dolphin Blue Pools binne ’n periode van drie

maande ’n swembad by Lucky se huis bou. Na ’n periode van vier

weke en voordat hulle die swembad voltooi het, verdwyn Dolphin

Blue Pools van die toneel af. Dit lyk of die maatskappy nie meer

sake doen nie. Lucky stel ’n aksie teen Dolphin Blue Pools in. Hy

eis skadevergoeding van R55 000 en, as alternatief, spesifieke

nakoming. (1)

6.3.5 Mnr Brits wil ’n aksie instel vir skadevergoeding van R101 000 wat

tydens ’n botsing in Pretoria aan sy motor opgedoen is. (1)

6.3.6 ’n Strafsaak, in Johannesburg, waar die beskuldigde van moord

VRAAG 7

aangekla word. (1)

Rihanna is ’n eerstejaarstudent in die Regte. Sy woon by Skoonveldkoshuis op

die kampus van die Universiteit van Johannesburg.

Sy het onlangs haar eie besigheid begin deur die heerlikste kolwyntjies in ’n

stalletjie by die Studentesentrum te bak en te verkoop.

Haar kolwyntjies is so gewild en die besigheid het tot so ’n mate gegroei dat drie

ander studente belangstelling getoon het om by haar in hierdie onderneming aan

te sluit. Rihanna is van mening dat deur saam met Fergie, wat bemarking

studeer, en Britney, wat vir ’n BCom-graad studeer, te werk, hulle kundigheid

sodanig sal wees dat sy die wins van die onderneming sal kan verhoog.

Aangesien hulle studente is, het hulle geen fondse om op formaliteite soos

registrasie van die onderneming ens. te spandeer nie.

Beantwoord die volgende vrae met verwysing na bogenoemde:

7.1 Rihanna nader u om advies. Adviseer haar oor die soort

ondernemingsvorm wat die geskikste vir hierdie onderneming is. (1)

7.2 Dui aan hoe hierdie ondernemingsvorm tot stand kom. (2)

7.3 Noem twee nadele van hierdie tipe ondernemingsvorm. (2)

6

[13]

[5]

../7

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

VRAAG 8

8.1 Skryf ’n kort aantekening oor die Wet op Gebeurlikheidsgelde 66 van

1997. (3)

8.2 Skryf ’n kort aantekening oor artikel 9 van die Wet op Prokureurs 53 van

1979. (3)

8.3 Onderskei tussen die volgende konsepte:

8.3.1 pro amico- en pro bono-regshulp; (2)

8.3.2 prokureur en advokaat. (2)

8.4 Noem een funksie van die Griffier van die Hooggeregshof. (1)

VRAAG 9

Onderskei tussen die volgende konsepte:

9.1 parlementêre soewereiniteit en konstitusionalisme; (2)

9.2 godsdiens en die Reg; (2)

9.3 strafbare manslag en moord; (2)

9.4 appèl en hersiening; (2)

9.5 ’n misdaad en ’n delik; (2)

9.6 ʼn pub lieke maatskappy en ʼn privaat maatskappy. (2)

VRAAG 10

10.1 Identifiseer die twee huise van die parlement in Suid-Afrika. (2)

10.2 Gee ’n beskrywing van elk van die volgende konsepte:

10.2.1 ’n groenskrif;

10.2.2 Hansard; ../8

7

[11]

(12)

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

10.2.3 ’n wetsontwerp.

10.3 Waarna verwys die lang titel van ’n wet? (2)

10.4 Verduidelik die presedentestelsel. (2)

10.5 Verduidelik die verskil tussen gewoontereg en die gemenereg as bronne

VRAAG 11

van die Suid-Afrikaanse reg. (2)

Me Kelly het op 7 September 2008 haar aansoek om diens as lugwaardin by Fly

High Lugdiens ingehandig. Haar aansoek was vergesel van ’n omvattende

curriculum vitae. Op 12 September 2008 is me Kelly uitgenooi om ’n

voorkeuringsonderhoud by te woon. Sy is geskik gevind om na die volgende

stadium in Fly High Lugdiens se keuringsprosedure te beweeg. Op 26

September is sy uitgenooi om psigometriese toetse te onderneem. Hierdie laaste

resultate het getoon dat sy ’n geskikte kandidaat vir die posisie van lugwaardin

was. Die laaste fase van die keuringsprosedure het ’n mediese ondersoek

ingesluit. In die loop van die mediese ondersoek is ’n bloedmonster van me Kelly

geneem. Bloedtoetse het onthul dat me Kelly ’n MIV positief was. Die mediese

verslag het aangedui dat me Kelly nie ’n geskikte kandidaat was nie en sy is nie

‘n pos aangebied nie. Me Kelly voer aan dat Fly High Lugdiens slegs op grond

van haar MIV-positiewe status onbillik teen haar gediskrimineer het deur haar

aansoek as lugwaardin te verwerp.

Beantwoord die volgende vrae met verwysing na bogenoemde:

11.1 Bespreek die hoofverskille tussen MIV en VIGS. (3)

11.2 Me Kelly nader u om advies. Sy beoog verdere regsaksie en vra oor die

moontlikhede van sukses.

Stel ’n kort memorandum op waarin u u advies uiteensit. U moet omvattend na

die toepaslike regspraak en wetgewing verwys.

8

(3)

[11]

(7)

[10]

../9

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

VRAAG 12

Lon Fuller, ’n Amerikaanse regsfilosoof, het ’n artikel in die 1949- Harvard Law

Review gepubliseer. In hierdie artikel het hy ’n hipotetiese saak, die saak van die

“Spelonkondersoekers” geskep wat in die jaar 4299 in die Gemenebes

plaasgevind het. Vyf lede van die Spelonkvereniging het ’n grot binnegegaan.

Hulle is deur ’n rotsstorting in die grot vasgekeer. Nadat hulle ’n tyd lank vermis

was, is ’n reddingsaksie geloods. Twintig dae nadat hulle vasgekeer is, het hulle

radiokontak met die buitewêreld gemaak. Daar is aan hulle gesê dat die

reddingsaksie nog minstens tien dae sou duur. Daar was baie min kans dat

enige van hulle die tien dae met hulle beskikbare voorraad sou oorleef. ’n Lid van

die groep, Roger Whetmore, het ten behoewe van die groep gevra of hulle

kanse op oorlewing sou toeneem indien hulle een persoon van die groep sou

doodmaak en opeet. Die antwoord was “ja”. Op die drie en twintigste dag is

Whetmore doodgemaak. Die ander mans het oorleef en is uiteindelik gered.

Nadat hulle aangesterk het, is hulle vir die moord van Roger Whetmore vervolg.

Beantwoord die volgende vrae met verwysing na bogenoemde:

12.1 Onderskei tussen regspositivisme en natuurreg met verwysing na die

uitspraak van Regter Foster en Regter Keen in die saak van die spelonk

ondersoekers. (4)

12.2 Stem jy saam met die uitspraak van Regter Handy in die saak van die

VRAAG 13

spelonk ondersoekers? Verduidelik u antwoord. (2)

“Mom tortured before being killed, court hears”

The Star, 1 Oktober 2008

Deur Tania Broughton

Onderwyseres Riekie Lotter is met ’n “skokgeweer” geskok, haar hande is met

kabeltoue vasgebind en ’n sokkie in haar mond gestop en met kleefband

vasgeplak, voordat haar moordenaars haar met lugblasies probeer inspuit het.

Sy het op die kombuisvloer in ’n plas van haar eie bloed gesterf, nadat sy

herhaaldelik met ’n mes gesteek is. Haar sakemaneggenoot, Johan, is met ’n

elektriese kabel verwurg.

Die grusame besonderhede van die moorde is in die Pinetown Landdroshof deur

ondersoekbeampte, Konstabel Kubendran Naidoo, bekendgemaak.

9

[6]

../10

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

Die beskuldigdes – die Lotters se jongste kinders, Nicolette (26) en Hardus (20),

en Nicolette se vriend, Matthew Naidoo, het aandagtig geluister toe die polisie

die misdaadtoneel beskryf het. Die beskuldigdes is die dag ná die moorde in

Junie gearresteer. Naidoo het aansoek om borgtog gedoen wat sterk deur die

Staat teengestaan is. Die Lotters – wat in Westville Gevangenis aangehou word

– het nie ’n soortgelyke aansoek gedoen nie. Naidoo se borgtogaansoek sal op 8

November 2008 aangehoor word.

Beantwoord die volgende vrae met verwysing na bogenoemde koerantberig:

13.1 Noem vier pleite wat beskuldigdes moontlik met betrekking tot ’n kriminele

aanklag kan aanbied. (2)

13.2 Die Lotters vra jou om aan hulle te verduidelik wanneer, in die algemeen,

’n persoon op borgtog vrygelaat sal word. Skryf jou verduideliking met

verwysing na die relevante statutêre voorskrifte. (3)

13.3 Wanneer, in die algemeen, sal getuienis toelaatbaar wees? Met ander

woorde wat is die toets vir die toelaatbaarheid van getuienis? (1)

13.4 Wat is die doel van herondervraging? (1)

13.5 Tydens jou konstultasie met jou kliënte, me en mnr Lotter, onthul hulle dat

hulle bang is dat jy as hulle regsverteenwoordiger gedwing kan word om

oor hulle kommunikasie met jou teen hulle te getuig. Adviseer jou kliënte

asseblief dienooreenkomstig. (2)

13.6 Verduidelik die inhoud van artikel 49 van die Strafproseswet Wet 51 van

1977 volledig. (3)

13.7 Noem twee regte wat ingevolge artikel 35 van die Handves van Regte vir

gearresteerde persone gewaarborg word. (2)

10

TOTAAL: 150

[14]

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!