01.05.2013 Views

november 2008 vraestel 1

november 2008 vraestel 1

november 2008 vraestel 1

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KURSUSNAAM: Inleiding tot Regstudie

4.4 die logo. (2)

VRAAG 5

BSI Farmaseuties (Edms) Bpk is ‘n internasionale maatskappy wat in

Johannesburg gesetel is en mediese produkte invoer en versprei onder verskeie

handelaars in Suid-Afrika. Die mediese produkte word gebruik vir die

behandeling van ‘n dodelike virus, “Eisholo”, wat in Suid-Afrika uitgebreek het.

Op 10 April 2008 het BSI ‘n skriftelike ooreenkoms met ‘n ander maatskappy,

Medi Bpk, gesluit ingevolge waarvan:

1) BSI mediese produkte ter waarde van R10,4 miljoen Rand aan Medi Bpk

sal voorsien;

2) BSI die relevante produkte sal aflewer teen nie later nie as 10 Julie 2008;

3) BSI sal toesien dat die verpakking van die produkte kennisgewings bevat

wat die verbruiker se aandag daarop vestig dat hy/sy aan geen sport

aktiwiteite mag deelneem of aan enige vorm van ys blootgestel mag word

terwyl hy/sy die medikasie gebruik nie.

Gedurende Junie 2008 het Medi Bpk voortgegaan om die volle ooreengekome

bedrag aan BSI te betaal. BSI het egter versuim om die produkte af te lewer en

gedurende November 2008 nader twee direkteure van Medi Bpk u vir

regsadvies.

Beantwoord die volgende vrae met verwysing na bogenoemde feitestel:

5.1 Identifiseer die regsubjek/te. (1)

5.2 Identifiseer die regsobjek. (1)

5.3 Identifiseer die relevante subjektiewe reg. (1)

5.4 Verskaf een voorbeeld van essentialia van die ooreenkoms tussen die

partye. (1)

5.5 Verskaf een voorbeeld van naturalia van die ooreenkoms tussen die

partye. (1)

5.6 Sal u die kliënt adviseer om die aksie- of die aansoek prosedure in te stel?

Motiveer u antwoord. (2)

4

[9]

../5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!