01.05.2013 Views

Voorwoord

Voorwoord

Voorwoord

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Maak seker dat jy ten minste een of twee flippen

snaakse grappe het om die braaier mee te vermaak

terwyl hy braai. Gewigtige onderwerpe moet liefs

gehou word vir na ete as almal lekker gesuip is.

Onthou ten alle tye braai is 'n eeue lange tradisie, en

die hoeksteen van Afrikaner kultuur, hoe meer jy braai

hoe sterker word ons kultuur.

En onthou, ons is NIE Amerikaners nie, ons braai NIE

viennas of hamburger patties nie. Die vrouens kan dit

in 'n pan op die stoof gaarmaak. Ons mors nie ons

bosveld braaihout nie.

Gesondheid!

Terug

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!