01.05.2013 Views

Voorwoord

Voorwoord

Voorwoord

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

alkohol eers die vet moet afbreek voordat dit in die

bloedstroom kan inkom. Alles word dan ook nie gelyk

in die bloedstroom opgeneem nie.

Alkohol is mos geneig om jou redelik gereeld te laat

gaan water afslaan. Dit veroorsaak een of ander

onuitspreekbare reaksie in jou liggam. Die volgende

oggend sit die brein uit om die gaping te vul wat die

water wat uit die liggaam is agter gelaat het.

Die liggaam het natuurlikke meganisme teeen alkohol

wat kan help om die inname van alkohol te beperk.

Wanner mens n skoon brandewyn drink, kry jy

daardie brandgevoel in jou keel. Wanner jy agslaan

op die brandgevoel sal jy natuurlik ophou drink. Maar

nou het ons mense maar ons eie idees. Om die

probleem van die brandende keel te oorkom gooi ons

coke of vrugtesap of enige ander koeldrank by die

drankie. Wanneer ons dit doen dan omseil ons hierdie

belangrikke meganisme.

Om te voorkom dat daardie babbelas jou die

volgende oggend tref moet jy net die volgende in

gedagte hou : Eet iets voordat jy begin drink. Drink

een drankie per uur. Drink baie water tussen

drankies. Probeer om jou drankies nie te meng nie.

Hier kom koeldrank ook ter sprake. Gas koeldrank het

n geneigheid dat wanneer dit saam met alkohol

gedrink word, jou maag om te krap. Probeer eerder

om droe wyne te drink. Hou by dieselfde tipe drankie.

Bestel en drink rock shandy’s. Dit lyk eksoties maar

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!