01.05.2013 Views

Voorwoord

Voorwoord

Voorwoord

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

want ek blokkeer die deurgang van die ryers wat om

die visdam trap.

Intussen gooi my kind ‘n super deluxe vloermoer

omdat sy nie die verjaardagmeisie se presente mag

oopmaak nie en al die ander mammas met die

voorbeeldige kinders kyk ons met sulke ‘dankievader-dis-nie-my-kind-nie’

ogies aan. Toe gaan ons

maar huis toe net na die ‘veels geluk liewe maatjie’singery.

Alhoewel ek in Milan se oë kon sien dat die

maatjie alles behalwe lief is.

Nou wonder ek maar net, gaan ek eendag groter hel

hê as dit by TIENERPARTYTJIES kom?

Die wat weet, moet maar laat weet…

Terug

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!