02.05.2013 Views

ALGEMENE REGULASIES - GLOBALG.AP - GlobalGAP

ALGEMENE REGULASIES - GLOBALG.AP - GlobalGAP

ALGEMENE REGULASIES - GLOBALG.AP - GlobalGAP

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

2.2 Tegniese Vaardighede en Kwalifikasies

2.2.1 Inspekteursopleiding

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 12 van 15

(i) Een-dag praktiese inspeksiekursus wat basiese beginsels van inspeksies

aanspreek.

(ii) Twee "witness"-inspeksies (vergesel van ‘n oudit, kan ‘n GLOBALG.A.P. of

ander wees) OF 2 skadu-oudits deur die Sertifiseringsliggaam (CB).

2.2.2 Ouditeursopleiding

(i) Praktiese kennis van Kwaliteitsbestuurstelsels (QMSs).

(ii) Voltooiing van ‘n interne ouditeursopleidingskursus verwant aan Kwaliteitsbestuurstelsel

(QMS) (min. 16 ure).

2.2.3 Voedselveiligheid en "GAP" Opleiding

(i) Opleiding in HACCP-beginsels as deel van formele kwalifikasies óf die

suksesvolle voltooiing van ‘n formele kursus gebaseer op die beginsels van

“Codex Alimentarius” of opleiding in ISO 22000.

(ii) Voedselhigiëne-opleiding as deel van formele kwalifikasies óf deur die

suksesvolle voltooiing van ‘n formele kursus.

(iii) Vir Gewas-bestek: Gewasbeskerming, bemesting en “IPM” opleiding as

deel van formele kwalifikasies, óf deur die suksesvolle voltooiing van ‘n

formele kursus.

(iv) Vir Lewendehawe- en Akwakultuur-bestekke: Basiese veterinêre

medisyne en veekunde-opleiding insluitende dieregesondheid- en

welsynsake.

2.2.4 Aanlynopleiding

2.3 Kommunikasievaardighede

(i) Die voltooiing van die opleiding en slaag van die eksamen wanneer

verpligtend gemaak.

a) “Werkstaal” vaardighede in die ooreenstemmende plaaslike/werkstaal. Dit moet die plaaslike

spesialis-terminologie wat gebruik word in hierdie werkstaal, insluit.

b) Uitsonderings op hierdie reël moet vooraf met die GLOBALG.A.P. Sekretariaat uitgeklaar

word.

NOTA: Die relevante Sertifiseringsliggaam (CB) sal ‘n volledige en huidige lys van al die

produsentegroep-inspekteurs en -ouditeure hê. Hierdie interne inspekteurs sal goedgekeur word deur

die Sertifiseringsliggame (CBs) gedurende die eksterne inspeksies.

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!