02.05.2013 Views

ALGEMENE REGULASIES - GLOBALG.AP - GlobalGAP

ALGEMENE REGULASIES - GLOBALG.AP - GlobalGAP

ALGEMENE REGULASIES - GLOBALG.AP - GlobalGAP

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 14 van 15

status van die produksieproses van die produk waaruit die produk gelewer word en nie na dit van die

produk self nie.

2.1 Produkstatus: “Nie bevestig"

Sodra ‘n produsentegroepslid of produsentegroep produkte in die databasis registreer, word hierdie

produkte in die "Nie bevestig”-status gestel. Addisionele produkte kan enige tyd ingevoer word wanneer

die produsentegroepslid in die “Nie bevestig”, “Geregistreer” of “Sertifiseringsliggaam

(CB)/Produsentegroep Aanvaar”-status is. Indien ‘n produksertifikaat nie hernu word nie, word die

produkstatus outomaties op “Nie bevestig” gestel. Nuwe produkte kan nie geregistreer word wanneer die

produsent in die “Ongeldig”-status is nie.

2.2 Produkstatus: "Aanvaar”

Die produsentegroep sal self die produkstatus “Aanvaar” vasstel vir die produsentegroepslede van die

groep. Alle produkte van produsentegroepslede sal eers in die produkstatus “Aanvaar” gestel word voordat

hulle in die status “intern Goedgekeur” gestel kan word en geaffilieer is met die produsentegroepsertifikaat.

Hierdie status het die registrasiefooi tot gevolg. Produkte met die status "Self-verklaarde skorsing" of

"Skorsing" kan nie her-aanvaar word nie. Produsentelede van die produsentegroep moet die

Produkhoeveelhede/groeiareas inlees. Die produkhoeveelhede van die groep sal versamel word soos

gebaseer op die inligting van die groepslede.

2.3 Produkstatus “Intern Goedgekeur”

So gou as die produsentegroep die produkstatus gestel het op “Intern Goedgekeur” vir een of meer

produk(te) van die produsentegroepslid, sal die produsent deel vorm van die groepsertifikaat en die

algehele produkstatus binne die groepsertifikaat aanneem en in die Bylae verskyn. Die produsentegroep

sal op hierdie tydstip die sertifikaatlisensiefooi betaal aan die Sertifiseringsliggaam (CB) volgens die

GLOBALG.A.P. Fooietabel beskikbaar op www.globalgap.org . Addisionele produkte wat reeds aanvaar

is deur die Sertifiseringsliggaam op groepsvlak mag later bygevoeg word, bv. deur die produkstatus van

hierdie produkte te verander tot “Intern Goedgekeur” en deur die Sertifiseringsliggaam (CB) wat 'n

opgedateerde sertifikaat uitreik sonder om die sertifikaat se geldigheid te verander.

2.4 Produkstatus “Selfverklaarde skorsing”

‘n Produsentegroepslid kan die produsentegroep vra vir ‘n vrywillige skorsing van ‘n produk.

2.5 Produkstatus: “Produk Geskors”

‘n Skorsing van die produk van produsentegroepslede van die sertifikaat van die groep word uitgereik

wanneer ‘n produsentegroepslid nie bewyse van regstelaksies van 'n “non-conformity” lewer nadat ‘n

Waarskuwing uitgereik is nie. Die betrokke produsentegroep moet die status vir die betrokke produkte stel

na “Produk opgeskort”. Die betrokke produsentegroep moet die skorsing ophef.

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!