02.05.2013 Views

ALGEMENE REGULASIES - GLOBALG.AP - GlobalGAP

ALGEMENE REGULASIES - GLOBALG.AP - GlobalGAP

ALGEMENE REGULASIES - GLOBALG.AP - GlobalGAP

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 4 van 15

(PMUs), alhoewel hierdie plaasvind onder die gewone Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS)

van die groep.

(iii) Die produsent kan nie sy eie produkte verkoop wat gesertifiseer is onder die

groepsopsie nie, maar slegs deur die groep.

1.1.2.2 Vereistes vir Multi-terreine

(i) Alle Produksiebestuurseenhede (PMUs) sal óf besit óf verhuur word en onder die

direkte beheer van die wettige entiteit wees.

(ii) Vir Produksiebestuurseenhede (PMUs) wat nie besit word deur die wettige entiteit nie

sal daar geskrewe kontrakte in plek wees tussen elke Produksiebestuureenheidseienaar

en die wettige entiteit. Die kontrakte sal die volgende elemente insluit:

a) Sertifikaathouernaam en wettige identifikasie.

b) Naam en/of wettige identifikasie van die terrein-eienaar.

c) Terrein-eienaar kontakadres.

d) Besonderhede van die individuele Produksiebestuurseenhede (PMUs).

e) ‘n Duidelike aanduiding dat die terrein-eienaar nie enige verantwoordelikheid of

inset of besluitkapasiteit rakende die produksiebedrywighede oor die uithuur van

die terrein het nie.

f) Handtekening van verteenwoordigers van beide partye.

(iii) Die sertifikaathouer wettig verantwoordelik is vir al die geregistreerde produksie,

insluitende die produk op die mark.

1.1.3 Produsent en Interne Terreinregister

i) ‘n Register sal op datum gehou word van alle gekontrakteerde produsentegroepslede

en van al die toepaslike terreine wat vir produksie gebruik word in ooreenstemming

met die GLOBALG.A.P. Standaard.

1.1.3.1 Vereistes vir produsentegroepe

(i) Alle produsente in die interne produsentegroepregister moet individueel in die

GLOBALG.A.P. Databasis geregistreer word volgens die vereistes van die Algemene

Regulasies DEEL I: Aanhangsel 1.2.

(ii) Die register sal ten minste die volgende inligting van elke produsent bevat:

a) Naam van produsent

b) Naam van kontakpersoon

c) Volle adres (fisies en pos)

d) Kontakdata (telefoonnommer en e-pos en/of faksnommer)

e) Ander wettige identifikasie (ID) (BTW Nommer, (ILN), (UAID), ens.) indien benodig

word vir die land van produksie soos gepubliseer in Aanhangsel 1.2.

f) Produk geregistreer

g) Groei/produksiearea en/of hoeveelheid vir elke geregistreerde produk

h) Sertifiseringsliggaam(me) (CB) indien ‘n produsent gebruik maak van meer as 1

Sertifiseringsliggaam (CB).

i) GLOBALG.A.P. Status

(iii) Daardie produsente van die wettige entiteit wat nie vir GLOBALG.A.P. Sertifisering

aansoek doen nie moet apart gelys word en nie in die GLOBALG.A.P. Databasis

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!