02.05.2013 Views

ALGEMENE REGULASIES - GLOBALG.AP - GlobalGAP

ALGEMENE REGULASIES - GLOBALG.AP - GlobalGAP

ALGEMENE REGULASIES - GLOBALG.AP - GlobalGAP

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II | REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-TER-

REIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

AFRIKAANSE WEERGAWE 4.0 - UITGAWE 4.0-1 _ FEB2012

(Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker)

GELDIG VANAF: 1 MAART 2011

VERPLIGTEND VANAF: 1 JANUARIE 2012

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

INHOUDSOPGAWE

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 2 van 15

1. VEREISTES VIR MULTI-TERREINE MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL (QMS) EN PRODUSENTE-

GROEPE ....................................................................................................................................................................3

1.1 WETTIGHEID, ADMINISTRASIE EN STRUKTUUR ................................................................................. 3

1.2 BESTUUR EN ORGANISASIE ............................................................................................................ 5

1.3 DOKUMENTBEHEER ....................................................................................................................... 6

1.4 KLAGTEHANTERING........................................................................................................................ 7

1.5 INTERNE KWALITEITSBESTUURSTELSEL (QMS)-OUDIT ..................................................................... 7

1.6 INTERNE PRODUSENT- EN PRODUKSIEBESTUURSEENHEID (PMU) INSPEKSIES .................................. 8

1.7 “NON-COMPLIANCES”, REGSTELAKSIE EN SANKSIES ....................................................................... 8

1.8 PRODUK-NASPOORBAARHEID EN SEGREGASIE ................................................................................ 9

1.9 ONTTREKKING VAN PRODUK ........................................................................................................... 9

1.10 Sub-kontrakteurs .......................................................................................................................9

1.11 REGISTRASIE VAN ADDISIONELE PRODUSENTE OF PRODUKSIEBESTUURSEENHEDE (PMUS) OP DIE

SERTIFIKAAT ........................................................................................................................... 10

AANHANGSEL II.1 INTERNE OUDITEUR EN INSPEKTEUR-KWALIFIKASIES EN VERANTWOORDELIKHEDE 11

AANHANGSEL II.2 GLOBALG.A.P. STATUS DEFINISIES VIR PRODUSENTE-GROEPSLEDE 13

UITGAWE OPDATERINGSREGISTER 15

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 3 van 15

Hierdie gedeelte skep die vereistes waaraan produsentegroepe en multi-terreine (waar ‘n Kwaliteitsbestuurstelsel

(QMS) geïmplementeer is) moet voldoen om sertifisering te kry. Hierdie vereistes moet

intern en ekstern evalueer word via die GLOBALG.A.P. Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) Kontrolelys om

volledigheid en effektiwiteit te verseker.

VEREISTES VIR MULTI-TERREINE MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

(QMS) EN PRODUSENTEGROEPE

1.1 Wettigheid, Administrasie en Struktuur

1.1.1 Wettigheid

a) Daar sal dokumentasie wees wat duidelik demonstreer dat die applikant 'n wettige entiteit is, of

tot ‘n wettige entiteit behoort.

b) Die wettige entiteit moet die wetlike reg hê om landboukundige produksie en/of handel te dryf,

en moet wetlik die groepslede kan verteenwoordig of 'n kontrak kan aangaan.

c) Die wettige entiteit sal 'n kontraktuele verbintenis met GLOBALG.A.P. aangaan deur middel van

die ondertekening van die GLOBALG.A.P. Sub-lisensie en Sertifiseringsooreenkoms met 'n

GLOBALG.A.P. goedgekeurde Sertifiseringsliggaam (CB), en is die alleenhouer van die

GLOBALG.A.P. Sertifikaat.

d) ‘n Enkele wettige entiteit kan slegs een Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) per gewas per land

hanteer. Slegs ‘n wettige entiteit wat sertifiseerbaar is onder Opsie 1, kan inskakel by ‘n groep

vir Opsie 2 sertifisering. Indien ‘n groep of multi-terrein by ‘n ander groep of multi-terrein

aansluit, sal die 2 Kwaliteitsbestuurstelsels (QMSs) gekombineer word tot een om deur een

enkele wettige entiteit bestuur te word, wat die sertifikaathouer is.

1.1.2 Produsente en Produksie-terreine

1.1.2.1 Vereistes vir produsentegroepe

(i) Daar sal geskrewe kontrakte in plek wees tussen elke produsentelid en die wettige

entiteit. Die kontrakte sal die volgende elemente insluit:

a) Produsentegroepnaam en wettige identifikasie.

b) Naam en/of wettige identifisering van die produsent.

c) Produsent se kontakadres.

d) Besonderhede van die individuele produksielokaliteite en enige Produksiebestuurseenheid

(PMU), insluitende gesertifiseerde en nie-gesertifiseerde

produkte.

e) Besonderhede van area (gewasse) of hoeveelheid (tonnemaat).

f) Produsenttoewyding om te voldoen aan die vereistes van die GLOBALG.A.P.

Standaard, gedemonstreer deur die produkaanvaarding-status in die

GLOBALG.A.P. Databasis.

g) Produsente-ooreenkoms om te voldoen aan die groep se gedokumenteerde

prosedures, beleide en waar voorsien, tegniese advies.

h) Sanksies wat toegepas mag word in die geval van GLOBALG.A.P. en waar enige

ander interne vereistes nie nagekom word nie.

i) Handtekening van produsente- en groepverteenwoordigers

(ii) Die geregistreerde produsentegroepslede moet wettig verantwoordelik wees vir hul

onderskeie produksielokaliteite (en enige verklaarde Produksiebestuurseenhede

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 4 van 15

(PMUs), alhoewel hierdie plaasvind onder die gewone Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS)

van die groep.

(iii) Die produsent kan nie sy eie produkte verkoop wat gesertifiseer is onder die

groepsopsie nie, maar slegs deur die groep.

1.1.2.2 Vereistes vir Multi-terreine

(i) Alle Produksiebestuurseenhede (PMUs) sal óf besit óf verhuur word en onder die

direkte beheer van die wettige entiteit wees.

(ii) Vir Produksiebestuurseenhede (PMUs) wat nie besit word deur die wettige entiteit nie

sal daar geskrewe kontrakte in plek wees tussen elke Produksiebestuureenheidseienaar

en die wettige entiteit. Die kontrakte sal die volgende elemente insluit:

a) Sertifikaathouernaam en wettige identifikasie.

b) Naam en/of wettige identifikasie van die terrein-eienaar.

c) Terrein-eienaar kontakadres.

d) Besonderhede van die individuele Produksiebestuurseenhede (PMUs).

e) ‘n Duidelike aanduiding dat die terrein-eienaar nie enige verantwoordelikheid of

inset of besluitkapasiteit rakende die produksiebedrywighede oor die uithuur van

die terrein het nie.

f) Handtekening van verteenwoordigers van beide partye.

(iii) Die sertifikaathouer wettig verantwoordelik is vir al die geregistreerde produksie,

insluitende die produk op die mark.

1.1.3 Produsent en Interne Terreinregister

i) ‘n Register sal op datum gehou word van alle gekontrakteerde produsentegroepslede

en van al die toepaslike terreine wat vir produksie gebruik word in ooreenstemming

met die GLOBALG.A.P. Standaard.

1.1.3.1 Vereistes vir produsentegroepe

(i) Alle produsente in die interne produsentegroepregister moet individueel in die

GLOBALG.A.P. Databasis geregistreer word volgens die vereistes van die Algemene

Regulasies DEEL I: Aanhangsel 1.2.

(ii) Die register sal ten minste die volgende inligting van elke produsent bevat:

a) Naam van produsent

b) Naam van kontakpersoon

c) Volle adres (fisies en pos)

d) Kontakdata (telefoonnommer en e-pos en/of faksnommer)

e) Ander wettige identifikasie (ID) (BTW Nommer, (ILN), (UAID), ens.) indien benodig

word vir die land van produksie soos gepubliseer in Aanhangsel 1.2.

f) Produk geregistreer

g) Groei/produksiearea en/of hoeveelheid vir elke geregistreerde produk

h) Sertifiseringsliggaam(me) (CB) indien ‘n produsent gebruik maak van meer as 1

Sertifiseringsliggaam (CB).

i) GLOBALG.A.P. Status

(iii) Daardie produsente van die wettige entiteit wat nie vir GLOBALG.A.P. Sertifisering

aansoek doen nie moet apart gelys word en nie in die GLOBALG.A.P. Databasis

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 5 van 15

geregistreer word nie (behalwe as hulle vir ‘n “benchmarked” opsie aansoek gedoen

het of enige ander GLOBALG.A.P. Standaard). Hierdie lys is vir bestuursdoeleindes

binne die produsentegroep, en die eksterne bekendmaking van die inhoud is nie nodig

nie behalwe as dit nodig sou wees om duidelikheid oor knelpunte te verkry

byvoorbeeld oor die effektiwiteit van die produsentegroep se Kwaliteitsbestuurstelsel

(QMS). Die addisionele reëls vir Parallele Produksie (PP) en –Eienaarskap (PO) is nie

van toepassing in hierdie gevalle nie. Alle databeskermingsreëls sal gepubliseer en

waargeneem word.

1.1.3.2 Vereistes vir Multi-terreine

(i) Addisioneel, sal die register ten minste die volgende inligting bevat t.o.v elke terrein:

1.2 Bestuur en Organisasie

a) Verhouding van wettige entiteit met die Produksiebestuurseenheid (PMU)

(eienaarskap, verhuring ens.)

b) Produksiebestuurseenheid (PMU)-ligging

c) Produk geregistreer

d) Groei/produksiearea en/of hoeveelheid vir elke geregistreerde produk

a) Die Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) moet gevestig wees en bewys dat die groep se geregistreerde lede

of Produksiebestuurseenhede (PMUs) op ‘n eenvormige wyse aan die GLOBALG.A.P. Standaardvereistes

voldoen.

1.2.1 Struktuur

a) Die struktuur moet geskikte implementering van ‘n Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) tot gevolg

hê, vir alle geregistreerde produsentelede of Produksiebestuurseenheid(de) (PMU(s)).

b) Die applikant sal ‘n bestuurstruktuur hê asook voldoende geskikte opgeleide bronne om te

verseker dat die GLOBALG.A.P. vereistes deur alle produsente en deur alle

Produksiebestuurseenhede (PMUs) nagekom word.

c) Die organisasiestruktuur sal gedokumenteer word en sal die volgende verantwoordelikhede vir

individue insluit:

(i) Bestuur die implementering van GLOBALG.A.P.

(ii) Bestuur die Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS).

(iii) Die jaarlikse interne inspeksies van elke produsentelid en/of Produksiebestuurseenheid

(PMU) (dit wil sê interne inspekteur(s)).

(iv) Die interne oudit van die Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) en verifiëring van die interne

inspeksies (dit wil sê interne ouditeur).

(v) Tegniese advies aan die groep (hang af van die bestek van die groep). Dit kan dieselfde

persoon as in (i) hierbo wees.

1.2.2 Bevoegdheid en Opleiding van Personeel

a) Die bevoegdheidsvereistes, opleiding en kwalifikasies vir kernpersoneel (daardie genoem in

1.2.1 maar ook enige ander geïdentifiseerde personeel), sal gedokumenteer word en enige

gedefinieërde bevoegdheidsvereistes sal nagekom word soos uiteengesit in die

GLOBALG.A.P. Standaard.

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 6 van 15

b) Die bestuur sal verseker dat alle personeel wat die verantwoordelikheid het om voldoening

aan die GLOBALG.A.P. Standaard te handhaaf, doeltreffend opgelei word en aan die

gedefinieerde vereistes t.o.v bevoegdheid voldoen.

(i) Bevoegdheid van Interne ouditeur (soos uiteengesit in Aanhangsel II.1) sal gekontroleer

word deur bestuur.

(ii) Bevoegdheid van Interne Inspekteur (soos uiteengesit in Aanhangsel II.1) sal

gekontroleer word deur die interne ouditeur.

(iii) Waar die interne ouditeur nie die nodige Voedselveiligheid en “G.A.P” opleiding het nie,

maar slegs Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS)-opleiding/ondervinding het, moet ‘n ander

persoon met hierdie kwalifikasies (en geïdentifiseer in die Kwaliteitsbestuurstelsel

(QMS) deel vorm van die “ouditspan” om die goedkeuring van die plaasinspeksies uit te

voer.

c) Rekords van kwalifikasies en opleiding sal onderhou word vir alle kernpersoneel (bestuurders,

ouditeure, inspekteurs ens.) wat betrokke is in ooreenstemming met die GLOBALG.A.P.

vereistes om sodoende bevoegdheid te demonstreer.

d) Rekords van voltooide aanlynopleiding en geslaagde eksamens soos aangebied deur

GLOBALG.A.P. vir elke interne inspekteur/ouditeure, sal onderhou word.

e) As daar meer as een interne ouditeur of inspekteur is sal hulle opleiding en evaluering

ondergaan om eenvormigheid te verseker in hul benadering en vertolking van die standaard

(bv. deur gedokumenteerde skadu-oudits/inspeksies).

f) Stelsels sal in plek wees om te demonstreer dat die kernpersoneel ingelig en bewus is van

ontwikkeling, knelpunte en wetsveranderinge relevant tot die voldoening aan die

GLOBALG.A.P. Standaard.

1.3 Dokumentbeheer

a) Alle dokumentasie relevant tot die uitvoering van die Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) vir

GLOBALG.A.P. voldoening effektief beheer sal word. Hierdie dokumentasie sal insluit, maar is nie

beperk tot:

(i) Die Kwaliteitshandleiding

(ii) GLOBALG.A.P. Operasionele prosedures

(iii) Werksinstruksies

(iv) Rekordhoudingsvorms

(v) Relevante eksterne standaarde, bv. die huidige GLOBALG.A.P. Normatiewe dokumente.

b) Beleide en prosedures sal genoegsaam beskryf word om voldoening aan die vereistes van die

GLOBALG.A.P. Standaard te demonstreer.

c) Prosedures en Beleide sal beskikbaar wees aan relevante personeel en produsentegroep

geregistreerde lede.

d) Die inhoud van die Kwaliteitshandleiding sal periodiek hersien word om te verseker dat dit aan die

vereistes van die GLOBALG.A.P. Standaard bly voldoen asook aan dié van die applikant. Enige

relevante veranderings van die GLOBALG.A.P. Standaard of gepubliseerde riglyne wat in werking

tree moet by die Kwaliteitshandleiding ingesluit word binne die periode wat deur GLOBALG.A.P.

toegelaat word.

1.3.1 Dokumentbeheervereistes

a) Daar sal ‘n geskrewe prosedure wees wat die beheer van dokumente beskryf.

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 7 van 15

b) Alle dokumentasie sal hersien en goedgekeur word deur gemagtigde personeel vóór uitreiking

en verspreiding.

c) Alle beheerde dokumente sal geïdentifiseer word met ‘n uitreikingsnommer,

uitreikdatum/hersieningsdatum en gepas genommer word.

d) Enige verandering in hierdie dokumente sal hersien en goedgekeur word deur gemagtigde

personeel vóór dit versprei word. Waar moontlik, sal 'n rede en aard van die verandering

geïdentifiseer word.

e) ‘n Kopie van alle relevante dokumentasie sal beskikbaar wees by enige plek waar die

Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) beheer word.

f) Daar sal ‘n stelsel in plek wees om te verseker dat die dokumentasie hersien word en ou

dokumente effektief vernietig word na die uitreiking van nuwe dokumentasie.

1.3.2 Rekords

a) Daar sal rekords wees om effektiewe beheer en implementering van die

Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) en voldoening aan die vereistes van die GLOBALG.A.P.

Standaard aan te toon.

b) Rekords sal vir ‘n minimum van 2 jaar gehou word.

c) Rekords sal eg, leesbaar, gestoor en onderhou word in geskikte toestande en sal toeganklik

wees vir inspeksie indien nodig.

d) Rekords wat aanlyn of elektronies gehou word is geldig. Indien ‘n handtekening benodig word

kan dit ‘n wagwoord of elektroniese handtekening wees wat as unieke verwysing en

toestemming van die persoon wat teken, kan dien. Indien ‘n geskrewe handtekening van die

verantwoordelike persoon benodig sou word moet dit in plek wees. Die elektroniese rekords

moet beskikbaar wees gedurende die Sertifiseringsliggaam (CB)-inspeksies. Bystandskopieë

moet te alle tye beskikbaar wees.

1.4 Klagtehantering

a) Die applikant sal ‘n stelsel hê vir die effektiewe bestuur van kliënteklagtes en die relevante deel van

die klagtestelsel sal beskikbaar wees aan die produsentelede.

b) Daar sal ‘n gedokumenteerde prosedure wees wat beskryf hoe klagtes ontvang, geregistreer,

geïdentifiseer, ondersoek, opgevolg en hersien moet word.

c) Die prosedure sal beskikbaar wees aan kliënte soos nodig.

d) Die prosedure sal beide klagtes aan die applikant en teen individuele produsente of terreine hanteer.

1.5 Interne Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS)-oudit

a) Die Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) vir die GLOBALG.A.P. Skema sal ten minste jaarliks geoudit

word.

b) Interne ouditeure sal voldoen aan die vereistes soos uiteengesit in Aanhangsel II.1.

c) Interne ouditeure sal onafhanklik wees van die area wat geoudit word.

(i) Dit is toelaatbaar vir dieselfde persoon wat die Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) aanvanklik

ontwikkel het om die jaarlikse vereiste interne Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS)-oudit te

onderneem, alhoewel die verantwoordelike persoon vir die voortgesette dag-tot-dag bestuur

van die Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) nie toegelaat sal word om die interne

Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS)-oudits te onderneem nie.

d) Rekords van die interne oudit, ouditbevindings en opvolg van regstelaksies wat voortvloei uit ‘n oudit

sal onderhou en beskikbaar wees.

e) Die volledige Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS)-kontrolelys met kommentare vir elke Kwaliteitsbestuurstelsel-kontrolepunt

moet op die terrein beskikbaar wees vir hersiening deur die ouditeur

gedurende die eksterne oudit.

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 8 van 15

f) Waar die interne oudit nie in een dag uitgevoer is nie maar aaneenlopend oor ‘n 12 maande periode,

sal ‘n voorafbepaalde skedule in plek wees.

1.6 Interne Produsent- en Produksiebestuurseenheid (PMU) Inspeksies

a) Inspeksies sal ten minste een keer per jaar uitgevoer word by elke geregistreerde Produsent (en

ooreenstemmende produksielokaliteite) of Produksiebestuurseenheid (PMU) teen alle relevante

GLOBALG.A.P. Kontrolepunt- en Voldoeningskriteria (CPCC).

b) Interne inspekteurs sal voldoen aan die vereistes soos uiteengesit in Aanhangsel II.1.

c) Interne inspekteurs sal onafhanklik wees van die area wat geoudit word. Interne inspekteurs kan nie

hul eie daaglikse werk inspekteer nie.

d) Nuwe lede van die groep en nuwe Produksiebestuurseenhede (PMUs) moet altyd eers intern

geïnspekteer en goedgekeur word vóór byvoeging in die interne GLOBALG.A.P. Register.

e) Die oorspronklike inspeksieverslae en -notas sal instand gehou word en beskikbaar wees vir die

Sertifiseringsliggaam (CB)-inspeksie.

f) Die inspeksieverslag sal die volgende inligting bevat:

(i) Identifikasie van geregistreerde produsent en/of produksielokaliteit(e).

(ii) Handtekening van die verantwoordelike geregistreerde produsent of Produksiebestuurseenheid

(PMU).

(iii) Datum

(iv) Naam van Inspekteur

(v) Geregistreerde produkte

(vi) Evalueringsresultaat teen elke GLOBALG.A.P. Kontrolepunt

(vii) Die kontrolelys sal inligting insluit in die kommentare-afdeling vir die

1. “Major Musts” kontrolepunte wat as “voldoende” gevind word.

2. “Major” en “Minor Musts” kontrolepunte wat as “nie-voldoende” gevind word, en

3. “Major” en “Minor Musts” kontrolepunte wat as “nie van toepassing” gevind word, behalwe

as ‘n kontrolelys uitgereik word deur GLOBALG.A.P. wat vooraf bepaal op watter

Kontrolepunt- en Voldoeningsvereistes (CPCC) kommentaar gelewer moet word. Dit is

nodig om agterna die ouditgeskiedenis te hersien.

(viii) Besonderhede van enige "non-compliance" en periode vir regstelaksie.

(ix) Inspeksieresultaat met berekening van voldoening

(x) Duur van die inspeksie

(xi) Naam van interne ouditeur wat die kontrolelys goedgekeur het.

g) Die interne ouditeur (of ouditspan, sien Aanhangsel III.2) sal hersien word en die besluit maak of die

produsent of terrein voldoen aan die GLOBALG.A.P. Vereistes, gebaseer op die inspeksieverslae

soos voorgelê deur die interne inspekteur.

h) In geval daar slegs een interne ouditeur is wat ook die interne inspeksies moet uitvoer, sal ‘n ander

persoon, bv. Bestuursverteenwoordiger geïdentifiseer in die Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS), die

interne inspeksies moet goedkeur.

i) Waar die interne inspeksies voortdurend plaasvind oor ‘n periode van 12 maande, sal ‘n

voorafbepaalde skedule in plek wees.

1.7 “Non-Compliances”, Regstelaksie en Sanksies

a) Daar sal ‘n prosedure wees om "non-compliance" en regstelaksies te hanteer, wat voortspruit uit

interne of eksterne oudits en/of inspeksies, klagtes van die produsente of tekortkominge van die

Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS).

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 9 van 15

b) Daar sal gedokumenteerde prosedures wees, onderskeidelik by die groep of hul lede, vir die

identifikasie en evaluering van “non-conformances” en “non-compliances” teen die Kwaliteitsbestuurstelsel

(QMS).

c) Regstelaksies van “non-compliances” sal geëvalueer word en 'n tydskedule bepaal word vir aksie

geneem.

d) Verantwoordelikheid word gedefinieer vir die implementering en oplossing van regstelaksies.

e) ‘n Stelsel vir sanksies en “non-conformances” sal hanteer word met produsente of

Produksiebestuurseenhede (PMUs) wat voldoen aan die vereistes soos bepaal in die

GLOBALG.A.P. Algemene Regulasies DEEL I.

f) Meganismes sal in plek wees om die GLOBALG.A.P. goedgekeurde Sertifiseringsliggaam (CB)

onmiddellik in te lig oor opheffings of kansellasies van geregistreerde produsente of

Produksiebestuurseenhede (PMUs).

g) Rekords sal onderhou word van alle sanksies insluitende bewyse van daaropvolgende regstelaksies

en besluitnemingsprosesse.

1.8 Produk-naspoorbaarheid en Segregasie

a) Produk wat voldoen aan die vereistes van die GLOBALG.A.P. Standaard en daarvolgens bemark

word sal naspoorbaar wees en op so manier hanteer word dat dit nie met die nie-GLOBALG.A.P.

goedgekeurde produkte, gemeng word nie.

b) Daar sal ‘n gedokumenteerde prosedure wees vir die identifisering van geregistreerde produkte en

die naspoorbaarheid van alle produkte, beide dié wat voldoen en dié wat nie, van alle toepaslike

produksieterreine. ‘n Massa-balansoefening moet uitgevoer word om voldoening van die wettige

entiteit te kan demonstreer.

c) Effektiewe sisteme en prosedures sal in plek wees om enige risiko van foutiewe etikettering of

vermenging van GLOBALG.A.P. gesertifiseerde en nie-GLOBALG.A.P. gesertifiseerde produkte te

verhoed.

d) As 'n lid van die groep registreer vir Parallele Produksie (PP), sal die Naspoorbaarheid en

Segregasie Kontrolepunte (AF.12) van toepassing wees vir daardie lid.

e) Vir Vrugte- en Groentesertifisering: Die Produkhanteringsterrein (PMU) sal prosedures uitvoer wat

die geregistreerde produkte identifiseerbaar maak en kan naspoor vanaf ontvangs met hantering,

stoor en versending

1.9 Onttrekking van Produk

a) Gedokumenteerde prosedures sal in plek wees om die onttrekking van geregistreerde produkte

effektief te bestuur.

b) Prosedures sal die tipe gebeurtenis identifiseer wat moontlik ‘n onttrekking tot gevolg sal hê, persone

wat verantwoordelik is vir die neem van besluite oor moontlike onttrekking van produk, die

meganisme om kliënte en die GLOBALG.A.P. goedgekeurde Sertifiseringsliggaam (CB) in kennis te

stel en metodes om voorraad te her-konsilieer, beskryf.

c) Die prosedure sal enige tyd uitgevoer kan word.

d) Die prosedure sal ten minste jaarliks behoorlik getoets word om te verseker dat dit effektief is en

rekords van die toets gehou word.

1.10 Sub-kontrakteurs

a) Waar enige dienste gesub-kontrakteer is na derdepartye, sal prosedures bestaan om te verseker dat

hierdie aktiwiteite uitgevoer word in ooreenstemming met die vereistes van die GLOBALG.A.P.

Standaard (sien kontrolepunt “All Farm” AF 4.1).

b) Rekords sal gehou word wat die bevoegdheid van enige sub-kontrakteur bewys en sal nagegaan

word om te bepaal of dit aan die vereistes van die standaard voldoen.

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 10 van 15

c) Sub-kontrakteurs sal werk in ooreenstemming met die groep se Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) en

relevante prosedures, en sal gespesifiseer word in diensvlakooreenkomste of -kontrakte.

1.11 Registrasie van Addisionele produsente of Produksiebestuurseenhede (PMUs) op die

Sertifikaat

Nuwe produsente en terreine mag bygevoeg word (onderworpe aan die nakoming van interne

goedkeuringsprosedures) op ‘n sertifikaat. Dit is die verantwoordelikheid van die sertifikaat-houer (groep of

Multi-terrein) om die Sertifiseringsliggaam (CB) onmiddellik in kennis te stel van enige addisionele of

onttrekking van terreine tot/vanaf die lys van geregistreerde produsente.

a) Tot en met 10% van nuwe produsente-terreine kan in een jaar bygevoeg word op die goedgekeurde

lys tydens registrasie van produsente-terreine met die GLOBALG.A.P. goedgekeurde

b)

Sertifiseringsliggaam (CB) sonder om noodwendig gebruik te maak van verdere verifikasie deur die

Sertifiseringsliggaam (CB).

Wanneer die aantal goedgekeurde geregistreerde produsente-terreine met meer as 10% in een jaar

groei, word verdere eksterne monsternemingsinspeksies (minimum is die vierkantswortel van nuwe

produsente/terreine) van die nuut bygevoegde produsente-terreine en opsioneel ‘n oudit van die

Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) vereis gedurende daardie jaar, voordat addisionele produsente

bygevoeg kan word op die goedgekeurde lys.

c) Ongeag die persentasie waarmee die aantal goedgekeurde geregistreerde produsente-terreine in

een jaar groei, sal die nuut geregistreerde plase die area of aantal lewendehawe van vorige

goedgekeurde geregistreerde produkte met meer as 10% in een jaar groei, of daar is 10%

verandering van produsente, word verdere eksterne monsternemingsinspeksies (minimum is die

vierkantswortel van nuwe produsente/plase) van die nuut bygevoegde plase of produsente en

opsioneel ‘n oudit van die Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) vereis gedurende daardie jaar voordat

addisionele plase of produsente bygevoeg kan word op die goedgekeurde lys.

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 11 van 15

AANHANGSEL II.1 INTERNE OUDITEUR EN INSPEKTEUR-KWALIFIKASIES EN

VERANTWOORDELIKHEDE

1. HOOF TAKE

1.1 Inspekteurs:

a) Mag inspeksies onderneem op plase (Produksiebestuurseenhede (PMUs) binne ‘n Multiterrein

of daardie lede van ’n produsentegroep) om voldoening aan die sertifiseringsvereistes

te bepaal.

b) Mag nie ouditeurstake uitvoer nie.

c) Moet tydige en akkurate verslae van sulke inspeksies produseer.

1.2 Ouditeure:

a) Oudit van die Kwaliteitsbestuurstelsel (QMS) van die produsentegroep of multi-terrein om

voldoening aan die sertifiseringsvereistes te evalueer.

b) Die goedkeuring van die lede van die groep of goedkeuring van die

Produksiebestuurseenhede (PMUs) of ‘n Multi-terrein, gebaseer op inspeksieverslae van die

interne inspekteur. As ‘n interne ouditeur die inspeksie uitvoer, sal hy/sy nie die

inspeksieverslag kan goedkeur nie.

c) Om tydige en akkurate verslae van sulke oudits te produseer.

2. KWALIFIKASIEVEREISTES

2.1 Formele Kwalifikasies

2.1.1 Inspekteur:

(i) ‘n Na-skoolse diploma in 'n verwante dissipline t.o.v. die bestek van

sertifisering (Gewasse en/of Lewendehawe en/of Akwakultuur) of ‘n landbou

kwalifikasie met 2 jaar ondervinding in die relevante sub-bestek ná

kwalifisering.

2.1.2 Ouditeur:

(i) ‘n Na-skoolse diploma in ‘n verwante dissipline t.o.v. die bestek van

sertifisering (Gewasse en/of Lewendehawe en/of Akwakultuur) of ‘n landbou

kwalifikasie met 2 jaar ondervinding in die relevante sub-bestek ná

kwalifisering of 2 jaar ondervinding in Kwaliteitsbestuurstelsels (QMSs) met 2

jaar ondervinding in die relevante sub-bestek ná kwalifisering.

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

2.2 Tegniese Vaardighede en Kwalifikasies

2.2.1 Inspekteursopleiding

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 12 van 15

(i) Een-dag praktiese inspeksiekursus wat basiese beginsels van inspeksies

aanspreek.

(ii) Twee "witness"-inspeksies (vergesel van ‘n oudit, kan ‘n GLOBALG.A.P. of

ander wees) OF 2 skadu-oudits deur die Sertifiseringsliggaam (CB).

2.2.2 Ouditeursopleiding

(i) Praktiese kennis van Kwaliteitsbestuurstelsels (QMSs).

(ii) Voltooiing van ‘n interne ouditeursopleidingskursus verwant aan Kwaliteitsbestuurstelsel

(QMS) (min. 16 ure).

2.2.3 Voedselveiligheid en "GAP" Opleiding

(i) Opleiding in HACCP-beginsels as deel van formele kwalifikasies óf die

suksesvolle voltooiing van ‘n formele kursus gebaseer op die beginsels van

“Codex Alimentarius” of opleiding in ISO 22000.

(ii) Voedselhigiëne-opleiding as deel van formele kwalifikasies óf deur die

suksesvolle voltooiing van ‘n formele kursus.

(iii) Vir Gewas-bestek: Gewasbeskerming, bemesting en “IPM” opleiding as

deel van formele kwalifikasies, óf deur die suksesvolle voltooiing van ‘n

formele kursus.

(iv) Vir Lewendehawe- en Akwakultuur-bestekke: Basiese veterinêre

medisyne en veekunde-opleiding insluitende dieregesondheid- en

welsynsake.

2.2.4 Aanlynopleiding

2.3 Kommunikasievaardighede

(i) Die voltooiing van die opleiding en slaag van die eksamen wanneer

verpligtend gemaak.

a) “Werkstaal” vaardighede in die ooreenstemmende plaaslike/werkstaal. Dit moet die plaaslike

spesialis-terminologie wat gebruik word in hierdie werkstaal, insluit.

b) Uitsonderings op hierdie reël moet vooraf met die GLOBALG.A.P. Sekretariaat uitgeklaar

word.

NOTA: Die relevante Sertifiseringsliggaam (CB) sal ‘n volledige en huidige lys van al die

produsentegroep-inspekteurs en -ouditeure hê. Hierdie interne inspekteurs sal goedgekeur word deur

die Sertifiseringsliggame (CBs) gedurende die eksterne inspeksies.

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 13 van 15

AANHANGSEL II.2 GLOBALG.A.P. STATUS DEFINISIES VIR PRODUSENTE-

GROEPSLEDE

GLOBALG.A.P. definieer 2 tipes statusse:

1. Produsentestatusse (gekoppel aan die wettige entiteit van ‘n produsentegroepslid)

2. Produkstatusse (gekoppel aan die produkte van ‘n produsentegroepslid)

1. Produsentestatusse

Die volgende statusse verwys na die produsentelede van ‘n produsentegroep. Die status definisies vir

produsente wat individueel gesertifiseer word en ander produsentegroepe word verduidelik in Aanhangsel

III.3.

1.1 Produsentestatus: “Nie bevestig”

Produsentegroepslede in die “Nie bevestig”-status is daardie wie se registrasie-inligting ingelees is in die

databasis en verbind word met ‘n “Farm Assurer” (Sertifiseringsliggaam (CB)/3 e party). Die registrasieinligting

is nog nie bevestig of her-bevestig deur die “Farm Assurer” nie. Die registrasiefooi is nog nie

betaalbaar deur die produsentegroepslid in hierdie status nie.

1.2 Produsentestatus: “Geregistreer“

Produsente of produsentegroepe in die “Geregistreer”-status is gekoppel aan ‘n “Farm Assurer”. Die

produsentestatus “Geregistreer” is ‘n voorvereiste vir produkaanvaarding en -sertifisering. Die

“Geregistreer”-status kan slegs deur ‘n “Farm Assurer” vasgestel word.

1.3 Produsentestatus: “Sertifiseringsliggaam (CB)/Produsentegroep Aanvaar”

Produsentegroepslede sal outomaties van die produsentestatus “Geregistreer” na die produsentestatus

“Sertifiseringsliggaam (CB)/Produsentegroep Aanvaar” gestel word sodra een of meer produkte na die

produkstatus “Aanvaar” gestel is. Sertifiseringsliggaam (CB)/Produsentegroep moet die registrasiefooi

betaal aan die “Farm Assurer”, dienooreenkomstig die huidige Fooietabel soos gepubliseer op

www.globalgap.org

1.4 Produsentestatus: “Ongeldig”

Produsentegroepslede in die “Ongeldig”-status is steeds opgeteken in die databasis (hulle het nog steeds

‘n geldige GLOBALG.A.P.-nommer (GGN)), maar is nie meer gekoppel aan ‘n Sertifiseringsliggaam (CB) of

‘n produsentegroep nie. Alle registrasie-inligting word vir ten minste 5 jaar in die databasis gestoor en kan

enige tyd geher-aktiveer word. Produsentegroepslede in hierdie status betaal nie die registrasiefooi nie.

2. Produkstatusse

Produkstatusse, binne GLOBALG.A.P. Sertifisering, verwys na die status van die produksieproses van die

betrokke produk. Die produsent slegs gesertifiseer word met verwysing na een of meer produksieprosesse

van die betrokke produk(te). Alhoewel die term “produk status” gebruik word, verwys dit slegs na die

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 14 van 15

status van die produksieproses van die produk waaruit die produk gelewer word en nie na dit van die

produk self nie.

2.1 Produkstatus: “Nie bevestig"

Sodra ‘n produsentegroepslid of produsentegroep produkte in die databasis registreer, word hierdie

produkte in die "Nie bevestig”-status gestel. Addisionele produkte kan enige tyd ingevoer word wanneer

die produsentegroepslid in die “Nie bevestig”, “Geregistreer” of “Sertifiseringsliggaam

(CB)/Produsentegroep Aanvaar”-status is. Indien ‘n produksertifikaat nie hernu word nie, word die

produkstatus outomaties op “Nie bevestig” gestel. Nuwe produkte kan nie geregistreer word wanneer die

produsent in die “Ongeldig”-status is nie.

2.2 Produkstatus: "Aanvaar”

Die produsentegroep sal self die produkstatus “Aanvaar” vasstel vir die produsentegroepslede van die

groep. Alle produkte van produsentegroepslede sal eers in die produkstatus “Aanvaar” gestel word voordat

hulle in die status “intern Goedgekeur” gestel kan word en geaffilieer is met die produsentegroepsertifikaat.

Hierdie status het die registrasiefooi tot gevolg. Produkte met die status "Self-verklaarde skorsing" of

"Skorsing" kan nie her-aanvaar word nie. Produsentelede van die produsentegroep moet die

Produkhoeveelhede/groeiareas inlees. Die produkhoeveelhede van die groep sal versamel word soos

gebaseer op die inligting van die groepslede.

2.3 Produkstatus “Intern Goedgekeur”

So gou as die produsentegroep die produkstatus gestel het op “Intern Goedgekeur” vir een of meer

produk(te) van die produsentegroepslid, sal die produsent deel vorm van die groepsertifikaat en die

algehele produkstatus binne die groepsertifikaat aanneem en in die Bylae verskyn. Die produsentegroep

sal op hierdie tydstip die sertifikaatlisensiefooi betaal aan die Sertifiseringsliggaam (CB) volgens die

GLOBALG.A.P. Fooietabel beskikbaar op www.globalgap.org . Addisionele produkte wat reeds aanvaar

is deur die Sertifiseringsliggaam op groepsvlak mag later bygevoeg word, bv. deur die produkstatus van

hierdie produkte te verander tot “Intern Goedgekeur” en deur die Sertifiseringsliggaam (CB) wat 'n

opgedateerde sertifikaat uitreik sonder om die sertifikaat se geldigheid te verander.

2.4 Produkstatus “Selfverklaarde skorsing”

‘n Produsentegroepslid kan die produsentegroep vra vir ‘n vrywillige skorsing van ‘n produk.

2.5 Produkstatus: “Produk Geskors”

‘n Skorsing van die produk van produsentegroepslede van die sertifikaat van die groep word uitgereik

wanneer ‘n produsentegroepslid nie bewyse van regstelaksies van 'n “non-conformity” lewer nadat ‘n

Waarskuwing uitgereik is nie. Die betrokke produsentegroep moet die status vir die betrokke produkte stel

na “Produk opgeskort”. Die betrokke produsentegroep moet die skorsing ophef.

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

UITGAWE OPDATERINGSREGISTER

Nuwe dokument Vervangende

Dokument

120615_gg_gr_deel_II_

afr_v4_0-1

ALGEMENE REGULASIES

DEEL II – REëLS VIR OPSIE 2 EN OPSIE 1 MULTI-

TERREIN MET KWALITEITSBESTUURSTELSEL

Afrikaanse Weergawe

Verwys asb na die Engelse Weergawe indien onseker

110301_gg_gr_part_II_

ifa_afr_final_v4

Datum van

Publikasie

Kode verw: V4.0 - GR

Uitgawe: Deel II 4.0-1

Bladsy: 15 van 15

Vertaal deur Rina Burger, Suid-Afrika

Geproeflees deur GLOBALG.A.P. 120615_GG_GR_PART_II_AFR_V4_0-1

©Kopiereg: GLOBALG.A.P. p/a FoodPLUS GmbH,

Spichernstr. 55, 50672 Köln (Cologne), Duitsland | Tel: +49-221-57993-25; Faks: +49-221-57993-89 |

www.globalgap.org

Beskrywing van Veranderings

15 Junie 2012 Verandering: GLOBALG.A.P na

GLOBALG.A.P.;

1.1.3.1(i) , 1.10 – korrigeer

verwysing;

Bylae II.1 – Kern take c) verwyder

verwysing

Indien u meer inligting wil ontvang in verband met die veranderings in die dokument, kontak asseblief

die GLOBALG.A.P. Sekretariaat mailto:translation_support@globalgap.org

Waar die veranderings nie die akkreditasie van die standaard affekteer nie, die weergawe "4.0" sal bly

en die uitgawe opdatering sal aangedui word met "4.0-x". Waar die veranderings wel die akkreditasie se

standaard sal affekteer, die weergawe se naam verander sal word na "4.x".

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!