02.05.2013 Views

MY LIGGAAM Tel op vingers van 1-9. Gaan ... - Piket-Bo-Berg Our

MY LIGGAAM Tel op vingers van 1-9. Gaan ... - Piket-Bo-Berg Our

MY LIGGAAM Tel op vingers van 1-9. Gaan ... - Piket-Bo-Berg Our

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

M Y L I G G A A M

Ek is ‘n seuntjie of ’n dogtertjie.

Eers was ek net ’n klein saadjie in ’n sakkie in mamma se

maag , daar het ek gegroei vir 9 maande.

Tel op vingers van 1-9.

Eendag is ek gebore. Daardie dag wat ek gebore is sal altyd

my verjaarsdag wees.

Ek is baie spesiaal, daar is niemand wat presies soos ek lyk

nie.

Gaan deur al die liggaams dele

Laat hulle daaraan raak wanneer jy dit noem

Laat hulle dit ook saam sê.

Ek lyk so:

1 kop

1 nek : die voorkant noem ek die keel

1 lyf

2 skouers,

2 borsies,

1 magie,

1 naeltjie,

1 middel,

2 sye,

1 rug,

2 boudjies,

1 privaat plekkie

2 arms

2 hande en 5 vingers aan elke hand

2 bene

bobene, kniee

onder bene, kuit, maer merrie, enkels

2 voete en 5 tone aan elke voet

1

My gesiggie lyk so:

MY GESIGGIE

Aan die voorkant van my kop is my gesiggie

Aan die agterkant van my kop is my hare

2 ore

2 oё

1 neus

1 mond binne my mond : tande , tong

2 wange

1 ken

Laat hulle ’n mannetjie teken

Let op hoeveel van die liggaamsdele sit hulle in

DIE RUIMTE OM HOM/HAAR SE LIGGAAM

Laat hulle die volgende doen

Lê op die mat

Staan agter die stoel

Staan voor die stoel

Kyk onder die tafel

Loop om die stoel

2

R Y M P I E S , L I E D J I E S , S P E L E T J I E S

Lyfie Rympie

Met my voetjies kan ek stap

Met my handjies kan ek klap

Met my koppie kan ek vinnig knik

Met my lyfie vooroor buk.

Met my arms kan ek swaai

Op my toontjies kan ek draai.

Aanraakliedjie

Handjies klap

Voetjies stamp

Ogies kyk

Neusie snuit

Mondjie fluit

Kennebak

Gorrelgat

Doedelsak!

Gesigspeletjie

Ek het 2 ogies wat ek kan rek en knip

Ek het wenkbroutjies wat op en af kan wip

Ek het ’n tongetjie wat in die rondte swaai

Ek het ’n nekkie wat heen en weer kan draai

My wange kan ek koeёlrond blaas

My asem kom uit met ’n groot geraas.

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!