03.05.2013 Views

Admin Konstitusie - Piket-Bo-Berg Our

Admin Konstitusie - Piket-Bo-Berg Our

Admin Konstitusie - Piket-Bo-Berg Our

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KONSTITUSIE / GRONDWET

Naam van Fasiliteit _________________________

Doel van die Fasiliteit

o Die versorging en opvoeding van babas tot Gr R van

ouers wat woon en werk op die plaas.

o Om op gestruktureerde en gedisiplinêre wyse na die

kinders om te sien en opvoeding te gee.

Inkomste en perseel

• Die perseel en geboue behoort aan die plaas.

• Alle apparaat wat aangekoop word sal op register

gehou word en as bate van die plaas kleuterskool

wees.

• Die plaas sal die geld van die ouers ontvang en vir die

persoon wat na die kinders omsien vergoed.

• Alle ander inkomste wat gegenereer word sal deur die

kantoor geadministrateer en aangewend word vir die

behoeftes van die kleuterskool soos deur die begroting

op die tafel gesit is.

1

Komitee

Behalwe vir die persoon of persone wat omsien na die

kinders sal daar ook komitee lede vir die ouervereniging

verkies word wat sal bestaan uit die volgende portefeuljes

Voorsitter

Ondervoorsitter

Sekretaresse

Tesourier

Assistant sekretaresse *

Nog 1 verteenwoordiger *

Die doel van die komitee

* Optioneel

o Om te sien en luister na die behoeftes van die ouers vir

hulle kinders

o En fondse te genereer

Hoe funksioneer die komitee?

Lede sal vir een jaar dien, maar kan herkies word.

Sou ‘n lid nie drie vergaderings in ‘n ry bywoon nie sal

‘n ander persoon in sy of haar plek gekies word. Die

komitee sal een maal per kwartaal by mekaar kom

2

ehalwe as daar ‘n spesifieke aktiwiteit is wat meer

gereeld hanteer moet word soos bv. fondsinsamelings

geleentheid.

Die komittee sal die reg he om sub komitees te stig om

te help met die take soos by bv. By fonds insameling.

Besluite deur die sub-komittee geneem moet goed

gekeur word deur die komittee

Notules moet geneem word by elke vergadering en

moet twee weke voor die volgende vergadering aan die

komittee lede oorhandig word.

Die komitee kan besluite en gesag neem om die

doelstellings en doelwitte van die instansie te bereik.

Bv. Om fondse te genereer.

Finansies

• Die kantoor sal algehele verantwoordelikheid neem om

om te sien na die finansies van die kleuterskool.

• Die tesourier moet saam met twee ander persone

verantwoordelikheid neem vir die finansies wat

gegenereer word deur die instansie.

3

• Hulle moet toesien dat alle fondse wat buite gegenereer

word oorhandig word aan die kantoor en ook

terugvoering gee op vergaderings van wat gegenereer

is.

• Aangesien alle fondse deur die kantoor geadministreer

word en aankope van daaruit gedoen word sal die

kantoor verantwoordelik wees om die geld so te

administreer dat daar aan die einde van die boek jaar ‘n

voorlegging aan die komitee gemaak kan word oor die

inkomste en uitgawes wat die jaar plaas gevind het.

• Hulle sal ook verantwoordelik wees dat die boeke

geoudit word.

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!