02.05.2013 Views

September 2010 - Aktepraktyk.co.za

September 2010 - Aktepraktyk.co.za

September 2010 - Aktepraktyk.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5.3

Die bepalings van „n gewone verband kan gewysig word deur die toepassing van die

bepalings van artikel 3(1)(s) van die Registrasie van Akteswet ten einde te voldoen aan die

vereistes van „n deeldekkingsverband, wat vir die volgende voorsiening moet maak –

1 die wysiging van die versekeringsklousule;

2 die byvoeging van „n klousule om vir die betaling van heffings voorsiening te maak;

3 die byvoeging van „n klousule -

3.1 wat die verbandhouer magtig om teenoor die regspersoon op te tree tot

uitsluiting van die verbandgewer, indien die verbandhouer dit dienstig ag; en

3.2 wat die verbandhouer spesifieke magtiging verleen om namens die

verbandgewer op te tree in sy handelinge teenoor die regspersoon;

4 die byvoeging van woordomskrywings om spesifieke woorde te definieer. [5]

TOTAAL [200]

Deel 1 – 15 September 2010 Selfstudie Aktekursus BK 24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!