03.05.2013 Views

Sentrum vir Aktepraktyk Kommentaar op ons kursus in Aktepraktyk ...

Sentrum vir Aktepraktyk Kommentaar op ons kursus in Aktepraktyk ...

Sentrum vir Aktepraktyk Kommentaar op ons kursus in Aktepraktyk ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2005

Sentrum vir Aktepraktyk

Kommentaar op ons kursus

in Aktepraktyk 2005 - 2002

Ilse Pretorius

Ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om jou

te bedank vir die fantastiese kursus en notas. Ek het baie

goed gevaar in my eerste poging in die akteseksamen - ‘n

volle 73%, te danke aan jou en natuurlik baie harde werk

ter voorbereiding vir die eksamen. Ek word 5 Desember as

aktevervaardiger toegelaat!

Annemarie Terblanche

Ek is een van die min gelukkige studente wat sonder enige

akteservaring die akteseksamen met ‘n eerste probeerslag

kon slaag, en dit nogal met 71,7%! Hoewel ek nie tans

werk nie en seker meer tyd as die gewonie praktisyn tot

my beskikking gehad het om voor te berei, moes ek weens

ander faktore onder uiters moelike mstandighede die

eksamen aanpak. Jou kursus is goud werd. Daarsonder

het ek geen kans gehad nie. Ek het die aanbieding

interessant en onderhoudend gevind en is sommer trots op

myself dat ek nou tot die geledere van aktevervaardigers

toegelaat kan word!

Lucia van der Walt

Ek wil net vir jou baie dankie sê vir die wonderlike kursus,

sowel as die selfstudie notas. Ek het die Engelse kursus

bygewoon, en ook my eksamen in Engels afgelê, aangesien

ek meestal in Engels praktiseer. Vir iemand wat nog nooit

tevore enige aktes gedoen het nie, en slegs met litigasie

te make gehad het (tot nou), is ek baie gelukkig met my

punt van 61,3% en nog meer met die feit date k die vraestel

die eerste probeerslag geslaag het. Sonder jou notas,

en die manier waarop jy die kursus aangebied het, glo ek

nie dit sou moontlik gewees het nie, veral inaggenome

die hoeveelheid tyd wat ek gehad het om te kon studeer

voordat ek die eksamen afgelê het.

Nicolette Koch

Ek het so pas my aktes uitslae gekry en ek het 73.5% gekry.

Ek bring eerstens die lof aan my Vader dat hy aan my die

krag, deursettingsvermoë en gawes gegee het om hierdie

eksamen aan te pak. Ek het jou nota’s in Mei gekoop en

voor die kursus alles deurgewerk, en na die kursus voluit

studeer. Dankie vir eksamengerigte, praktiese en maklik

verstaanbare materiaal. Ek is ‘n litigasie-prokureur en was

nog nooit eens in die aktekantoor nie! Ek het verder ‘n

baba van 5 maande gehad toe ek begin studeer het, so dit

was nie maklik om al die balle in die lug te hou nie. Ek het

van die begin af gesê dat die inhoud nie moeilik is nie, ek

dink net kandidate onderskat die volume en begin te laat

studeer. Met die ondersteuning van my gesin en vriende,

geloof in God en jou hulp kon ek dit die eerste keer slaag.

Dankie vir die besonderse bydra wat jy lewer in die

voorbereiding vir die eksamen.

The results having been published on the Cape Law

Society’s Web site yesterday revealed that I (Candidate No.

7164) had not only passed the exam, but attained 92.3%.

On reading this, I contacted the Society’s Mrs. Fourie to

alert her to this error, but she assured me that the mark

was correct, and my paper had in fact been remarked and

changed from 274 to 277. Can you begin to understand,

dealing with these things daily, the impact of this?

I practice in a country town (Graaff-Reinet) in partnership

with my husband, and drew the short straw as to which one

of us had to do the exam. (Bank panel requirements). He

does (and did) all the conveyancing in our firm, and I do

estates, collections and “everything else”. My exposure

was very limited, and I have never seen the inside of a

Deeds Office.

I attended your course in Roodepoort under protest -

far from home, muggers, hi-jackers and extreme-traffic

abound, but wanted an English course to give myself the

best opportunity. I read the notes prior to the course,

attended four days, and had ten days study leave (limited

by the demands of four children). What I am trying to

say is that my rather extraordinary result was not due to

my experience or exposure, but to those very well spent

4 days, the constructive and easy to read and learn and

LOGICAL notes, and the assistance of the exam papers and

model answers. I did all 14 exam papers in long hand prior

to the exam.

Moira Light

You must know that without your assistance, I never would

have had a ghost of a chance of passing - the volume of

work is simply too vast, the concepts too strange and

without the very excellent lectures and notes which MADE

SENSE, I would be re-writing the exam again next year. I

must add that the course notes on their own are excellent,

but the 4 days spent on the lectures brought it all together,

and logically and methodically conveyed to me what you

very aptly referred to as the “Rhythm of Conveyancing”.

Stephan Terblanche

Ek het geslaag! Baie dankie dat ek die voorreg gehad

het om jou kursus te kon bywoon. Die besondere manier

waarop jy dit aangebied het en veral jou nederigheid en

opregtheid sal my altyd bybly.

Leonore van Zyl

Ek wou net laat weet dat ek vanmiddag die vreugdevolle

nuus gekry het, dat ek die akte eksamen deur is! Dit

was my derde probeerslag, maar die eerste keer met die

bystand van jou notas en kursus, en dit het die wêreld se

verskil gemaak. Ek prys die Here dat Hy vir jou die gawe

gegee het om die inligting op so ‘n gebruikersvriendelike

manier saam te stel en aan te bied. Die kursus was

wonderlik in dié sin dat jy ‘n kort oorsig oor die werk gegee

het. Verder was dit ‘n plesier om deur die notas te werk.

Die praktiese voorbeelde en opdragte wat saam met die

notas kom, was ook ‘n groot aanwins.

Zolia Minnie

‘n Baie groot dankie aan jou vir uitstekende kursus en

notas. Ek en my vennoot, Rachelle, het die kursus in

Februarie 2005 in Pretoria bygewoon en in Mei 2005 die

eksamen geskryf. Ons het albei die eksamen geslaag en

ek het 4de in Kwazulu-Natal gestaan. Dankie vir jou puik

verduidelikende notas!

Celeste Roux

Ek het in Februarie jou kursus bygewoon in Mei die

akteseksamen gaan skryf. Trots om te sê, ek het met 82,7%

geslaag. Die hoogste punt in die Gauteng/ Noordelike

Provinsies. Graag wil ek baie dankie sê vir die PUIK

studiemateriaal, en die wyse waarop jou kursus aangebied

is. Ek sou dit nie daarsonder kon doen nie. Jou notas is

fantasties, en die werkstukke daarby, het alles vergemaklik

en verstaanbaar gemaak.

Francois Beukman

Net ‘n briefie om jou te bedank vir die uitstekende lesings

sowel as die die uitstekende nota’s. Ek het die eksamen

in Mei met die hulp van Bo met gemak geslaag en boonop

70 persent in die tweede vraestel behaal. Die deeglike en

toepaslike kursus in Februarie was deurslaggewend en ek

het die wenke en benadering, sowel as beklemtoning van

werk nougeset nagevolg. Die motiveringsaspek van die

kursus was uitsonderlik. Die bywoning van die lesings in

Bellville, Kaapstad, is myns insiens vir enige kandidaat wat

suksesvol wil wees ‘n noodsaaklikheid. Ek sal die kursus

by enige aspirant-aktebesorger ten sterkste aanbeveel.

Kobus Breyl

Ek het met groot vreugde en dankbaarheid verneem dat

ek die bogenoemde eksamen met 66% geslaag het. In die

eerste plek kom die dank natuurlik ons Hemelse Vader

toe, maar in die tweede plek wil ek ook vir jou groot dankie

sê. Soos jy weet, is ek nie meer jonk nie (58) met die

moeiliker “studie-stof-inname” wat daarmee gepaard gaan.

Daarbenewens het ek tot dusver in die praktyk nie juis met

aktes te doen gehad nie. Dit was my eerste probeerslag en

voordat die uitslae ontvang is, het ek baie getwyfel of ek dit

wel sou maak. Ek kan dit onomwonde stel dat as dit nie vir

jou notas en die 4-dag-kursus te Kaapstad was nie, ek seer

sekerlik nie nou die vreugde sou gesmaak het nie. Ek het

jou lesings baie volledig, maklik verteerbaar en studentevriendelik

gevind. Dit is ‘n prestasie om so ‘n geweldige

volume materiaal só maklik verteerbaar te kan skep en jy is

geregtig om baie trots daarop te wees!

Baie dankie ook vir jou persoonlike vriendskap en die

vriendelikheid wat my altyd te beurt val as ek met Anneke

en Elmarie skakel. Mag julle altyd seen van Bo in julle werk

en elders ontvang en nog lank tot diens van studente wees.

Alma Swanepoel

Danksy jou het ek daarin geslaag om die akteseksamen

die eerste keer deur te kom en ‘n 61% gemiddeld te behaal,

sonder om praktiese ondervinding in die gebied te hê. Baie

dankie! Ek sal jou notas en selfstudiekursus vir enige

iemand aanbeveel.

Lynette Cherry

Upon my first attempt at the exam in September 2004,

which I failed with a meager 37%, I decided to attend your

course, which I duly did. Admittedly, from all the hype, I

knew full well that there was no magic involved in passing,

only sheer will, determination and hard work off-course.

My colleagues advised me that your course work was the

best and that I was guaranteed a pass if I studied hard.

Naturally after my first dismal attempt, I made sure that I

studied your course work diligently and that I was able to

assimilate all that I had studied. I am pleased to advise

that I passed the May 2005 exam with 68.8%. Indeed, I do

believe that my excellent results are attributable to your

course material and collection of examples. Thank you

so much for your motivation, guidance and naturally your

excellent course material!.

V Jerling

I attended your course and passed the exam in May

2005. The notes are clearly set out and the lecturing was

excellent. I achieved a result of 58.5%. I had no previous

experience in conveyancing and studied completely on

my own (that is, without colleagues to help me with the

preparation), despite this I managed to pass.

Thank you so much, your course was very professional.

Dirk du Toit

Ek het sewe jaar laas prokureurs- of kantoorwerk gedoen,

en was nog nooit in ‘n aktepraktyk nie. Ek het op die

ingewing van die oomblik besluit om jou kursus te

Kaapstad gedurende Februarie 2005 by te woon. Vir my

was dit ‘n persoonlike triomf toe ek vir die eerste keer vir

vyf minute lank kon konsentreer om te studeer.

Jou bywoningskursus en studienotas, om nie van jou

tientalle grappe te praat nie, is eenvoudig uitstsekend!

Daar is geen manier hoe ek die eksamen gedurende Mei

2005 sou slaag (en goed ook) sonder jou kursus en notas

nie.

Gerhardt Breytenbach

Ek het in Februarie 2005 jou kursus te Pretoria bygewoon.

Ek het grootliks baat gevind by die aanbieding van

jou kursus en jou studiemateriaal. Na die afloop van

die kursus was ek besonderlik gemotiveer om vir die

eksamen voor te berei en moet ek jou gelukwens met die

sistematiese samestelling van die studiemateriaal asook

die standaard van Afrikaans wat deurentyd in die notas

gehandhaaf word. Na baie ure studie (en natuurlik met die

bystand van my eggenote wat die kinders kon besighou)

het ek die Eksamen met my eerste probeerslag gelsaag en

nogal met 69%. Ek raai enige kandidaat aan om behoorlik

deur die notas te werk en dan die werkstukke en vraestelle

fisies deur te werk. Dit het baie goed vir my gewerk en jou

kursus en materiaal was elke sent die moeite werd!

Armand Coetzee

Ek het jou notas in Januarie hierdie jaar aangekoop en

jou kursus in Februarie te Wingate Park Country Club

bygewoon. Graag wil ek jou laat weet dat ek vanoggend

my uitslae ontvang het en dat ek die eksamen met 64,3%

met my eerste probeerslag geslaag het. Die resep, volgens

my, om die eksamen te slaag is die volgende: geloof in jou

Skepper; glo in jouself; skaf Gawie se notas aan; woon

Gawie se kursus by en studeer deeglik (verkieslik lang

ure). Baie dankie vir jou uitstekende notas en die uiters

professionele manier waarop jy jou kursus aanbied.

Brett Lewis

I attended your course in Durban during April this year and

wrote the exam on 11 May 2005. It was my first attempt.

Yesterday I recieved the results and I am pleased to say

that I passed with 62,5%. I was concerned that there was

insufficient time available between the course and the

exam, however, by relying solely on your notes and with

some hard work, I did it. Thank you so very much.

Amy Groenewald

I just wanted to let you know that I attended your

classes and your one day drafting course and passed

the exam with a 74.5% mark. I had approximately 2

months experience and this was my first attempt at the

conveyancing exam. Many thanks to your school. My

only advice to future candidates is that you study the

course material before attending the classes so that the

work is not foriegn to you and so that you may get all your

questions answered then.

2004

Claire Rhoades

This is just a short note to say that with your fantastic

study notes, examples, J’burg attendance course (and

of course many hours of studying), I achieved 68% in

the September 2004 Conveyancing exam. It is honestly

the best course that I have ever attended and I have

sucessfully convinced my fellow candidate attorneys at

MacRobert Inc to attend next year.

Anoniem

Ek het 15 jaar terug my toelatingseksamen geskryf en dit

is die laaste wat ek “geswot” het. Ek het net jou notas

bestudeer en vanweë tydsgebrek het ek nie eers by die

ou vraestelle uitgekom nie. Ek het op 8 September 2004

die eksamen geskryf en word op 18 November 2004 as

transportbesorger toegelaat!

Ek is heeltyds in die praktyk en sonder jou notas sou ek dit

nie gemaak het nie.

Nico van Rensburg

Ek het jou kursus gedurende Maart 2004 in Johannesburg

bygewoon. As dit nie was vir die uitlek van die vraestel

nie kon ek vroeër as transportbesorger praktiseer het.

Ek was gelukkig onder die klein persentasie kandidate,

wat die opvolgeksamen in Julie in Pretoria geskryf het

en toe geslaag het. Die informatiewe notas en logiese

uiteensetting daarvan het hierdie gewoonlik onbegonne

taak, om die eerste maal aktes te slaag, baie vergemaklik.

Die reputasie van jou kursus loop hom werklik vooruit. Alle

sterkte vir die toekoms met jou kursusse en ek bid jou toe

ons hemelse vader se leiding en krag.

Y Heymann Prokureur

Hierdie brief is op my nuwe briefhoof aan jou gerig! Ek is

vandag as Aktevervaardiger in die Transvaalse Provinsiale

Afdeling van die Hooggeregshof toegelaat. Ek is absoluut

oortuig daarvan dat indien ek nie jou kursus bygewoon het

nie, en indien ek nie jou notas gehad het om te studier nie,

ek nie vandag hierdie blye dag sou beleef nie. Ek het meer

as een keer vir my man gesê dat sonder jou kursus, jou

notas, die deurwerk van talle vraestelle en sonder ‘n wil om

die eksamen te slaag, niemand die akteseksamen sal slaag

nie. Ek is baie bly ek het die kursus bygewoon.

O Badenhorst

Ek rig hierdie skrywe om jou te bedank vir die puik stel

notas wat ek aangekoop het om vir my akteseksamen voor

te berei. Dit het my baie gehelp en het ek my eksamen vir

die eerste keer met lof geslaag. Nogmaals dankie vir die

puik Selfstudie Kursus.

Jaco Lindhout

Ek verwys na jou bywoningskursus te Pretoria gehou op 21

tot 24 Julie 2004. Ek wil jou graag ‘n pluimpie gee vir jou

lesings en studiemateriaal. Jou lesings het my geweldige

insig gegee in my voorbereiding vir die eksamen. Ek het

die akteseksamen op 8 September 2004 geskryf en wil jou

graag meedeel dat ek met 52,5% geslaag het. Nie sleg

nie inaggenome die feit dat ek uitsluitlik litigasie doen

en geen aktesondervinding het nie! Baie dankie vir jou

insiggewende kursus en studiemateriaal. Ek sal dit met

trots vir enigeen aanbeveel wat dit ooit sou oorweeg om die

akteseksamen aan te durf!

Carien du Toit

Ek wil jou graag in kennis stel dat ek vanoggend verneem

het dat ek die akteseksamen geslaag het. Ek het jou

selfstudienotas aangekoop en ook jou Johannesburg

kursus in Julie 2004 bygewoon. Die resultaat van jou

notas, die lesings en baie, baie harde studeerwerk was

68.4%. En dit in my eerste poging en ten spyte daarvan

dat ek geen ondervinding of blootstelling al ooit aan aktes

gehad het nie. Ek het die notas en eksamen in Engels

aangepak ten spyte daarvan dat Afrikaans my eerste taal is.

Ek wil jou bedank vir die uitstaande kwaliteit van jou notas

en onderrig, morele onderstuening en aansporing. Jou

intreewoorde by die kursus het my deur donker dae van

moedeloosheid en vrees gedra. Jy het gesê dat ‘n mens se

houding moet verander van bekommernis oor wat ander sal

sê as jy dit nie maak nie na “so what”.

Dit was die heel moeilikste eksamen van my lewe en die

voorbereiding het baie van my en my gesin geverg maar ek

is nie een oomblik spyt nie. Dit was alles die moeite werd.

Ek voel vandag asof ek een van die grootste struikelblokke

van my lewe oorkom het. Ek is baie trots op myself vir die

moed wat ek gehad het om dit aan te pak en vol te hou, ten

spyte van intense werksdruk en alle aanduidings om maar

liewer handdoek in te gooi. Jou ondersteuning en onderrig

was fantasties. Ek het so begeesterd gevoel tydens en na

jou kursus. Dit was menige dag die brandstof waarop ek

moes funksioneer.

Mr. Siva Chetty

I am an attorney in practice since 1986 and during

the course of this year decided to explore the field of

conveyancing. In achieving this end I enrolled for your

course in Durban over a period of some four days and was

greatly impressed by not only the contents of the course

but the fluent manner in which you delivered same. Your

notes that you have compiled over the many years are

excellent and would assist anyone who has never seen a

deed or heard about conveyancing before. The perpetual

reference to exam questions is invaluable.

Gawie, a study of you notes, and an observance of the

manner in which you present your course leads met to

conclude that you are a man with a passion for his work.

Having sat for the conveyancing exam for the first time

in September this year, I was pleased to have passed, for

having attended your course I knew that I would not fail.

A bonus was being told by the Law Society that the mark

I achieved (71,67%) was the highest in KwaZulu-Natal. I

attributed this result to your good work.

Mrs. L. Naicker

I would like to thank you for the excellent set of notes

assimilated by yourself. I found it easy to read, easy

to understand, and actually quite interesting! I began

studying on the 9th of August and wrote the exam on 8

September, I not only passed, but passed with the third

highest score in KZN. It is obvious that a lot of time and

thought has gone into the course as it is very systematic

and contains a lot of useful information that one doesn’t

get out of other study material. Your notes are worth every

cent that I have spent on it, and I will certainly recommend

it to any aspiring conveyancer. May God continue to use

you to be a blessing. Thank you once again!!

Thea Kilian

Hiermee net ‘n vinnige bedanking vir die uitstekende

kursusmateriaal! Ek het die eksamen geslaag en sou dit

defnitief nie sonder die kursusmateriaal kon vermag nie!

Jack Nel

Nou net die jongste wysigings in jou boeke aangebring.

Ek gebruik dit nog strykdeur, dis al wat ek gebruik. As ‘n

ou die eksamen dop moet hy baie dom wees as hy hierdie

kursus gevolg het, dis dié dat ek gedop het. Maar wat,

aktevervaardiger of te not, ek kom goed oor die weg en vra

baie min iemand anders oor iets wat ek nie weet nie omdat

jou kursus so prakties en volledig is. Aktevervaardigers

vra my. Allie Nieuwoudt bel kort-kort en sê ek moet in

“daardie slim boeke van my kyk”. So, ek sê baie dankie.

Die stel boeke is van so ‘n groot betekenis vir my dat dit

sowaar nog die enigste van my aardse besittings is wat ek

bemaak het - mortis causa.

CJ Oosthuizen

Ek wil jou graag bedank dat jy die visie en

deursettingsvermoë gekry het om die Aktekursus te skryf.

Die syllabus vir die eksamen is so wyd dat ‘n persoon

maklik tou opgooi nog voordat hy begin studeer. Die

aktekursus is sistematies uiteengesit met goeie praktiese

voorbeelde wat ‘n moeilike taak baie vergemaklik. Die

aantekeninge is ook so opgestel dat ek dit in die praktyk

daagliks kan gebruik.

Alida van der Walt

Ek wil graag baie dankie sê vir die notas en vir die

bywoningskursus - dis uitstekend! Ek is tans nie in die

praktyk nie en het geen akte-ondervinding nie. Ek het slegs

die bywoningskursus van Gawie le Roux bygewoon en ook

van die notas af gestudeer. Ek het vandag my uitslae gekry

en kan met groot dankbaarheid sê dat ek die eksamen met

die eerste keer geslaag het! Prys die Here daarvoor!

Naomi Pretorius

Gedurende Julie 2003 het ek die aktekursus bygewoon

en die eksamen op 10 September 2003 afgelê. Tydens

jou kursus is die belangrikste aspekte uitgewys en het dit

definitief bygedra dat ek die eksamen geslaag het. Die

notas is baie volledig en bevat uitstekende voorbeelde

vir die eksamen sowel as vir die praktyk. Die notas is

wonderlik, maar dit is baie belangrik om genoeg ure te

studeer om suksesvol te kan slaag. Ek gebruik my notas

daagliks in die praktyk en dank jou vir die bydrae tot die

praktyk.

2003

Antoinette Jurgens

Baie dankie vir jou uitstekende kursus. Ek het die

eksamen die eerste keer geslaag met geen ondervinding

in aktepraktyk nie. Ek het eers ‘n korrespondensie-kursus

gedoen wat vir my van geen nut was nie. Sonder jou

kursus sou ek nie ‘n kans gehad het om die eksamen te

slaag nie.

Nina Brune

Ek het die kursus onlangs in Pretoria bygewoon en het

op 10 September die eksamen vir die eerste keer afgelê.

Ek het met 58,7% geslaag. Die kursus het my baie goed

voorberei vir die eksamen en die notas was onontbeerlik.

Julie Brosens

I just wanted to let you know that I passed the

conveyancing exam the 1st time and without ever being in

the conveyancing department!. Its all thanks to you and

your great course I attended in Joburg this year in July! It

really is a great feeling to pass and I wouldn’t have been

able to do it had I not attended your course!

Melani Landman

Ek wil u net bedank vir die kursus. Met u notas en kursus

het ek met my eerste poging die eksamen geslaag.

Annemarie Breedt

Ek het vandag wonderlike nuus ontvang en kan nie nalaat

om hierdie skrywe aan jou te rig nie. Ek het van 16-19

Julie 2003 jou aktekursus te Pretoria bygewoon. Uiteraard

maar ‘n vreemde ervaring en met die tydfaktor en besige

werksprogram weet ‘n mens nie aldag wat om te verwag

en of dit die moeite werd sal wees nie. Die vriendelikheid

en gemoedelikheid waarmee jy ons ontvang het, het

onmiddelik die spanning laat afneem. Die deurlopende

humor tydens die 4-daagse sessies het grootliks daartoe

bygedra dat ek die magdom inligting kon assimileer. Die

rustigheid waarmee jy ingewikkelde beprekings en moeilike

vraagstukke hanteer, het grootliks daartoe bygedra dat

ek my vrees vir die akteseksamen kon verwerk. Dit was

voorwaar die moeilikste eksamen wat ek nog in my lewe

afgelê het, maar nog nooit was ‘n eksamen vir my so ‘n

persoonlike uitdaging nie.

Die goeie nuus wat ek vandag ontvang het is nie net dat ek

my akteseksamen geslaag het nie maar dit kon doen met

68,89% (die hoogste in KwaZulu-Natal hierdie jaar en moet

ek bysê deur ‘n vrou!).

Toe ek die eksamenlokaal binnestap, het jou gerustellende

woorde en wenke my bygebly en kan ek vandag sonder

enige twyfel sê dat benewens die harde studie, jou leiding,

ondersteuning en motivering grootliks daartoe bygedra het

dat ek hierdie prestasie kon behaal. By die voltooing van

die kursus kon ek voel hoe my selfvertroue gegroei het -

die inhoud van die kursus het meteens soveel duideliker

en sinvol geword. Baie dankie vir jou groot bydrae in

my loopbaan om hierdie sukses te kon behaal. Jou

sielkundige voorbereiding het die hele proses omgekeer -

ek het begin glo “ek kan”.

Laastens, die uiteensetting van “This was you life” op die

laaste dag van die lesings is een van die waardevolste

lewenslesse wat ek sekerlik in my loopbaan sal teëkom.

Brenda Ziemerink

Danksy hierdie kursus se omvattende en volledige

studiemateriaal, asook die verstaanbare uiteensetting

daarvan, het ek die transportbesorgingseksamen geslaag

sonder enige praktiese ondervinding. Ek beveel dié kursus

met vrymoedigheid aan!

JM de Villiers

In Desember 2002 het ek besluit dat ek die akteseksamen

gaan aflê in ‘n poging om my kennis oor die eiendomsreg

en die oordrag daarvan uit te brei. Ek het jou Selfstudie

Aktekursus in De Rebus gesien en besluit om navraag

te doen. In Januarie 2003 het ek jou selfstudie-materiaal

ontvang en in Februarie 2003 het ek jou bywoningskursus

in aktepraktyk in Pretoria bygewoon.

Ek is ‘n plattelandse prokureur en het gevolglik geen senior

vennoot of kollega om my behulpsaam te wees in die

gevalle waar ek vrae sou hê tydens my studies nie.

Die lesings en studiemateriaal was egter so volledig en

verstaanbaar dat ek sonder enige werklike verdure hulp

die akteseksamen met die eerste poging suksesvol kon

afhandel. Dankie vir die professionele wyse waarop jyu

die kursus aangebied het en die selfstudie-materiaal

uiteengesit het. Die geld wat ek aan jou kursus spandeer

het, was die beste besteding van my geld in 2003. Ek sal

graag jou kursus vir enige persoon aanbeveel wat ernstig

daaroor is om die akteseksamen te slaag.

Natasha Dercksen

Hiermee ‘n brief om dankie te sê. Ek het jou aktekursus

van 16-19 Julie 2003 te Pretoria bygewoon en die eksamen

vir die eerste keer geslaag. Ek het geen ondervinding

met aktes gehad nie, in teendeel ek het nou onlangs eers

uitgevind waar die Aktekantoor is.

Eerstens wil ek dankie sê vir die wyse waarop jy die

kursus aanbied. Ek wil jou graag komplimenteer op die

wyse waarop jy mooi skoon grappies vertel. Tweedens,

en die heel meeste, wil ek dankie sê vir jou motivering en

positiewe gesindheid. Ek het vir die kursus ingeskryf met

die vermoede dat ek dit nie die eerse keer sal maak nie,

aangesien die eksamen baie moeilik is en ek nog nooit van

te vore met aktes gewerk het nie. Na die eerste dag van die

kursus het ek werklik begin glo dat ek wel die eksamen sal

kan maak. Dit is te dankie aan jou motiverende woorde.

Tydens my voorbereiding het ek op stadiums moedeloos

geraak maar jou motivering tydens die kursus het my hoop

gegee om vas te byt en deur te druk. Derdens sê ek dankie

vir jou uitstekende notas en die manier waarop jy die

goud van die stof skei. Jy het in jou aanbieding die werk

verstaanbaar gemaak. Net soos wat jy dit vir my moontlik

gemaak het om in myself te glo, wil ek dit graag vir ander

moontlik maak om te glo dat hulle wel die eksamen met

jou notas en lesings sal kan slaag. Dus gaan ek ‘n punt

daarvan maak om vir almal te vertel dat dit wel moontlik om

die eksamen deur te kom as jy Gawie le Roux se kursus

bywoon.

Jan Tromp

I am a law practitioner in Tzaneen and I attended the

Conveyancer’s course as presented by Gawie le Roux. I

found the course to be very well structured in covering

the essential aspects of conveyancing in all its detail and

at the same time fully focused on the main principles.

Accordingly the course is of great benefit, especially to

practitioners who cannot take off much time from their

practices, but want an effective course in Conveyancing. I

found the interactive course to be most helpful as it forced

me to participate and learn the study material. Much

thanks and congratulations to Gawie for his commitment

on presenting an excellent course.

Charl Botha

Thanks, ek het die eksamen die eerste keer met 52%

geslaag, met jou studiemateriaal, klas & harde swot.

Fiona Viviers

I take this opporunity to thank Gawie le Roux for presenting

such an informative lecture in a most interesting manner,

where he pointed out the most important facts. Although

I have 13 years of conveyancing experience, I realised

the limited knowledge that I have. It was with the utmost

difficulty that I left my practise for three-and-a-half days,

to attend the conveyancing course, but I must indicate

that it was most certainly worthwhile. In less than three

months, I will be writing a Conveyancing exam, and with

the information received on this course, studying for this

exam will be much more effective. I wish to thank you for

jou exceptional manner of presentation and I am sure that

many more of jour students, will experience the benefit of

attending your course.

Aadil Lambat

Just a short note to express my heartfelt gratitiude and

thanks to you for your wonderful course notes and well

structured lectures. I attended the lectures at the seminary

in Auckland Park during March 2003. I thereafter registered

and sat for the exam on 7 May 2003. I am proud to inform

you that (thanks to your lectures and notes) I obtained an

average in excess of 50% on my first attempt at writing the

exam. I did so well that I passed without the need to go for

an oral. Once again, thank you a million times over.

2002

R Blanckenberg

U kursus was absoluut fantasties en ek hoop dat ek ook die

praktiese gedeelte van die werk netso sal geniet. Dit was

een van die beste kursusse wat ek al ooit bygewoon het.

Nogmaals baie dankie.

Stephanie Jacobs

Graag wil ek hiermee baie dankie sê vir die aktenotas

en gepaardgaande kursus wat ek gedurende Julie 2002

bygewoon het. Ek het ongelooflik daarby gebaat en dit,

tesame met die Here se genade, het daartoe bygedra dat ek

die eksamen geslaag het. Baie dankie vir die wonderlike

manier waarop die kursus aangebied is. Ek is seker elke

voornemende aktevervaardiger wat jou notas gebruik en/of

die kursus bywoon stel jou moeite en opoffering hoog op

prys.

Mokgapho Ngoasheng

The course is easy. You don’t have to go to the library

because common statutory acts relating to conveyancing

are at hand & explained in simpler terms. It contains the

basics of conveyancing starting from opening the office

file until closure of same after registration. It is helpful in

practice as well.

Jaco de Klerk

U notas en kursus was waarlik van groot hulp en is ek

oortuig dat ek daarsonder die eksamen nie sou slaag nie.

DJ van Rensburg

Ek wens u te bedank vir die aanbieding van die kursus

asook die Selfstudie Aktekursus. Dit was so omvattend

date k die Akteseksamen sonder moeite geslaag het.

Ek wens u alle sukses toe.

Anoniem

Ek het jou kursus van 18-23 Februarie 2002 bygewoon en

die eksamen van 8 Mei 2002 suksesvol afgelê. Ek het geen

praktyksondervinding in aktes nie. Ek het die notas baie

duidelik, verstaanbaar en volledig gevind. Die voorbeelde

was veral van baie hulp gewees. Ek is bly dat ek die

lesings bygewoon het. Dit het die bestudering van die werk

later vergemaklik. Ek dink jy kan met reg trots voel op jou

notas. Alle voorspoed vir die toekoms.

Helen Getz

I was thrilled to hear that I had passed the conveyancing

examination. I found your course to be excellent. Your

notes were concise and easy to understand. Although I

worked hard, your notes helped me immensely in preparing

for the examination.

Magda Bosman

Het jou kursus gedurende Februarie 2002 bygewoon en vir

die 1ste maal die akteseksamen in Mei 2002 aangedurf en

sowaar sonder ‘n mondeling geslaag! Dankie. Ek dink die

feit dat ek die klas bygewoon het, en die notas, het baie

gehelp.

Christine Cooper

Ek het nou net teruggekeer van vakansie en my uitslae

gekry. Wil net vir jou bedank vir die kursus en die notas.

Dit het klaarblyklik gehelp want ek het met 67% die hoogste

punt in die Wes-Kaap.

Ilse Kotze

Ek wil net graag vir jou laat weet dat ek 76% vir die

akteseksamen behaal het en dat ek op 8 Februarie 2002

as aktevervaardiger toegelaat word. Ek het slegs van

jou selfstudie-notas gebruik gemaak en geen addisionele

boeke of notas gebruik nie, (slegs die Registrasie van

Aktes Wet en die Wet op Deeltitels). Ek wil jou dus opreg

bedank vir die stelle notas en ook vir jou behulpsaamheid

en tegemoedkomendheid toe die eerste stel notas gesteel

is.

Jo-ann David

Thank you for the brochures sent to me. I am pleased to

say that I passed the Conveyancing Exam in September

last year and was admitted on the 10th December 2001.

Your notes were excellent and played an integral part in

my passing the exam. Thank you once again for the great

conveyancing notes.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!