03.05.2013 Views

Sentrum vir Aktepraktyk Kommentaar op ons kursus in Aktepraktyk ...

Sentrum vir Aktepraktyk Kommentaar op ons kursus in Aktepraktyk ...

Sentrum vir Aktepraktyk Kommentaar op ons kursus in Aktepraktyk ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Zolia Minnie

‘n Baie groot dankie aan jou vir uitstekende kursus en

notas. Ek en my vennoot, Rachelle, het die kursus in

Februarie 2005 in Pretoria bygewoon en in Mei 2005 die

eksamen geskryf. Ons het albei die eksamen geslaag en

ek het 4de in Kwazulu-Natal gestaan. Dankie vir jou puik

verduidelikende notas!

Celeste Roux

Ek het in Februarie jou kursus bygewoon in Mei die

akteseksamen gaan skryf. Trots om te sê, ek het met 82,7%

geslaag. Die hoogste punt in die Gauteng/ Noordelike

Provinsies. Graag wil ek baie dankie sê vir die PUIK

studiemateriaal, en die wyse waarop jou kursus aangebied

is. Ek sou dit nie daarsonder kon doen nie. Jou notas is

fantasties, en die werkstukke daarby, het alles vergemaklik

en verstaanbaar gemaak.

Francois Beukman

Net ‘n briefie om jou te bedank vir die uitstekende lesings

sowel as die die uitstekende nota’s. Ek het die eksamen

in Mei met die hulp van Bo met gemak geslaag en boonop

70 persent in die tweede vraestel behaal. Die deeglike en

toepaslike kursus in Februarie was deurslaggewend en ek

het die wenke en benadering, sowel as beklemtoning van

werk nougeset nagevolg. Die motiveringsaspek van die

kursus was uitsonderlik. Die bywoning van die lesings in

Bellville, Kaapstad, is myns insiens vir enige kandidaat wat

suksesvol wil wees ‘n noodsaaklikheid. Ek sal die kursus

by enige aspirant-aktebesorger ten sterkste aanbeveel.

Kobus Breyl

Ek het met groot vreugde en dankbaarheid verneem dat

ek die bogenoemde eksamen met 66% geslaag het. In die

eerste plek kom die dank natuurlik ons Hemelse Vader

toe, maar in die tweede plek wil ek ook vir jou groot dankie

sê. Soos jy weet, is ek nie meer jonk nie (58) met die

moeiliker “studie-stof-inname” wat daarmee gepaard gaan.

Daarbenewens het ek tot dusver in die praktyk nie juis met

aktes te doen gehad nie. Dit was my eerste probeerslag en

voordat die uitslae ontvang is, het ek baie getwyfel of ek dit

wel sou maak. Ek kan dit onomwonde stel dat as dit nie vir

jou notas en die 4-dag-kursus te Kaapstad was nie, ek seer

sekerlik nie nou die vreugde sou gesmaak het nie. Ek het

jou lesings baie volledig, maklik verteerbaar en studentevriendelik

gevind. Dit is ‘n prestasie om so ‘n geweldige

volume materiaal só maklik verteerbaar te kan skep en jy is

geregtig om baie trots daarop te wees!

Baie dankie ook vir jou persoonlike vriendskap en die

vriendelikheid wat my altyd te beurt val as ek met Anneke

en Elmarie skakel. Mag julle altyd seen van Bo in julle werk

en elders ontvang en nog lank tot diens van studente wees.

Alma Swanepoel

Danksy jou het ek daarin geslaag om die akteseksamen

die eerste keer deur te kom en ‘n 61% gemiddeld te behaal,

sonder om praktiese ondervinding in die gebied te hê. Baie

dankie! Ek sal jou notas en selfstudiekursus vir enige

iemand aanbeveel.

Lynette Cherry

Upon my first attempt at the exam in September 2004,

which I failed with a meager 37%, I decided to attend your

course, which I duly did. Admittedly, from all the hype, I

knew full well that there was no magic involved in passing,

only sheer will, determination and hard work off-course.

My colleagues advised me that your course work was the

best and that I was guaranteed a pass if I studied hard.

Naturally after my first dismal attempt, I made sure that I

studied your course work diligently and that I was able to

assimilate all that I had studied. I am pleased to advise

that I passed the May 2005 exam with 68.8%. Indeed, I do

believe that my excellent results are attributable to your

course material and collection of examples. Thank you

so much for your motivation, guidance and naturally your

excellent course material!.

V Jerling

I attended your course and passed the exam in May

2005. The notes are clearly set out and the lecturing was

excellent. I achieved a result of 58.5%. I had no previous

experience in conveyancing and studied completely on

my own (that is, without colleagues to help me with the

preparation), despite this I managed to pass.

Thank you so much, your course was very professional.

Dirk du Toit

Ek het sewe jaar laas prokureurs- of kantoorwerk gedoen,

en was nog nooit in ‘n aktepraktyk nie. Ek het op die

ingewing van die oomblik besluit om jou kursus te

Kaapstad gedurende Februarie 2005 by te woon. Vir my

was dit ‘n persoonlike triomf toe ek vir die eerste keer vir

vyf minute lank kon konsentreer om te studeer.

Jou bywoningskursus en studienotas, om nie van jou

tientalle grappe te praat nie, is eenvoudig uitstsekend!

Daar is geen manier hoe ek die eksamen gedurende Mei

2005 sou slaag (en goed ook) sonder jou kursus en notas

nie.

Gerhardt Breytenbach

Ek het in Februarie 2005 jou kursus te Pretoria bygewoon.

Ek het grootliks baat gevind by die aanbieding van

jou kursus en jou studiemateriaal. Na die afloop van

die kursus was ek besonderlik gemotiveer om vir die

eksamen voor te berei en moet ek jou gelukwens met die

sistematiese samestelling van die studiemateriaal asook

die standaard van Afrikaans wat deurentyd in die notas

gehandhaaf word. Na baie ure studie (en natuurlik met die

bystand van my eggenote wat die kinders kon besighou)

het ek die Eksamen met my eerste probeerslag gelsaag en

nogal met 69%. Ek raai enige kandidaat aan om behoorlik

deur die notas te werk en dan die werkstukke en vraestelle

fisies deur te werk. Dit het baie goed vir my gewerk en jou

kursus en materiaal was elke sent die moeite werd!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!