02.05.2013 Views

Sanwild weer in hof - Letaba Herald

Sanwild weer in hof - Letaba Herald

Sanwild weer in hof - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PAGE 28 LETABA HERALD - Friday 23 October 2009

DIE Noordchem Gholfdag het Vrydag baie goed afgeloop en vir hope

pret gesorg: Arne Verster, kaptein van die Harmonie-span (wenspan),

Johan Coetzee, verteenwoordiger van Noordchem, Sorina, die flooze

van 7de Laan wat die spelers vermaak het en Pieter Vermaak, kaptein

van die Letsitele-span.

Harmonie kraai koning

DIE Noordchem Gholfdag, ‘n jaarlikse

stryd tussen die boere van

Harmonie en Letsitele, het verlede

Vrydag te Orangedene afgespeel.

Dit is die derde jaar wat die

gholfdag aangebied word, en

Noordchem, organiseerder en

hoofborg, het gesorg vir ‘n

goed-georganiseerde dag, uitstekende

vermaak en ‘n heerlike

skaapbraai.

Die Harmonie-span het stof in

die Letsitele-span se oë geskop en

Arne Verster en Pokkels de Jager is

as algehele wenners aangewys.

Sorina, die flooze van 7de Laan,

het haar streke uitgehaal en die

manne goed besig gehou met haar

anderste-houding. Alhoewel haar

musiek meestal by die flooze se

gedrag pas, het Sorina se ware

talente as kunstenaar en sangeres

na vore gekom.

DIE Harmonie-span het die Noordchem Gholfdag te Orangedene oorheers.

Charl, Pierre deur na finaal

TWEE plaaslike gholfspelers is op pad na die

suidkus van KwaZulu-Natal om in die finaal

van die Sanlam Kanker-uitdaagreeks te gaan

speel.

Charl Swart (Tzaneen) en Pierre Joynt (Orangedene)

gaan die plaaslike gholfklubs in

Suid-Afrika se mees prestigeryke amateurtoernooi

verteenwoordig.

Bykans 35 575 amateurs van 440 gholfklubs

het vanjaar aan 801 klubtoernooie en 28

streekfinale deelgeneem. Slegs 85 spelers het

na ‘n proses van eliminasie na die finaal van

die nasionale toernooi deurgedring.

Dit maak die Sanlam Kanker-uitdaagreeks

selfs groter as die Comrades of die Argus-fiets

t o e r.

Die skilderagtige Sanlameer is vir die sestiende

agtereenvolgende jaar die gasheer.

Dié 18-putjie baan is geleë in ‘n strook

ongerepte natuur en bied ‘n skouspelagtige

uitsig op die Indiese Oseaan. Wilde diere

paradeer soos ongenooide toeskouers op die

putjies rond om die jaarlikse skouspel dop te

hou.

Met 14 van die 18 putjies wat deur water

omring word, is Sanlameer vir sommige besoekers

soos ‘n Everest om te klim.

Om sake boonop te vererger, hou die weer

altyd ‘n wilde troefkaart in die hand en kan

spelers tydig en ontydig reënbuie en strawwe

wind verwag. Veral die wind speel ‘n groot rol

en verseker dat die plaaslike Pro Shop se

balverkope stewig opskiet.

Maar die meeste spelers sal saamstem: Sanlameer

is ‘n groot uitdaging en sal enige speler

tot die uiterste beproef. Op ‘n goeie dag kan die

baan jou van plesier laat kraai. Op ‘n slegte dag

laat dit jou krokodiltrane stort.

Die wenners in die A-, B- en C-afdeling, vir

mans en vroue, word na twee rondes

aangewys. Die twee beste Stableford-tellings

sal die algehele wenner in die mans- en

vroue-afdelings bepaal. Dalk kom een uit

Tzaneen?

Vir die 85 amateurs wat in die finaal speel, is

daar heelwat eer op die spel. Maar wat

waarskynlik die swaarste weeg vir die meer as

35 000 spelers wat die uitdaagreeks vanjaar

ondersteun het, is hul beskeie bydrae in die

stryd teen kanker.

Die Sanlam Kanker-uitdaagreeks poog om

vanjaar sowat R2 miljoen vir die

Kankervereniging van SA in te samel.

Visvang kompetisie

DIE Tzaneen Rotariër Klub nooi alle vissermanne

in die omgewing na ‘n visvang kompetisie.

Dit sal op Saterdag 14 November by die

ZZ2dam gehou word.

Die fooi van R100

per stok is betaalbaar

en daar is geen

beperking op die aantal

stokke per persoon

wat ingeskryf word

nie. Die inkomste

gaan aan die SAVF.

Groot pryse is op

die spel. Skakel asseblief

Dolf Smith by

083 239 9549 of

(015) 307 2908 vir

meer besonderhede.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!