02.05.2013 Views

Sanwild weer in hof - Letaba Herald

Sanwild weer in hof - Letaba Herald

Sanwild weer in hof - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PAGE 4 LETABA HERALD - Friday 23 October 2009 KALENDER

Jen marries Sean

JEN, daughter of Charles and Ann Luther, and Sean, son of Tony and Sandra McGuirk, were

married in St Peter’s Anglican Church in Tzaneen on August 15. The reception was held at

Magoebaskloof Hotel. The newly married couple has based themselves in Johannesburg.

Join Mari for answers

DO men really know what hormones are all

about?

Why do they only make swimming costumes

for perfect figures?

What does a middle-aged "emergency kit"

consist of? Join Mari Weber in this bilingual

one-woman comedy to find the answers!

Bikini Blues is a culture fundraiser for Stanford

Lake College on Friday, November 6 at

The Barnyard, Stanford Lake College, Magoebaskloof.

Doors open at 18:30, show starts

at 20:00. Tickets: R 100 p.p. Bring picnic

basket and own drinks.

For bookings phone Gerda: (015) 276 6103

x206 or fax: (015)276 6114 during office hours.

Alternatively email gsnyman@stanfordlakecollege.co.za.

Is your

blood red?

JOIN the AIDA National Blood Drive Campaign

and donate blood.

With the help of AIDA Chief Executive

Officer, Young Carr, and his management team,

a partnership with the South African National

Blood Transfusion Services and AIDA has been

formed.

The main aim of the AIDA's Blood Drive

Campaign is to donate 3 000 units of blood

before the end of November 2009.

Please join us and donate blood on Friday,

November 6 between 10:00 and 15:00 and on

Saturday, November 7 between 10:00 and

14:00 in Tzaneng Mall.

For more information contact: AIDA

TZANEEN, Tarryn Buyst on tel: (015) 307

3680.

Donate blood and save a life!

SAVF hou

moremark

DIE SAVF tak Duiwelskloof hou op 30 Oktober

‘n moremark.

Dit begin om 08:00 voor Spar op Modjadjiskloof.

Lede van die SAVF tak doen ‘n beroep op

welwillende vriende, skenkers en boere om

hulle te ondersteun in die vorm van vrugte,

groente, ou klere, potte, panne, gebak of wat

ookal iemand het.

Sonder die gemeenskap se ondersteuning

kan die SAVF nie hulle verpligtinge teenoor die

bejaardes en minder bevoorregtes in die

gemeenskap nakom nie.

"Baie dankie dat ons weer eens by u kan

aanklop vir hulp." Skakel Susie Brink by (015)

307 6761 of 083 4782 763.

Goeie Nuus: Daar sal op 31 Oktober ‘n

boekverkoping by Minitzani plaasvind.

Baie dankie aan broer en suster Johan

Labuschagne vir die kool. Dit word opreg

waardeer. Inwoners van Pionierspark.

Die Pioniers bedank graag Piemans vir

heerlike pasteie aan ons geskenk. Baie

dankie ook aan Yolanda en Marisé vir die

aflewering daarvan. Ons waardeer dit.

Indien die persoon/e wat drie swart oondpanne

per abuis uit die kantoor van Sarie by

Goue Jare geneem het, dit asb na bg kantoor

sal terugneem. Twee panne behoort aan

Daleen Kleynhans en een aan Susie Brink,

almal is gemerk. Ons kan nie voortgaan met

gebak lewer indien ons die panne nie terug

kry nie. Kyk asb in u kombuise. Dit het

ongeveer 4 weke gelede gebeur.

Good News: SPCA Book sale on October

31 at Minitzani.

Baie geluk aan Ansa Ferreira van die

Sakekamer wat op 21 Oktober haar verjaardag

gevier het.

Winners of the Bridge competition played

on October 12 were Nan Forrest and Di

Lougher-Clarke. Second were Shirley Ivy

and Win Scott.

Bridge hint: Opening leads: Highest of

partners suit, 4th highest if you have 4 to an

honour. A singleton sometimes works,

doubleton hardly ever. Don’t underlead

from a King, from a Queen, maybe.

Whatever you lead, declarer must decide

why you led that particular card.

Kamer gaan

in bos kuier

DIE HEERLIKSTE kuier van die jaar! Dis hoe

lede en gaste van die Tzaneense Sakekamer

kan uitsien na Vrydagmiddag se maandelikse

ete-vergadering wat op ‘n wildsplaas net buite

die dorp aangebied word.

Die ete word by Mowana Lodge, net agter die

Zabana restaurant op die Gravelottepad, in ‘n

bos-lapa aangebied. Dis net sowat 10km uit

die dorp uit en gaan ‘n besondere ervaring vir

lede en gaste wees.

‘n Heerlike bos-ete met drinkgoed sal aangebied

word en gaste sal ook geleentheid kry om

na die groot verskeidenheid wild op die plaas

te kyk. Dit sluit onder andere bedreigde spesies

soos swartwitpense en ‘n hondmak seekoei

in.

Absa is die borge vir die dag en ‘n gasspreker

gaan gesels oor die ekonomie uit ‘n bank se

perspektief en ook oor algemene bank-sake

van belang vir kliënte.

Bespreking is noodsaaklik. Koste is R70 vir

lede en R80 vir nie-lede.

Vir besprekings kan Connie geskakel word

op (015) 307-6394 of 076 391 0523.

Kerk hou Kersmark

Die Hervormde Kerk te Modjadjiskloof (langs

die Spar) hou Saterdag 7 November ‘n

Kersmark.

Gaan doen Kersinkopies in ‘n rustige atmosfeer

sonder om vertrap te word.

Daar gaan ook verskeie aktiwiteite te doen

wees vir oud & jonk, soos onder andere ‘n

springkasteel vir die kinders...

Die omgewing het soveel kreatiewe mense,

gaan deel julle talente met die res & maak

terselfdertyd ‘n ekstra geldjie.

Stalletjies vanaf R50 en ‘n bietjie ekstra vir ‘n

kragpunt. Kosstalletjies ook welkom.

Bespreek vroegtydig, want net ‘n beperkte

aantal stalletjies is beskikbaar!

Skakel asseblief vir René by 083 254 6532 of

Rita by 073 162 3025 vir besprekings of

verdere inligting.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!